{"id":5306,"date":"2009-07-30T01:05:43","date_gmt":"2009-07-30T01:05:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5306"},"modified":"2009-07-30T01:05:43","modified_gmt":"2009-07-30T01:05:43","slug":"nuwe-polisiehoof-is-partydig-s-opposisie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5306","title":{"rendered":"Nuwe polisiehoof is partydig s? opposisie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Sommige opposisiepartye het die aanstelling deur president Zuma van Bheki Cele as nasionale polisiekommissaris gekritiseer en ges&ecirc; hy het geen misdaadbekampingsrekord om oor te spog nie. Daarbenewens voel hulle dat Cele net nog &#39;n politieke aanstelling is.<\/p>\n<p>Cele is tans die KwaZulu-Natalse LUR vir gemeenskapsveiligheid en -skakeling. Hy sal op 2 Augustus sy nuwe pos aanvaar.<\/p>\n<p>Die Kongres van die Mense, Cope, het Cele van partydigheid beskuldig in die onlangse geweld in KwaZoeloe-Natal en dat hy nooit gepoog het om die neutraliteit van die SAPD te handhaaf nie.<\/p>\n<p>Die IVP het ges&ecirc; die toekoms van die Valke is onder verdenking aangesien hulle nooit polities onafhanklik sal wees nie en nooit die sukses van die Skerpioene sal kan ewenaar nie.<\/p>\n<p>Die DA het Cele aan &#39;n paar van sy ongelukkige opmerkings herinner. Cele het &#39;n man &#39;n rassis genoem nadat hy gekla het oor Cele se blouligkonvooi teen 160km per uur op &#39;n openbare pad voortsnel, asook die &quot;skiet om dood te skiet&quot; sinsnede.<\/p>\n<p>Die nuwe polisiehoof het die opmerking Woensdag verdedig deur te s&ecirc; die Strafwet van 1977 stipuleer dat polisielede geregtig is om dodelike mag aan te wend indien hulle bedreig word.<\/p>\n<p>Bantu Holomisa van die UDM het ges&ecirc; Selebi se aanstelling het bewys dat &#39;n burgerlike nie die polisie moet lei nie want dit is sleg vir die moraal.<\/p>\n<p>Die Vryheidsfront Plus het ges&ecirc; die aanstelling wys dat Zuma totale politieke beheer oor die polisie wil behou en dit laat rooi gevaarligte flikker.<\/p>\n<p>Hulle het voorgestel dat Cele uit al sy ANC-poste bedank sodat die polisie nie verder gepolitiseer word nie.<\/p>\n<p>Die SAKP het die aanstelling verwelkom en ges&ecirc; Cele sal op die voorpunt van misdaadbekamping in sy provinsie wees. Die ID het ook sy aanstelling geprys en ges&ecirc; dit sal die belastingbetaler heelwat geld spaar om &#39;n polisiehoof te h&ecirc; wat werk en nie soos die vorige een op langverlof sit en niks doen nie.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">1 euro deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sommige opposisiepartye het die aanstelling deur president Zuma van Bheki Cele as nasionale polisiekommissaris gekritiseer en ges&ecirc; hy het geen misdaadbekampingsrekord om oor te spog nie. Daarbenewens voel hulle dat Cele net nog &#39;n politieke aanstelling is. Cele is tans die KwaZulu-Natalse LUR vir gemeenskapsveiligheid en -skakeling. Hy sal op 2 Augustus sy nuwe pos &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5306\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe polisiehoof is partydig s? opposisie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[227,5779,5780,218,21089,5778,2851,5781,21108],"class_list":["post-5306","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-anc","tag-bheki-cele","tag-kommissaris-van-polisie","tag-misdaad","tag-nuus","tag-nuwe-polisiehoof-is-partydig-s-opposisie","tag-polisie","tag-shoot-to-kill","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5306","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5306"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5306\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5306"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5306"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5306"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}