{"id":5295,"date":"2009-07-29T01:28:44","date_gmt":"2009-07-29T01:28:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5295"},"modified":"2009-07-29T01:28:44","modified_gmt":"2009-07-29T01:28:44","slug":"krothuise-in-luanda-platgestoot-vir-sokker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5295","title":{"rendered":"Krothuise in Luanda platgestoot vir sokker"},"content":{"rendered":"<p>Tweehonderd Angolese het Dinsdag buite die parlement betoog teen die vernietiging van hulle huise. &#39;n Nie-regeringsorganisasie s&ecirc; die stap het 15 000 mense sonder &#39;n dak oor hulle koppe gelaat.<\/p>\n<p>Volgens ooggetuies het die die polisie die skare wat geskree het &#39;gee ons ons huis terug&#39; gou uiteengejaag. Regeringsministers binne die parlementsgebou was nie bewus van die gebeure buite nie.<\/p>\n<p>SOS Habitat s&ecirc; 3 000 huise is platgestoot oor die afgelope paar dae in die suidelike deel van die hoofstad Luanda en 15 000 mense waaronder talle kinders is dakloos. Die organisasie s&ecirc; dit is &#39;n menseregteskending omdat die slagoffers nie nuwe tuistes gegee is nie.<\/p>\n<p>Die vernietiging van die huise is die jongste in &#39;n reeks vasvataksies deur die plaaslike regering om &quot;anargistiese&quot; nedersettings te tem. Gedurende die oorlog het talle die platteland verlaat om hulle in Luanda te vestig.<\/p>\n<p>Die gebied wat tans geteiken word, staan bekend as Irak en Bagdad en is naby die stadion wat vir die 2010 Afrikabeker van Nasies beplan word. Amptenare s&ecirc; die grond is in  &quot;openbare belang&quot; opsy gesit.<\/p>\n<p>Die betoging het waarnemers verbaas in &#39;n land waar die regering en polisie nouliks uitgedaag word.<\/p>\n<p>Ten spyte van Angola se olierykdom, leef meer as tweederdes van die bevolking in volslae armoede op minder as twee dollar per dag en meer as die helfte het geen toegang tot sanitasie nie.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/magistralnye-filtry-i-filtruyushchie-elementy-f6129552\/\">\u0444\u0438\u043b\u044c\u0442\u0440 \u0432\u043b\u0430\u0433\u043e\u043e\u0442\u0434\u0435\u043b\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c \u0434\u043b\u044f \u0441\u0436\u0430\u0442\u043e\u0433\u043e \u0432\u043e\u0437\u0434\u0443\u0445\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/public.nazk.gov.ua\/declaration\/20014fa6-b91c-41c7-8986-df50f6dd39eb\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tweehonderd Angolese het Dinsdag buite die parlement betoog teen die vernietiging van hulle huise. &#39;n Nie-regeringsorganisasie s&ecirc; die stap het 15 000 mense sonder &#39;n dak oor hulle koppe gelaat. Volgens ooggetuies het die die polisie die skare wat geskree het &#39;gee ons ons huis terug&#39; gou uiteengejaag. Regeringsministers binne die parlementsgebou was nie bewus &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5295\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Krothuise in Luanda platgestoot vir sokker&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5748,21089,21108],"class_list":["post-5295","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-krothuise-in-luanda-platgestoot-vir-sokkerstadion","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5295","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5295"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5295\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5295"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5295"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5295"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}