{"id":5525,"date":"2009-08-27T02:41:16","date_gmt":"2009-08-27T02:41:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5525"},"modified":"2009-08-27T02:41:16","modified_gmt":"2009-08-27T02:41:16","slug":"n-groen-aanleg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5525","title":{"rendered":"&#8216;n Groen aanleg"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Om na groener en meer omgewingsvriendelike motors oor te skakel, sal geen sin maak indien die fabrieke wat sulke motors vervaardig nie ook aan dieselfde streng vereistes voldoen nie.<\/p>\n<p align=\"justify\">&#39;n Besoek aan die Tsutsumi-fabriek in Toyotastad, naby Nagoya in Japan, toon gou dat die vervaardiger omgewingskwessies ernstig opneem.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die interessantste feit omtrent die aanleg is dat die gebou self help om die plaaslike omgewing skoon te maak. Die 22 000 vierkante meter wat die oppervlak van die gebou beslaan, is met &#39;n spesiale fotokatalitiese verf bedek.<\/p>\n<p align=\"justify\">Di&eacute; verf reageer met sonlig om aktiewe suurstof in die atmosfeer vry te stel. Dit breek dan skadelike verbindings van stikstofoksied (NOx) af. Om verder te help om CO2 te verminder, het werknemers van die Tsutsumi-fabriek en plaaslike inwoners in 2008 50 000 bome om die fabriek geplant.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die helfte van Tsutsumi se elektrisiteitsbehoeftes word deur &#39;n verskeidenheid sonpanele met &#39;n oppervlak van 50 000 vierkante meter gedek wat 2 000 kW energie per uur kan verskaf. Die balans word verkry deur &#39;n doeltreffende gas kogenerasiestelsel.<\/p>\n<p align=\"justify\">Beligting is energiedoeltreffend en die verbruik word streng gemonitor. Die fabrieksontwerp is daarop gemik om natuurlike lig te bevoordeel en &#39;n beheerstelsel skakel outomaties alle onnodige ligte af.<\/p>\n<p align=\"justify\">Tsutsumi stuur geen afval of vullis uit die fabrieksgronde nie. Die hoeveelheid afval wat op die perseel verbrand word is tussen 1999 en 2006 met 82% verminder na 730 ton en die uiteindelike doelwit is om geen afval te verbrand nie.<\/p>\n<p align=\"justify\">Tussen 2003 en 2007 is die uitlate van die aanleg met 36% verminder en gedurende dieselfde tyd is die afval wat met 21% verminder deur van minder volatiele organiese materiaal gebruik te maak, 48% minder, en watergebruik is met 14% afgebring.<\/p>\n<p align=\"justify\">Tsutsumi gebruik &#39;n uitgebreide waterherwinningstelsel wat die volume water wat vrygestel word halveer het. Die water wat wel uitvloei, is skoner as die water in die bestaande bronne.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0443\u043a\u0440\u0430\u0438\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om na groener en meer omgewingsvriendelike motors oor te skakel, sal geen sin maak indien die fabrieke wat sulke motors vervaardig nie ook aan dieselfde streng vereistes voldoen nie. &#39;n Besoek aan die Tsutsumi-fabriek in Toyotastad, naby Nagoya in Japan, toon gou dat die vervaardiger omgewingskwessies ernstig opneem. Die interessantste feit omtrent die aanleg is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[6252,6251,162,6253,21089],"class_list":["post-5525","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-n-besoek-aan-die-tsutsumi-fabriek-in-toyotastad","tag-n-groen-aanleg","tag-internasionale-nuus","tag-naby-nagoya-in-japan","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5525","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5525"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5525\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5525"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5525"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5525"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}