{"id":5457,"date":"2009-08-19T02:53:36","date_gmt":"2009-08-19T02:53:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5457"},"modified":"2009-08-19T02:53:36","modified_gmt":"2009-08-19T02:53:36","slug":"dns-kan-maklik-vervals-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5457","title":{"rendered":"DNS kan maklik vervals word"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Wetenskaplikes in Israel het gewys dat dit moontlik is om DNS-getuienis te fabriseer en daardeur die geloofwaardigheid van wat beskou is as die goue maatstaf van bewys in strafsake, te knou.<\/p>\n<p>Die wetenskaplikes het bloed- en speekselmonsters met DNS-inhoud van &#39;n ander persoon as die skenker vervaardig. Hulle het ook gewys dat hulle met toegang tot &#39;n DNS-databasis &#39;n monster kan vervaardig wat &#39;n spesifieke persoon se profiel pas, sonder dat hulle enige weefselmateriaal van di&eacute; betrokke persoon verkry het.<\/p>\n<p>&quot;Jy kan &#39;n misdaadtoneel skep,&quot; s&ecirc; Dan Frumkin, hoofouteur van die studie wat in die joernaal Forensic Science International gepubliseer is. Die titel is Genetics. &ldquo;Any biology undergraduate could perform this.&rdquo;<\/p>\n<p>Dr. Frumkin is &#39;n stigterslid van Nucleix, &#39;n maatskappy in Tel Aviv, wat &#39;n toets ontwikkel het om werklike DNS-monsters van vervalste monsters te onderskei. Hy hoop om dit aan forensiese laboratoria te bemark.<\/p>\n<p>Nie net is dit moontlik om vals DNS-materiaal by &#39;n misdaadtoneel te plant nie, maar die skending van privaatheid raak ook toenemend makliker.<\/p>\n<p>Van die tegnieke kan gebruik word om &#39;n bekende persoonlikheid se DNS van &#39;n gebruikte plastiekkoppie of sigaretstompie te oes en &#39;n speekselsmeer te vervaardig wat aan genetiese toetse onderwerp kan word. Voorgeslagte en die risiko van sekere siektes kan so bepaal word.<\/p>\n<p>Bekendes sal aanstons die &quot;genetiese paparazzi&quot; begin vrees s&ecirc; Gail H. Javitt van die Genetics and Public Policy Center by die Johns Hopkins University.<\/p>\n<p>Tania Simoncelli, wetenskapraadgewer van die American Civil Liberties Union, s&ecirc; die bevindinge is kommerwekkend. Dit is baie makliker om DNS by &#39;n misdaadtoneel te plant as vingerafdrukke, meen sy.<\/p>\n<p>&#39;n Standaardtegniek bekend as heelgenoomamplifikasie kan gebruik word om DNS-materiaal by bloed te voeg waarvan die witbloedselle, wat DNS bevat, verwyder is. Sodoende kan die oorsprong van die bloed verander word om &#39;n ander profiel te pas.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/demisezonnaja-odezhda\/kofty-dzhempery-svitera\">\u043a\u043e\u0444\u0442\u0430 \u043e\u0431\u043c\u0430\u043d\u043a\u0430 \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u0430 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0434\u043b\u044f \u0448\u043a\u043e\u043b\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wetenskaplikes in Israel het gewys dat dit moontlik is om DNS-getuienis te fabriseer en daardeur die geloofwaardigheid van wat beskou is as die goue maatstaf van bewys in strafsake, te knou. Die wetenskaplikes het bloed- en speekselmonsters met DNS-inhoud van &#39;n ander persoon as die skenker vervaardig. Hulle het ook gewys dat hulle met toegang &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5457\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DNS kan maklik vervals word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[6107,162,21089],"class_list":["post-5457","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-dns-kan-maklik-vervals-word","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5457","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5457"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5457\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5457"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5457"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5457"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}