{"id":5284,"date":"2009-07-27T14:38:12","date_gmt":"2009-07-27T14:38:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5284"},"modified":"2009-07-27T14:38:12","modified_gmt":"2009-07-27T14:38:12","slug":"talle-stakende-werkers-beseer-in-polisieoptrede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5284","title":{"rendered":"Talle stakende werkers beseer in polisieoptrede"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Etlike betogers is beseer toe die polisie met rubberkoe&euml;ls op duisende munisipale werkers losgebrand het wat Maandag die strate ingevaar het om beter vergoeding te eis. Hulle het straatverkopers geteister en vullisblikke in die strate omgekeer.<\/p>\n<p>In Plettenbergbaai is vier lede van die polsie en agt bestogers beseer. Kaptein Malcolm Pojie s&ecirc; die polisie moes rubberkoe&euml;ls en pepersproei gebruik teen &#39;n groep van ongeveer 100 Samwu-lede (SA Municipal Workers Union) om te keer dat hulle verbygaande motoriste asook polisielede met vullis en ander items bestook.<\/p>\n<p>Twee mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld.<\/p>\n<p>Limpopo polisie s&ecirc; drie mense is beseer in Polokwane toe werkers gewelddadig geraak het tydens &#39;n opmars na die munisipale kantore. Superintendent Moatshe Ngoepe s&ecirc; die polisie moes die skare met rubberkoe&euml;ls onder bedwang bring.<\/p>\n<p>&quot;Hulle het die munisipale kantoor se hek beskadig en al die vullis in die strate rondgestrooi.&quot;<\/p>\n<p>Vyf-en-twintig mense is in hegtenis geneem op klagtes van openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging, asook &#39;n die byeenroep van &#39;n onwettige byeenkoms.<\/p>\n<p>In Empangeni, KwaZulu-Natal, het die polisie 50 mense gearresteer nadat hulle na bewering probeer het om &#39;n polisievoertuig aan die brand te steek.<\/p>\n<p>Inspekteur Mbongeni Mdlalose s&ecirc; die betogers het &#39;n brandende voorwerp na die voertuig gegooi, maar het nie daarin geslaag om die voertuig aan die brand te steek nie.<\/p>\n<p>In Pretoria het vakbondamptenare gekeer dat betogende werkers van straatsmouse steel.<\/p>\n<p>Samwu (SA Municipal Workers&#39; Union) s&ecirc; die staking sal ten minste tot Woensdag aanhou. Die vakbond s&ecirc; hulle lede het in &quot;volle krag&quot; Maandag uitgekom om die staking te ondersteun.<\/p>\n<p>Sake soos vullisverwydering, verkeer, wateronderhoud en belastinginvordering is geraak deur die staking, selfs in kleiner munisipaliteite soos di&eacute; van  Bredasdorp, Mosselbaai en Beaufort-Wes<\/p>\n<p>Die unie is woedend oor verslae van polisieoptrede in Polokwane want volgens hulle was nie mars &quot;vreedsaam en gedissiplineerd&quot;.<\/p>\n<p>In Johannesburg, Kaapstad en Durban was dit meerendeels vreedsaam, alhoewel daar berigte van intimidasie en aanrandings deur stakers in Khayelitsha, Killarney en Nyanga was.<\/p>\n<p>Woordvoerder Kylie Hatton s&ecirc; &#39;n wetstoepasser is by &#39;n terminus in Nyanga deur stakende werkers aangerand en moes na &#39;n kliniek geneem word vir behandeling.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/decoration-materials\/finishing-materials-pair\/\">\u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.xrayvaz.ru\/object\/dostavka-iz-kitaya-topcargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b \u0441\u043e\u0442\u0440\u0443\u0434\u043d\u0438\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Etlike betogers is beseer toe die polisie met rubberkoe&euml;ls op duisende munisipale werkers losgebrand het wat Maandag die strate ingevaar het om beter vergoeding te eis. Hulle het straatverkopers geteister en vullisblikke in die strate omgekeer. In Plettenbergbaai is vier lede van die polsie en agt bestogers beseer. Kaptein Malcolm Pojie s&ecirc; die polisie moes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5284\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Talle stakende werkers beseer in polisieoptrede&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,5732],"class_list":["post-5284","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-talle-stakende-werkers-beseer-in-polisieoptrede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5284","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5284"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5284\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5284"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5284"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5284"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}