{"id":5481,"date":"2009-08-20T12:03:02","date_gmt":"2009-08-20T12:03:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5481"},"modified":"2009-08-20T12:03:02","modified_gmt":"2009-08-20T12:03:02","slug":"caster-aantygings-stink-van-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5481","title":{"rendered":"Caster-aantygings &#8216;stink van rassisme&#8217;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Suid-Afrikaanse unies en politieke organisasies het die IAAF gekritiseer oor die herrie wat rondom Caster Semenya losgebars het.<\/p>\n<p>&ldquo;Hierdie aantygings stink van die rassisme. Dit skep &lsquo;n wanindruk van hoe &lsquo;n vrou veronderstel is om te lyk,&rdquo; het die Jong Kommuniste-liga (YCL) in &lsquo;n verklaring ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&ldquo;Wat van Venus en Serena Williams? Hulle het nooit deurgegaan wat Semenya nou moet deurmaak nie. Is dit omdat hulle van Amerika afkomstig is?&rdquo;<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Sokkerspelersvereniging (Safpu) het ook hulle ongelukkigheid oor die voorval uitgespreek.<\/p>\n<p>&lsquo;n Ondersoek om die geslag van die kampioen naelloper Caster Semenya te bepaal word tans onderneem. &ldquo;&rsquo;n Ginekoloog, endokrinoloog, genetikus en sielkundige sal gebruik word om die toetse op Semenya te doen,&rdquo; het Ross Tucker, van die Sportwetenskap Instituut, ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Die 18-jarige Semenya het die 800m w&ecirc;reldtitel Woensdagaand verower tydens die W&ecirc;reldkampioenskappe in Berlyn. Sy het dit in &lsquo;n rekordtyd van 1:55.45 kafgedraf. Dit is die vinnigste tyd in die w&ecirc;reld vanjaar.<\/p>\n<p>Die IAAF het &lsquo;n paar weke gelede daarop aangedring dat Semenya &lsquo;n geslagstoets moet doen. Dit kom na kommentaar oor di&eacute; jong atleet se manlike-gelaatstrekke en haar kragtige hardloopstyl. Haar stem klink ook baie na die van &#39;n man.<\/p>\n<p>Maar volgens kenners is di&eacute; proses baie ingewikkeld omdat &lsquo;n groot verskeidenheid kundiges se hulp ingeroep moet word.<\/p>\n<p>Volgens Tucker het geslagstoetse in die 60&rsquo;s begin, maar was dit slegs beperk tot &lsquo;n ondersoek deur &lsquo;n dokter. Maar sedertdien is besluit dat hierdie metode nie voldoende is nie omdat geslag meer behels as slegs die geslagsorgane.<\/p>\n<p>&ldquo;Sommige persone het eksterne geslagsorgane van een geslag, maar ander eienskappe van die teenoorgestelde geslag,&rdquo; het Tucker ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Later in die 80&rsquo;s is die ondersoeke vervang deur chromosoom-toetse. Oor die algemeen beskik vroue oor twee &ldquo;X&rdquo; chromosome (XX) en mans oor beide &lsquo;n &ldquo;X&rdquo; en &ldquo;Y&rdquo; chromosoom (XY). In sommige gevalle kan vroue slegs oor &lsquo;n enkele &ldquo;X&rdquo; chromosoom beskik.<\/p>\n<p>Maar selfs hierdie toets het sy beperkings gehad omdat sommige vroue wel oor manlike chromosome beskik maar die fisiese eienskappe van &lsquo;n vrou het.<\/p>\n<p>&ldquo;Nie die fisiese ondersoek of die chromosoom-toets het gewerk nie. Daarom is daar besluit om van &lsquo;n verskeidenheid kundiges gebruik te maak om die geslag van &lsquo;n persoon te bepaal,&rdquo; het Tucker ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Daar is nog nie sekerheid oor wanneer die uitslag van Semenya se toets beskikbaar sal wees nie. Hierdie voorval herinner aan &lsquo;n soortgelyke gebeurtenis waarby die naelloper van indi&euml;, Santhi Soundarajan, betrokke was.<\/p>\n<p>Soundarajan moes ook &lsquo;n geslagtoets ondergaan nadat sy &lsquo;n silwer medalje by die Asi&euml; Spele gewen het. Daar is bevind dat sy nie oor die seksuele eienskappe van &lsquo;n vrou beskik het nie en sy moes haar medalje teruggee.<\/p>\n<p>&ldquo;S&oacute; iets het &lsquo;n geweldige impak op &lsquo;n persoon se lewe. Daarom word die hulp van &lsquo;n sielkundige ook ingeroep,&rdquo; het Tucker ges&ecirc;.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/crown-of-egypt\/\">crown play<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0447\u044c<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaanse unies en politieke organisasies het die IAAF gekritiseer oor die herrie wat rondom Caster Semenya losgebars het. &ldquo;Hierdie aantygings stink van die rassisme. Dit skep &lsquo;n wanindruk van hoe &lsquo;n vrou veronderstel is om te lyk,&rdquo; het die Jong Kommuniste-liga (YCL) in &lsquo;n verklaring ges&ecirc;. &ldquo;Wat van Venus en Serena Williams? Hulle het nooit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5481\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Caster-aantygings &#8216;stink van rassisme&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6142,21089,21108],"class_list":["post-5481","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-caster-aantygings-stink-van-rassisme","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5481","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5481"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5481\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5481"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5481"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5481"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}