{"id":5474,"date":"2009-08-20T09:52:57","date_gmt":"2009-08-20T09:52:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5474"},"modified":"2009-08-20T09:52:57","modified_gmt":"2009-08-20T09:52:57","slug":"ermelo-se-uitsluiting-ongrondwetlik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5474","title":{"rendered":"Ermelo se uitsluiting &#8216;ongrondwetlik&#8217;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die Ho&euml;rskool Ermelo se uitsluiting van nie-Afrikaanssprekende leerders is ongrondwetlik, het adv. Bantubonke Tokota, wat die departement van onderwys in Mpumalanga verteenwoordig, Donderdag ges&ecirc;. <\/p>\n<p>&ldquo;Ons wil aanvoer dat die weiering van die skool se beheerliggaam om die taalbeleid van die skool te verander en om die skool se onderrigtaal Afrikaans te hou, &lsquo;n direkte impak ingevolge Artikel 9 van die grondwet het.&rdquo;&nbsp;<\/p>\n<p>Tokota het s&oacute; aangevoer in &lsquo;n aansoek om verlof tot app&egrave;l teen &lsquo;n uitspraak wat in Maart deur die app&egrave;lhof ten gunste van die skool se beheerliggaam gemaak is.<\/p>\n<p>Die app&egrave;lhof het in sy uitspraak ges&ecirc; die beheerliggaam van die skool het die gesag om die skool se taalbeleid te bepaal, en dat die mag nie by die department van onderwys l&ecirc; nie.<\/p>\n<p>Tokota het Donderdag verder aangevoer dat die skool se taalbeleid heroorweeg moet word om die kinders se regte bo alles te stel.<\/p>\n<p>&ldquo;&rsquo;n Afrikaanse taalbeleid wat deur die beheerliggaam van die skool goedgekeur is, dui daarop dat die beheerliggaam di&eacute; skool uitsluitlik vir Afrikaners wil bewaar.<\/p>\n<p>&ldquo;Dit dui op indirekte en direkte diskriminasie op grond van taal en dit lug uit die aard van die saak &lsquo;n grondwetlike kwessie,&rdquo; het Tokota ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Hy het ook aangevoer dat die department van onderwys in Mpumalanga die gesag het om die funksie van die beheerliggaam te onttrek as daar oor die taalbeleid besluit moet word.<\/p>\n<p>Die verhoor duur voort.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/roboty-i-figurki\/roboty\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0442\u0440\u0430\u043d\u0441\u0444\u043e\u0440\u043c\u0435\u0440\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho&euml;rskool Ermelo se uitsluiting van nie-Afrikaanssprekende leerders is ongrondwetlik, het adv. Bantubonke Tokota, wat die departement van onderwys in Mpumalanga verteenwoordig, Donderdag ges&ecirc;. &ldquo;Ons wil aanvoer dat die weiering van die skool se beheerliggaam om die taalbeleid van die skool te verander en om die skool se onderrigtaal Afrikaans te hou, &lsquo;n direkte impak &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5474\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ermelo se uitsluiting &#8216;ongrondwetlik&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,6132,21089],"class_list":["post-5474","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-ermelo-se-uitsluiting-ongrondwetlik","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5474","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5474"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5474\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5474"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5474"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5474"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}