{"id":5303,"date":"2009-07-29T07:54:31","date_gmt":"2009-07-29T07:54:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5303"},"modified":"2009-07-29T07:54:31","modified_gmt":"2009-07-29T07:54:31","slug":"geweld-oor-dienslewering-duur-voort","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5303","title":{"rendered":"Geweld oor dienslewering duur voort"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Geweld oor dienslewering teister Suid-Afrika steeds. Ontevrede inwoners het in twee plekke weereens in opstand gekom teen swak dienslewering.<\/p>\n<p>In Tokoza, aan die Oos-Rand, het inwoners Dinsdag polisievoertuie onder die klippe gesteek en vullis rondgestrooi. Die polisie moes van rubberkoe&euml;ls gebruik maak om hulle uiteen te jaag.<\/p>\n<p>&rsquo;n Groep van 200 inwoners van die Tokoza-hostel het vroegoggend na die munisipale kantore opgeruk. Hulle het gewelddadig begin raak omdat die kantore gesluit was.<\/p>\n<p>&ldquo;Die mense is van di&eacute; kantore terug na hul hostel waar hulle die polisie met klippe aangeval het. Ons beamptes moes rubberkoe&euml;ls skiet om die groep uitmekaar te dryf,&rdquo; het kapt. Godfrey Maditsi, polisiewoordvoerder, ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Volgens Sapa het die situasie n&aacute; die skietery kalm geraak en teen laat gistermiddag was alles terug na normaal.<\/p>\n<p>Die inwoners is ontstoke oor huise, toilette en kragtoevoer wat hulle beloof is en nie gelewer is nie.<\/p>\n<p>Volgens Maditsi is niemand beseer nie en niemand ook in hegtenis geneem nie. Hy s&ecirc; die polisie sal egter die gebied bly patrolleer.<\/p>\n<p>Die betoging volg op di&eacute; van verlede week waar drie mense beseer is toe die polisie met rubberkoe&euml;ls op sowat 400 betogers losgebrand het.<\/p>\n<p>In Mpumalanga, in die Simile-lokasie naby Sabie, het sowat 500 inwoners Dinsdag amok gemaak. Hulle het &#39;n biblioteek en munisipale voertuie aan die brand gesteek. &#39;n Polisieman is in die geweld beseer.<\/p>\n<p>Twee munisipale trekkers, &#39;n brandweerwa, &#39;n bakkie en &#39;n trok is uitgebrand volgens superintendent Abie Khoabane.<\/p>\n<p>Die polisie moes ook van rubberkoe&euml;ls gebruik maak. Inwoners is woedend omdat hulle griewe, wat twee weke gelede by die munisipale kantore oorhandig is, nog nie aandag van die owerhede geniet het nie.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/material_dlya_shinoremonta\/\">\u043c\u0430\u0442\u0435\u0440\u0438\u0430\u043b \u0434\u043b\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geweld oor dienslewering teister Suid-Afrika steeds. Ontevrede inwoners het in twee plekke weereens in opstand gekom teen swak dienslewering. In Tokoza, aan die Oos-Rand, het inwoners Dinsdag polisievoertuie onder die klippe gesteek en vullis rondgestrooi. Die polisie moes van rubberkoe&euml;ls gebruik maak om hulle uiteen te jaag. &rsquo;n Groep van 200 inwoners van die Tokoza-hostel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5303\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geweld oor dienslewering duur voort&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5773,21089,21108],"class_list":["post-5303","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-geweld-oor-dienslewering-duur-voort","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5303","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5303"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5303\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5303"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5303"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5303"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}