{"id":5467,"date":"2009-08-20T02:32:02","date_gmt":"2009-08-20T02:32:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5467"},"modified":"2009-08-20T02:32:02","modified_gmt":"2009-08-20T02:32:02","slug":"ons-moet-terug-na-calvinisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5467","title":{"rendered":"Ons moet terug na Calvinisme"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Eerstens beaam ek Egbert Bosman se mening en stem heelhartig saam met sy artikel oor Calvinisme. Daarby wil ek net die volgende byvoeg:<\/p>\n<p>Ek is nie &#39;n teoloog of geleerde in Calvinisme \/godsdiens\/moderne teologie nie. Ek beskou myself as gelowige van die drie-enige God en wil liewers nie onder die term Christen bekend staan nie, want deesdae as ek rondom my kyk onder sogenaamde Christene, lyk dit of humanisme en die &quot;vertoon&quot; van charismatiese bewegings, ingesluit Buchan en Wiid se saamtrekke, die &quot;in&quot; ding is.<\/p>\n<p>Almal volg nou weer &#39;n nuwe neiging na wat nog nie werklik getoets is aan die Woord van God nie. Die huidige sogenaamde Afrikaanse media propageer dit ook baie doeltreffend, asof hulle nou die kompas is om te volg. Die Bybel moet nou  mos aanpas by die hedendaagse denke want dis nou &quot;uit voeling&quot; met elke gewilde sosiale stroming- &#39;n verval na &quot;social gospell&quot; en humanisme-waar die mens eintlik nou belangriker word as God. Na my mening bestaan ware Calvinisme by &#39;n minderheid van kerke en godsdiens groeperinge.<\/p>\n<p>Veral die Afrikaner wat nog roem op Calvinisme, het ver afgedwaal van wat dit beteken. Ek moet erken ek en vele ander is ook skuldig daaraan. Mens moet dit net eers erken en besef en terugbeweeg daarna deur Bybelstudie en nie blindelings die stroom navolg na enige gewilde Kerk of selfaangestelde prediker nie.<\/p>\n<p>Die huidige neigings na Geestelike sprekers\/predikers dui ook op  &#39;n leemte en afwesigheid van ware geestelike en politieke leiers, nie net vir die Afrikaner nie, maar in die konteks van Suid-Afrika.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/teplovoy-service.ru\">teplovoy<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Eerstens beaam ek Egbert Bosman se mening en stem heelhartig saam met sy artikel oor Calvinisme. Daarby wil ek net die volgende byvoeg: Ek is nie &#39;n teoloog of geleerde in Calvinisme \/godsdiens\/moderne teologie nie. Ek beskou myself as gelowige van die drie-enige God en wil liewers nie onder die term Christen bekend staan nie, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5467\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ons moet terug na Calvinisme&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,21093,6116],"class_list":["post-5467","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-s7-menings","tag-ons-moet-terug-na-calvinisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5467","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5467"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5467\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5467"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5467"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5467"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}