{"id":5293,"date":"2009-07-29T00:49:36","date_gmt":"2009-07-29T00:49:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5293"},"modified":"2009-07-29T00:49:36","modified_gmt":"2009-07-29T00:49:36","slug":"liewer-bangjan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5293","title":{"rendered":"Liewer Bangjan&#8230;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">In die jongste verslag oor plaasmoorde en ander moorde op blankes in Suid-Afrika, toon Adriana Stuijt van Censorbugbear dat al hoe meer inwoners van die luukse woonbuurtes in die oostelike dele van Pretoria beroof, verkrag, gemartel en vermoor word.<\/p>\n<p>Die vraag het nou ontstaan:&quot;Is Pretoria nog veilig?&quot;<\/p>\n<p>Het dit nie tyd geword dat Afrikaners teen &#39;n tempo van &quot;3 000 per dag&quot; uit die misdaadgeteisterde gebiede van ons land, na veiliger gebiede moet verhuis nie?<\/p>\n<p>Toe die ou NP-regering in die tagtigerjare die reuse woonbuurt &#8211; Khayelitsha &#8211; op die Kaapse vlaktes aangel&ecirc; het, het Xhosas uit die Oos-Kaap teen sowat 1 000 per dag die Kaapse Skiereiland binnegestroom.  En, onlangs toe die ANC-regering besluit het om die land se grens met Zimbabwe oop te gooi, het Zimbabwiese burgers teen 3 000 per dag oor die grens na Suid-Afrika gestroom.<\/p>\n<p>Wat is dan fout met die Afrikaner?  Waarom wil die Afrikaner nie na &#39;n veiliger plek verhuis nie?  Die Afrikaner word teen &#39;n tempo van gemiddeld 5 tot 7 per dag vermoor, en die uittog uit S.A. na die buiteland is gemiddeld 150 per dag.  Toegegee, die Afrikaners is veel minder as die swartes, maar in persentasie uitgedruk is die Afrikanervolk aan die verloorkant.<\/p>\n<p>Ek begryp dat mens nie jou werk sommer net so kan opgee en trek nie, maar as in ag geneem word dat 500 000 Afrikaners werkloos en of verarm is, en seker net soveel al slagoffers van geweldsmisdaad, en of roof en diefstal was, dan is dit moeilik om te verstaan waarom daar nie veel meer Afrikaners, meer dikwels, hul goed vat en na die westelike deel van ons land verhuis nie.<\/p>\n<p>Plekke soos Lambertsbaai, Melkbosstrand, Kleinmond, Gansbaai, Struisbaai, Mosselbaai, George, en Jeffreysbaai aan die kus, asook binnelandse oorde soos Orania, Vanderkloof, Carnarvon, Calvinia, Clanwilliam en vele ander, bied groot moontlikhede vir ondernemers.  Begin &#39;n sakeonderneming in een van genoemde plekke, en adverteer poste vir werknemers binne die Afrikanergemeenskap.<\/p>\n<p>Lesers sal verbaas wees om te sien hoe die Afrikaner sal begin belangstel om te trek sodra hulle sien dat kapitaal in groeiende hoeveelhede na genoemde plekke herlei word.<br \/>Die volk het &#39;n keuse: Bly waar julle is, en sien hoe dat die Afrikaner stadig maar seker uitsterf, of trek na &#39;n veilige hawe waar mede-volksgenote reeds in beduidende hoeveelhede saamtrek.  &quot;Liewer Bangjan as Dooiejan&quot;.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/parket-ukladka.com\/products\/tsena-ukladki-laminata\">\u043f\u0440\u0430\u0432\u0438\u043b\u043e \u0443\u043a\u043b\u0430\u0434\u043a\u0438 \u043b\u0430\u043c\u0438\u043d\u0430\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/mezhdunarodnaja-dostavka-topcargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die jongste verslag oor plaasmoorde en ander moorde op blankes in Suid-Afrika, toon Adriana Stuijt van Censorbugbear dat al hoe meer inwoners van die luukse woonbuurtes in die oostelike dele van Pretoria beroof, verkrag, gemartel en vermoor word. Die vraag het nou ontstaan:&quot;Is Pretoria nog veilig?&quot; Het dit nie tyd geword dat Afrikaners teen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5293\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Liewer Bangjan&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,5746,21093],"class_list":["post-5293","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-liewer-bangjan","tag-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5293","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5293"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5293\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5293"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5293"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5293"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}