{"id":5528,"date":"2009-08-27T03:46:07","date_gmt":"2009-08-27T03:46:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5528"},"modified":"2009-08-27T03:46:07","modified_gmt":"2009-08-27T03:46:07","slug":"vsa-kry-nuwe-oog-in-irak-afghanistan-en-pakistan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5528","title":{"rendered":"VSA kry nuwe oog in Irak, Afghanistan en Pakistan"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die VSA se oog in Irak, Afghanistan en Pakistan, gaan nou heelwat groter wees. &#39;n Nuwe multikamerasensor word tans aangebring aan die onbemande vliegtuie wat vir waarneming en spioenasie in di&eacute; land gebruik word.<\/p>\n<p>Die stelsel, bekend as die Gorgon Stare, is die volgende tree in die rigting van beheer oor die slagveld. Twee MQ-9 Reapers wat met WAAS, di&eacute; sensors van $15 miljoen, uitgerus is, sal later vanjaar toetsvlugte onderneem.<\/p>\n<p>Kolonel Eric Mathewson, direkteur van die Unmanned Aircraft Systems Task Force by die Pentagon s&ecirc; dit gaan &#39;n ongelooflike magsvermenigvuldiger wees.<\/p>\n<p>Sierra Nevada Corporation, vervaardigers van die WAAS, het die naam uit die Griekse mitologie gebruik; die staar verander mense in klip.<\/p>\n<p>Vyf elektro-optiese en vier infrarooi kameras neem dag en nag foto&#39;s uit verskillende hoeke, en verwerk dit na een ge&iuml;ntegreerde mosa&euml;ikbeeld wat baie bre&euml;r is as wat &#39;n enkele lens kan lewer.<\/p>\n<p>By die sentralebeheerkamer kan besluitnemers skeer oor die gebied, die oog laat kantel en inzoem op &#39;n klein area. As &#39;n insurgent buite die een raam beweeg, kan hy maklik deur die oog na &#39;n volgende raam op die stel vertoonmosa&iuml;ekskerms gevolg word.<\/p>\n<p>Die stelsel wat onder een vlerk aangebring word is lig en kompak en maak voorsiening vir die insluiting van<a href=\"http:\/\/www.popsci.com\/military-aviation-amp-space\/article\/2009-08\/video-annotated-predator-drone-attack\"> wapenstelsels<\/a> op dieselfde tuig.<\/p>\n<p>Omdat al die digitale data bewaar word, is dit moontlik om die stelsel forensies aan te wend deur terug te gaan na vorige beelde om gebeurtenisse te rekonstrueer.<\/p>\n<p>Taliban leier Baitullah Mehsud, is deur &#39;n Hellfiremissiel van &#39;n onbemande tuig in Pakistan gedood terwyl hy onder die indruk verkeer het dat hy versteek is, maar die bestaande MTS-stelsel is moeilik om te gebruik omdat dit &#39;n blik gee asof &#39;n mens deur &#39;n strooitjie kyk.<\/p>\n<p>Met WAAS kan &#39;n hele gevegsterrein sigbaar wees, ten minste as dit vier vierkante kilometer beslaan. Enige iets wat beweeg, sal deur Gorgon se oog waargeneem word. Die bestaande MTS kan beswaarlik &#39;n vierkante kilometer onder bewaking inkry.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"\u0431\u0430\u043d\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e\">\u043f\u043b\u0430\u043d \u0431\u0430\u043d\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeTv9mi0NPY\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VSA se oog in Irak, Afghanistan en Pakistan, gaan nou heelwat groter wees. &#39;n Nuwe multikamerasensor word tans aangebring aan die onbemande vliegtuie wat vir waarneming en spioenasie in di&eacute; land gebruik word. Die stelsel, bekend as die Gorgon Stare, is die volgende tree in die rigting van beheer oor die slagveld. Twee MQ-9 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5528\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA kry nuwe oog in Irak, Afghanistan en Pakistan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[6262,162,21089,6261],"class_list":["post-5528","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-afghanistan-en-pakistan","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-vsa-kry-nuwe-oog-in-irak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5528","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5528"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5528\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5528"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5528"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5528"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}