{"id":5390,"date":"2009-08-12T01:44:09","date_gmt":"2009-08-12T01:44:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5390"},"modified":"2009-08-12T01:44:09","modified_gmt":"2009-08-12T01:44:09","slug":"motorbedryf-byt-in-die-stof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5390","title":{"rendered":"Motorbedryf byt in die stof"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Volgens die Nasionale vereniging van voertuigvervaardigers in Suid-Afrika (Naamsa), se verslag vir die tweede kwartaal van 2009 wat Dinsdag vrygestel is, is die motorbedryf in &rsquo;n krisis.<\/p>\n<p>Nog nooit tevore het plaaslike kwartaallikse verkope van nuwe voertuie op &rsquo;n jaargrondslag so swak gevaar nie en &ldquo;dit onderstreep die krisis waardeur die waardeketting in die gesig gestaar word&rdquo;, s&ecirc; die vereniging.<\/p>\n<p>Vervaardiging en indiensneming is op die laagste vlakke danksy swak verkope en &#39;n daling in uitvoere.<\/p>\n<p>Die bedryf was vol hoop dat die tweede kwartaal &#39;n opswaai sou toon, maar verkope, vervaardiging en uit- en invoer is met tot 10% afwaarts aangepas.<\/p>\n<p>Plaaslike produksie sal na verwagting vanjaar met sowat 32% val tot 385 000 eenhede en verkope met sowat 27% tot 388 000 eenhede. Uitvoere sal na verwagting met 100 000 eenhede val.<\/p>\n<p>Werkverliese in die eerste helfte van die jaar staan op byna 4 500 mense, in vergelyking met &rsquo;n daling van 2 566 verlede jaar. Vir komponentvervaardigersposte het van 81 000 tot 64 000 gedaal.<\/p>\n<p>Die sterk rand knou veral komponentuitvoere.<\/p>\n<p>In die kleinhandelvoertuigbedryf  het sowat 250 nuwe handelaarskappe en sowat 400 onafhanklike gebruiktemotor-handelaarskappe hulle deure gesluit. Die enigste ligpunt is die verkope van gebruikte voertuie.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">86 \u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043f\u043e\u043b\u0438\u0442\u0438\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens die Nasionale vereniging van voertuigvervaardigers in Suid-Afrika (Naamsa), se verslag vir die tweede kwartaal van 2009 wat Dinsdag vrygestel is, is die motorbedryf in &rsquo;n krisis. Nog nooit tevore het plaaslike kwartaallikse verkope van nuwe voertuie op &rsquo;n jaargrondslag so swak gevaar nie en &ldquo;dit onderstreep die krisis waardeur die waardeketting in die gesig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5390\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Motorbedryf byt in die stof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[5955,21089,21113],"class_list":["post-5390","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-motorbedryf-byt-in-die-stof","tag-nuus","tag-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5390","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5390"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5390\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5390"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5390"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5390"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}