{"id":553,"date":"2007-06-16T08:42:36","date_gmt":"2007-06-16T08:42:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=553"},"modified":"2007-06-16T08:42:36","modified_gmt":"2007-06-16T08:42:36","slug":"die-werklikhede-van-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=553","title":{"rendered":"Die werklikhede van Afrika"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Wat betref die duidelik gemotiveerde verklaring vir die geweldskultuur en misdaad kan verskeie redes aangevoer word, een of meer daarvan sal van toepassing wees afhangende van die vlak waarop &#8216;n mens die analise doen.&nbsp; Dit sal miskien makliker wees om puntsgewys op die saak in te gaan.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">1.&nbsp; Persoonlike vlak. As iets gebeur is dit nooit, maar nooit sy skuld nie. &#8216;n Eenvoudige voorbeeld: my arbeider breek die spitvurk deur &#8216;n klip daarmee uit die grond te lig.&nbsp; &quot;Dis nie ek wat die vurk gebreek het nie, dit was die klip&quot;. Hierdie stelling maak hy met volle oortuiging en hy glo dit is so.&nbsp; As hy laat is vir die bus, het die bus vir hom weggery. Alles is apartheid se skuld, ens.&nbsp; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Ovahimbas in Namibi&euml; word van kleins af geleer om beeste te steel by ander families. In SA word vir hulle ges&ecirc; steel by die blankes, &quot;you are reclaiming&quot; en hulle glo dit. Dit is een rede vir die misdaadeskalasie. Daar bestaan ook &#8216;n sterk vermoede dat die plaasmoorde, rooftogte en motorkapings deur &#8216;n derde mag vanuit ANC-geledere aangevuur en moontlik beheer word.&nbsp; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hulle het geen respek vir &#8216;n ander se eiendom nie en lei aan &#8216;n inherente vernielsug, daarom word geboue letterlik afgebreek. Opbouing is nie &#8216;n kultuurkenmerk van die swarte nie, eerder die teenoorgestelde. In Namibi&euml; het ek gesien hoe hulle sinkplate (wat van die dak afgehaal is) skuins teen die mure van die plaashuise (wat hulle ook present gekry het) sit en daaronder leef.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&#8216;n Volgende aspek op hierdie vlak is bloot &#8216;n kwessie van IK, lees gerus die <em>Bell Curve<\/em> in hierdie verband. Hoekom is Afrika so maklik gekoloniseer? Die kolonialiste het gewere gehad. Hoekom het die Afrikane nie gewere gehad nie? Hulle het vir eeue na die see gesit en staar en nooit daaraan gedink om &#8216;n skip te bou nie (apologie aan Albert Schweitzer). Dit is ook die rede hoekom &#8216;n paternalistiese stelsel vir hulle werk; hulle moet voortdurend onder toesig werk en speel soos kinders. Albert Schweitzer het hulle geken en hy het ook ges&ecirc; die blanke ras moet homself nooit op gelyke voet met die Afrikaan stel nie en vir hom &#8216;n pa wees anders &quot;he will devour you&quot;. Moontlik letterlik in sy tyd!<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Swart Afrika verstaan die meerderebegrip volkome en hulle sosiale stelsel is daarop geskoei.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">2. Groepsvlak. Het u al gesien hoe maklik word hordes gemobiliseer om te staak of toi-toi?&nbsp; Net &#8216;n klein groepie begin en nie lank nie dan intimideer die klein groepie die res. Zimbabwe is &#8216;n klassieke voorbeeld hiervan. Hulle is dus baie makliker onderhewig aan groepsdruk as die blanke ras.&nbsp; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">As &#8216;n ras is hulle inherent lui en sal net werk as hulle aangespoor word. Hulle werk jare saam met &#8216;n boer op &#8216;n plaas dan kry hulle die plaas present en &#8216;n jaar of wat later is die beeste geslag en die vrugtebome verdroog. Ek praat nie van hoors&ecirc; nie; ek het dit gesien.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Nou Marinus, hierbo is &#8216;n gedeeltelike analise van die swartman se dryfvere. Al gevolgtrekking wat ek kan maak is dat die swart Afrikaan die kiem van selfvernietiging in hom omdra. Hy kan net gehelp word deur &#8216;n streng paternalistiese stelsel.&nbsp; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hoe verkoop ek hierdie siening aan &#8216;n liberalistiese Europa? Eienaardig genoeg, daar is &#8216;n ligpuntjie in hierdie opsig, meeste van die &quot;bleeding hearts&quot; (instellings \/ maatskappye) wat skenkings vir ontwikkeling in SA doen vereis &#8216;n langtermyn blanke betrokkenheid by projekte. Ek weet want ek is self betrokke.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ter afsluiting kan ek noem dat in groot dele van Zambi&euml; en Mosambiek sien jy nie &#8216;n vo&euml;l of lewendige dier (mak of wild) nie. &#8216;n Vriend vertel my dat hy in Mosambiek gesien het hoe &#8216;n &quot;vleishandelaar&quot; &#8216;n duikertjie waarvan die agterbene gebreek is (sodat hy nie kan wegkom nie en vars kan bly vir die mark) aan &#8216;n vragmotorbestuurder verkoop het en dat lg. die arme diertjie onseremonieel bo-op sy vrag gooi om in die son te l&ecirc; tot hy ge&euml;et word. Bogenoemde is die werklikhede van Afrika, of jy dit wil glo of nie. <\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravki-dlya-basseyna-kupit-s-dostavkoy\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u0441\u0441\u0435\u0439\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die brief van Marinus Wijnbeek van Nederland op 14 Februarie 2007 het ek baie interessant gevind. Ek neem aan hy is &#8216;n Afrikaner wat na Nederland verhuis het. Aan die een kant verlaat hy die land omrede dit &#8216;n doodloopstraat is en aan die ander kant gee hy ons raad.&nbsp; Ons moet die swart Afrikaan verstaan.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Glo my Marinus, daar is nie &#8216;n mens in Afrika wat wat hom beter verstaan as &#8216;n Boer nie, jou stelling in di&eacute; verband is korrek. Ek gaan nou vir jou verklaar waarom die toestand in Afrika so ellendig is; dit is nou afgesien van die feit dat die witman se insette oral in Afrika en nou ook in die NRSA afgebreek, stopgesit en vernietig is.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[54],"tags":[21096,654],"class_list":["post-553","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c41-briewe","tag-s10-briewe","tag-die-werklikhede-van-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/553","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=553"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/553\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=553"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=553"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=553"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}