{"id":5463,"date":"2009-08-20T01:20:04","date_gmt":"2009-08-20T01:20:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5463"},"modified":"2009-08-20T01:20:04","modified_gmt":"2009-08-20T01:20:04","slug":"horskool-ermelo-se-saak-vandag-gehoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5463","title":{"rendered":"Ho?rskool Ermelo se saak vandag gehoor"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Die Mpumalanga departement van Onderwys se aansoek om verlof om app&egrave;l aan te teken teen die App&egrave;lhof in Bloemfontein se uitspraak dat die Ho&euml;rskool Ermelo weer &#329; enkelmedium Afrikaanse skool mag wees, word vandag om 10:00 in die Konstitusionele Hof aangehoor. Sou die aansoek om verlof tot app&egrave;l goedgekeur word, sal die saak direk daarna aangehoor word.<\/p>\n<p>Die App&egrave;lhof in Bloemfontein het bevestig dat die owerheid onregmatig opgetree het toe Ho&euml;rskool Ermelo gedwing is om sy taalbeleid te verander. <\/p>\n<p align=\"justify\"> Daar is nie &#329; enkele voorbeeld van waar die minister of onderwysowerhede ingegryp het om &#329; enkelmedium Engelse sekond&ecirc;re skool se taalbeleid te verander nie. &ldquo;In teenstelling hiermee het die minister en onderwysowerhede dit nodig geag om die staat se volle mag te gebruik om te probeer verseker dat Ho&euml;rskool Ermelo verengels,&rdquo; het Kallie Kriel van Afriforum ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Kriel het daarop gewys dat AfriForum die grootste simpatie met die massas kinders in die land het wat nie toegang tot goeie onderwys het nie. &ldquo;Die argument van toegang is egter bloot as handige verskoning misbruik om Ho&euml;rskool Ermelo van sy status as Afrikaanse skool te probeer ontneem, aangesien daar genoegsame fasiliteite in die skool se omgewing beskikbaar is om leerders wat Engels as voertaal verkies, te kan akkommodeer,&rdquo; het Kriel ges&ecirc;. Kriel s&ecirc; dat die owerhede &#329; kunsmatige behoefte aan Engelse onderrig geskep het om &#329; anti-Afrikaanse agenda te bevorder.<\/p>\n<p>Volgens Kriel bestaan daar verskeie voorbeelde wat daarop wys dat die oorskakeling na &#329; dubbel- of parallelmediumstelsel die eerste stap na &#329; eentalige Engelse instelling is, veral weens die demografiese realiteite van die land. <\/p>\n<p align=\"justify\">Die feit dat slegs 19 van die 150 voorgraadse kursusse by die Universiteit van Pretoria steeds in Afrikaans aangebied word, is volgens Kriel &#329; goeie bewys hiervan. &ldquo;Die aandrang op enkelmedium Afrikaanse instellings kan dus geensins gereduseer word tot &#329; poging om ander taalsprekers uit skole te hou nie,&rdquo; het Kriel aangevoer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/golovnye-ubory\/shkol-nye-rjukzaki-i-penaly\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0440\u044e\u043a\u0437\u0430\u043a \u0448\u043a\u043e\u043b\u044c\u043d\u044b\u0439 \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u0430 \u043e\u0440\u0442\u043e\u043f\u0435\u0434\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.dozor.ua\/news\/vlast\/1153567.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Mpumalanga departement van Onderwys se aansoek om verlof om app&egrave;l aan te teken teen die App&egrave;lhof in Bloemfontein se uitspraak dat die Ho&euml;rskool Ermelo weer &#329; enkelmedium Afrikaanse skool mag wees, word vandag om 10:00 in die Konstitusionele Hof aangehoor. Sou die aansoek om verlof tot app&egrave;l goedgekeur word, sal die saak direk daarna [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,6112,21089],"class_list":["post-5463","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-horskool-ermelo-se-saak-vandag-gehoor","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5463","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5463"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5463\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5463"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5463"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5463"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}