{"id":5389,"date":"2009-08-12T01:23:31","date_gmt":"2009-08-12T01:23:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5389"},"modified":"2009-08-12T01:23:31","modified_gmt":"2009-08-12T01:23:31","slug":"helfte-van-grond-in-swart-hande-nie-produktief-aangewend-s-grondsake","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5389","title":{"rendered":"Helfte van grond in swart hande nie produktief aangewend s? grondsake"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die departement van landelike ontwikkeling en grondsake s&ecirc; 49% van die 5,2 miljoen hektaar grond wat aan swartes oorgedra is, word nie produktief aangewend nie. Daarbenewens het die nuwe grondeienaars se ekonomiese omstandighede ook nie noemenswaardig verbeter nie.<\/p>\n<p>Tydens &rsquo;n beplanningsessie van die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondsake verlede week het dit geblyk dat die regering ook nog geen beleid geformuleer het om buitelanders se grondaankope te reguleer nie. &#39;n Wolk hang steeds oor die gedagte van die gewillige koper en gewillige verkoper.<\/p>\n<p>Tozi Gwanya, direkteur-generaal van die departement, s&ecirc; die departement wil graag selfstandige landelike gemeenskappe skep. Oor die volgende vyf jaar wil sy departement poog om armoede en werkloosheid met die helfte te verminder met behulp van swart ekonomiese bemagtiging.<\/p>\n<p>Landelike gesondheid en veiligheid moet ook aandag geniet asook die regte van plaaswerkers. Vroulike plaasarbeiders word deur die departement as &rsquo;n prioriteitsgroep beskou.<\/p>\n<p>Daar is vyf nuwe kategorie&euml; van begunstigdes, naamlik grondloses, bestaansboere met potensiaal, kommersi&euml;le kleinboere, gevestigde kommersi&euml;le boere en aspirant kommersi&euml;le swart boere.<\/p>\n<p>Die regering beplan &rsquo;n omvattende landelike-ontwikkelingsprogram sowel as &rsquo;n witskrif oor landelike ontwikkeling. &#39;n Wetsontwerp op grondgebruik sal later vanjaar voor die parlement dien.<\/p>\n<p>Die regering se doelwit om teen 2014 reeds 30% van die land se landbougrond oor te dra, is waarskynlik nie haalbaar nie omdat die begroting onvoldoende is en die departement sal sy strategie moet heroorweeg.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.masters19.ru\/kamin-iz-gipsokartona\/\">\u0444\u0430\u043b\u044c\u0448 \u043a\u0430\u043c\u0438\u043d \u0441\u0432\u043e\u0438\u043c\u0438 \u0440\u0443\u043a\u0430\u043c\u0438 \u0438\u0437 \u0433\u0438\u043f\u0441\u043e\u043a\u0430\u0440\u0442\u043e\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.drivemir.ru\/object\/topcargo-perevozka-obemnih-gruzov\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die departement van landelike ontwikkeling en grondsake s&ecirc; 49% van die 5,2 miljoen hektaar grond wat aan swartes oorgedra is, word nie produktief aangewend nie. Daarbenewens het die nuwe grondeienaars se ekonomiese omstandighede ook nie noemenswaardig verbeter nie. Tydens &rsquo;n beplanningsessie van die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondsake verlede week het dit geblyk dat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5954,21089,21108],"class_list":["post-5389","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-helfte-van-grond-in-swart-hande-nie-produktief-aangewend-s-grondsake","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5389","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5389"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5389\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5389"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5389"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5389"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}