{"id":5288,"date":"2009-07-28T01:37:15","date_gmt":"2009-07-28T01:37:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5288"},"modified":"2009-07-28T01:37:15","modified_gmt":"2009-07-28T01:37:15","slug":"dodelike-gasse-bedreig-kivumeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5288","title":{"rendered":"Dodelike gasse bedreig Kivumeer"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Meer as twee miljoen mense wat op die oewers van die Kivumeer woon in Sentraal-Afrika loop die risiko om versmoor te word deur gasse wat onder die oppervlak aan die opbou is, het wetenskaplikes gewaarsku.<\/p>\n<p>Die meer wat &#39;n grens tussen Rwanda en die DRK vorm bevat nou 300 kubieke kilometer van koolstofdioksied en 60 kubieke kilometer van metaan wat deur vulkaniese openinge in die meer inborrel. Die gasse is ongeveer 80 meter onder die oppervlak deur die waterdruk vasgevang.<\/p>\n<p>Navorsers waarsku egter dat geologiese en vulkaniese aktiwiteit die gasse kan laat ontsnap.<\/p>\n<p>Die impak kan katastrofaal wees soos die gebeure op 21 August 1986 by die Nyosmeer in Kameroen bewys het. Die wolk koolstofdioksied wat daar vrygestel is, is digter as lug en het 1 700 mense laat versmoor.<\/p>\n<p>Die kivumeer is 3 000 keer groter as die Nyosmeer en bevat 350 keer meer gas. Die oewers van die meer is ook baie meer dig bevolk as in Kameroen, en meer as 2 miljoen mense woon daar.<\/p>\n<p>Die Nyiragongokrater, naby Goma, het in 2002 lawa in die lug gespuit wat daarna in de Kivumeer geloop het. Dit het gelukkig nie die gasse laat ontsnap nie, maar kenners meen die inwoners gaan volgende keer dalk nie so gelukkig wees nie.<\/p>\n<p>Die meer l&ecirc; op Afrika se Groot Skeurvallei en Switserse navorsers het bevind dat die koolstofdioksied en metaan vanaf 1974 tot 2004 met 10% en meer toegeneem het. Die bakterie&euml; in die meer vervaardig metaan van die koolstofdioksied.<\/p>\n<p>Ingenieurs waarsku dat die energieprojekte om metaan aan te wend vir krag die risiko van &#39;n uitbarsting van die gasse kan verhoog.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/igrushki-dlya-malchikov\/radioupravlyaemye-vertolety\/\">\u0440\u0430\u0434\u0438\u043e\u0443\u043f\u0440\u0430\u0432\u043b\u044f\u0435\u043c\u044b\u0435 \u0432\u0435\u0440\u0442\u043e\u043b\u0435\u0442\u0438\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as twee miljoen mense wat op die oewers van die Kivumeer woon in Sentraal-Afrika loop die risiko om versmoor te word deur gasse wat onder die oppervlak aan die opbou is, het wetenskaplikes gewaarsku. Die meer wat &#39;n grens tussen Rwanda en die DRK vorm bevat nou 300 kubieke kilometer van koolstofdioksied en 60 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5288\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dodelike gasse bedreig Kivumeer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[5736,162,21089],"class_list":["post-5288","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-dodelike-gasse-bedreig-kivumeer","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5288","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5288"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5288\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5288"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5288"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5288"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}