{"id":5410,"date":"2009-08-14T02:09:10","date_gmt":"2009-08-14T02:09:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5410"},"modified":"2009-08-14T02:09:10","modified_gmt":"2009-08-14T02:09:10","slug":"geen-keuse-meer-buiten-emigrasie-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5410","title":{"rendered":"Geen keuse meer buiten emigrasie nie?"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<div class=\"mosimage\"  style=\" margin: 5px; padding: 1px; width: 77px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl2.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\"> <\/div>\n<\/div>\n<p>Die ware mag in Suid-Afrika, die kommuniste en die vakbonde, staan op die punt om die Suid-Afrikaanse IT-industrie te vernietig. Byna soos die ANC daarin geslaag het om Eskom binne slegs 14 jaar op sy knie&euml; te dwing.<br \/>&nbsp;<br \/>Cosatu en sy trawante binne die ANC-bewind wil die praktyk bekend as &quot;outsourcing&quot; <a href=\"http:\/\/www.itweb.co.za\/sections\/specialfocus\/guest090806.asp?S=Outsourcing&amp;A=OTS&amp;O=FRGN\">onwettig maak<\/a>. &quot;Outsourcing&quot; bestaan vir &#39;n baie goeie rede: Min maatskappye of organisasies kan die luukse bekostig om duur IT-kundigheid permanent in diens te hou, bloot om korttermynprojekte te implementeer nie. Sulke organisasies sal dan tipies sulke kundigheid huur by maatskappye wat spesialispersoneel kan verskaf op &#39;n korttermyn en kontrakgrondslag.<br \/>&nbsp;<br \/>Hierdie maatskappye staan bekend as arbeidsmakelaars. Daar is arbeidsmakelaars in ander bedrywe ook. Die konstruksiebedryf is een voorbeeld.<br \/>&nbsp;<br \/>Cosatu hou egter glad nie van die gedagte van arbeidsmakelaars nie, vir die mees siniese rede denkbaar: Cosatu se ledetal, diegene met permanente betrekkings, is besig om te krimp. Arbeidsmakelaars sorg dat baie potensi&euml;le Cosatu-lede eerder vir arbeidsmakelaars gaan werk. Met groot ironie is diegene wat vir arbeidsmakelaars werk, se lone dikwels ho&euml;r as permanente werknemers s&rsquo;n.<br \/>&nbsp;<br \/>Die uiteinde van die beplande wetgewing kan slegs een gevolg h&ecirc; vir die IT-bedryf: organisasies sal gedwing word om hul projekte aan buitelandse maatskappye te gee, tipies di&eacute; in Indi&euml;. Sodoende sal die ganse plaaslike IT-bedryf in duie stort: selfs groot maatskappye soos Business Connection sal hul deure moet sluit of hul operasies drasties moet afskaal.<br \/>&nbsp;<br \/>Tienduisende IT-kundiges sal dus op straat sit. Ek sal een van diegene wees wat regstreeks hierdeur geraak word. Watter ander keuse het mense soos ek, buiten om vir ons &#39;n pos oorsee te gaan soek?<br \/>&nbsp;<br \/>Kennelik is bostaande nie &#39;n nadeel in die o&euml; van Cosatu nie &#8211; hulle sal geen traan stort oor n&oacute;g &#39;n paar tienduisende blanke gesinne wat die pad vat na Perth of Londen nie.  Dit is inteendeel waarskynlik juis &#39;n bedekte doelwit van die voorgestelde wetgewing: die versnelde gedwonge emigrasie van blankes.<br \/>&nbsp;<br \/>Soos die meeste van die optredes van die onwelriekende en onheilige alliansie van die kommuniste, vakbonde en die ANC-bewind, is di&eacute; egter &#39;n uiters kortsigtige en inderdaad &#39;n fundamenteel onnosele stap. Ek onderhou dmv my belastinggeld tientalle swartes in die vorm van kindertoelaas, ongeskiktheidstoelaes, behuising, opvoeding en gesondheidssorg.<br \/>&nbsp;<br \/>Word Suid-Afrikaanse organisasies egter gedwing om hul IT-projekte in Moembaai te laat implementeer, en moet ek noodwendig my brood elders gaan verdien, gaan my belastingbydraes verlore. Tata en Wipro se winste styg bes moontlik as &#39;n gevolg, maar dis nie tot voordeel van die miljoene hulpbehoewendes in Suid-Afrika nie.<br \/>&nbsp;<br \/>Gegewe optredes soos hierdie een, is ek ek bevrees dat die IT-sektor slegs een deel van die Suid-Afrikaanse ekonomie se kaartehuis is wat op die punt staan om ineen te tuimel. Gaan ons in die toekoms &#39;n Suid-Afrika sien wat teruggeval het na &#39;n pre-koloniale, pre-beskaafde toestand, met miljoene in uiterste ellende, en slegs die myne as eilandjies van produksie in &#39;n see van anargie?<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u0430 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0438\u0432\u0447\u0430\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ware mag in Suid-Afrika, die kommuniste en die vakbonde, staan op die punt om die Suid-Afrikaanse IT-industrie te vernietig. Byna soos die ANC daarin geslaag het om Eskom binne slegs 14 jaar op sy knie&euml; te dwing.&nbsp;Cosatu en sy trawante binne die ANC-bewind wil die praktyk bekend as &quot;outsourcing&quot; onwettig maak. &quot;Outsourcing&quot; bestaan vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5410\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geen keuse meer buiten emigrasie nie?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-5410","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5410","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5410"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5410\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5410"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5410"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5410"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}