{"id":535,"date":"2007-06-10T10:55:18","date_gmt":"2007-06-10T10:55:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=535"},"modified":"2007-06-10T10:55:18","modified_gmt":"2007-06-10T10:55:18","slug":"pole-midde-in-nuwe-koue-oorlog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=535","title":{"rendered":"Pole midde-in nuwe Koue Oorlog"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><font face=\"Times New Roman\"><font face=\"Times New Roman\">Bush is skynbaar onder die indruk dat hy &#8216;n tweede na-oorlogse Amerikaanse segetog in Europa kan laat herleef met behulp van lande wat moeilik met Duitsland kan meeding. Sy taal en verwysings was tipies van die konteks wat n&aacute; afloop van die Tweede W&ecirc;reldoorlog geheers het.<\/font><\/font><\/p>\n<\/div>\n<div align=\"justify\"><font face=\"Times New Roman\"><font face=\"Times New Roman\"> <\/font><font face=\"Times New Roman\"> Pole se sukkelende verhoudinge met buurlande Duitsland en Rusland is bekend. Die Poolse minister van Verdediging, Radek Sikorsky, het al by geleentheid na die &quot;Hitler-Stalin-pakt&quot; verwys om die Noordeuropese-gaspypleiding wat sy bure onderneem het, aan te val. Ook die lot van Duitse minderhede in Pole is &#8216;n teer punt en die Pole wil nie graag daaraan herinner word nie.<\/font><br \/><font face=\"Times New Roman\"> <\/font><br \/><font face=\"Times New Roman\"> Pole word deur &#8216;n konserwatiewe regering gelei. Die identiese tweelingbroers, Lech en Jaroslaw Kaczynski is onderskeidelik tot president en eerste minister verkies. Die Kaczynski&#8217;s is, in navolging van die Republikeinse Party in die VSA, bekend vir hul onverdraagsaamheid teenoor homoseksuele huwelike en hul aanmoediging van die doodstraf. Die <em>Gay Pride<\/em>-optogte is in 2004 en 2005 in Pole verbied.<\/font><br \/><font face=\"Times New Roman\"> <\/font><br \/><font face=\"Times New Roman\"> Alhoewel albei broers uitgesproke homofobe is, het die <\/font>koerant die &quot;Rzeczpolita&quot; berig dat die Poolse geheime diens in 1992 &#8216;n ondersoek teen Jaroslaw gelas het om sy seksuele voorkeur te probeer bepaal. Jan Lesiak, die ondersoekbeampte, was van mening dat dit raadsaam sal wees aangesien Jaroslaw steeds by sy moeder gewoon het en o&euml;nskynlik nie veel in vroulike geselskap belang gestel het nie.<\/font><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\"><font face=\"Times New Roman\">Die identiese broers is sedert hul kinderjare in Pole bekend omdat hulle die hoofrolle in &#8216;n kommunistiese film vertolk het. Die film by name &quot;Die twee wat die maan gesteel het&quot; was destyds op massaverspreiding gemik.<\/p>\n<p> Die Kaczynski&#8217;s het ook &#8216;n berugte naamgenoot in die VSA, bekend as die Unabomber wat kampusse en lughawens vir ongeveer 20 jaar lank met briefbomme geteiken het. Ted Kaczynski, &#8216;n talentvolle wiskundeprofessor van Berkeley, is uiteindelik deur die FBI aangekeer. Kaczynski wou deur sy terreurveldtog die oorheersing van tegnologie verhoed omdat dit blykbaar teen die menslike natuur sou wees.<\/p>\n<p> Bush is met ope arms Vrydagaand deur die Poolse leier in die geskiedkundige hawestad ontvang. Hy het die Pole vir hul ondersteuning van die missielafweerstelsel op hul grondgebied tydens &#8216;n gesamentlike perskonferensie bedank. &quot;Ons wil &#8216;n regverdige uitkoms onderhandel, wat die veiligheid van Pole en die veiligheid van die hele kontinent sal verhoog teen skurkbewinde wat in die versoeking kom om vrye nasies te wil onderdruk.&quot;<\/p>\n<p> <font face=\"Times New Roman\">In Tsjeggi&euml; het die ongewilde Amerikaanse leier ges&ecirc;: &quot;Die Koue Oorlog is oor. Dis verby. Die mense van die Tsjeggiese Republiek hoef nie te kies tussen vriendskap met die VSA of vriendskap met Rusland nie, julle kan altwee kies.&quot;&nbsp; Hy het nietemin vroe&euml;r by &#8216;n konferensie vir demokrasie wat deur oud-president Vaclav Havel en Nathan Sharansky gere&euml;l is in dieselfde vertrek waar die Warskou-pakt ontbind is, Rusland en China weens &#8216;n gebrek aan demokrasie<\/font><font face=\"Times New Roman\"> gekritiseer<\/font><font face=\"Times New Roman\">.<\/font><br \/><font face=\"Times New Roman\"> <\/font><br \/><font face=\"Times New Roman\"> Op hul kenmerkende sikofantiese manier, het Naspers se Pieter Malan vandeesweek in &#8216;n patetiese rubriek in <em>Beeld<\/em> ook gepoog om die Russe op dieselfde wyse as Bush te kritiseer. Dit kom nadat Mbeki tydens sy besoek aan Heiligendamm homself soos &#8216;n handpop vir Bob Geldof gedra het en hy woordeliks clich&eacute;s oor Afrika herhaal het wat sy Britse meesters van hom verlang het.<\/font><br \/><font face=\"Times New Roman\"> <\/font><br \/><font face=\"Times New Roman\"> Bush beplan ook om in Albani&euml; en Bulgarye aan te doen wat die VSA se belangstelling in Rusland se agterplaas nog verder sal beklemtoon.<\/font><\/font><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/diagnosticheskoe_oborudovanie\/\">\u0434\u0438\u0430\u0433\u043d\u043e\u0441\u0442\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u043a\u0430\u043d\u0435\u0440 \u0434\u043b\u044f \u0430\u0432\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><font face=\"Times New Roman\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/BushenPool.jpg\" width=\"220\" height=\"147\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\">Bush omhels Kaczynski<\/div>\n<\/div>\n<p><\/font>Geen woord oor die Russiese voorstel om in Azerbaidjan &#8216;n missielafweerstelsel op te rig nie. Dit was duidelik tydens die ontmoeting met Poolse president Lech Kaczynski Vrydag in Danzig, dat George W. Bush hom nie gaan steur aan Russiese versoeke nie. Vladimir Poetin, wat ook voorgestel het dat die VSA na Irak of Turkye kyk om s&oacute; &#8216;n stelsel in gebruik te stel, het nog nie op die Amerikaanse stilte gereageer nie. <\/p>\n<p> Die VSA wil &#8216;n missielafweerstelsel in Pole bou en &#8216;n radarstelsel in Tsjeggi&euml; om &#8216;n moontlike aanval uit Iran die hoof te bied. Vir vele EU-lidlande is die nuwe planne &#8216;n steen des aanstoots en kritici betwyfel of die reikafstand van Iran se missiele ooit naby di&eacute; lande sal kom. Die weiering van Amerika om die Russe se aanbieding van samewerking ernstig te oorweeg, lui waarskynlik die volgende rondte skermutselings tussen die twee eertydse Koue-oorlogveterane in.<font face=\"Times New Roman\"> <\/font><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[45],"tags":[166,638,21092],"class_list":["post-535","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c26-karin-roodt","tag-karin-roodt","tag-pole-midde-in-nuwe-koue-oorlog","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/535","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=535"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/535\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=535"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=535"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=535"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}