{"id":5261,"date":"2009-07-22T06:18:10","date_gmt":"2009-07-22T06:18:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5261"},"modified":"2009-07-22T06:18:10","modified_gmt":"2009-07-22T06:18:10","slug":"britse-firmas-aan-drk-se-onwettige-mineraalhandel-verbind","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5261","title":{"rendered":"Britse firmas aan DRK se onwettige mineraalhandel verbind"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Die Global Witness het ges&ecirc; die Kongolese weermag en ander gewapende groepe in die ooste van die land beheer &#39;n groot deel van die mynbou en handel in tinerts, koltan, wolfram wat dikwels met dwangarbeid geproduseer word.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die verslag beweer dat di&eacute; handel die 12-jaar oue konflik in daardie land verleng, wat gekenmerk word deur massamoorde en -verkragtings. Ongeveer 100 000 mense is net oor die afgelope paar maande uit hul huise verdryf.<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;Solank die vegtende partye hulself deur internasionale handel kan finansier, sal hulle vermo&euml; om grootskaalse geweld teen die bevolking te pleeg, voortduur,&quot; s&ecirc; Patrick Alley, die direkteur van Global Witness.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die verslag vra vir VN-sanksies teen buitelandse firmas wat die minerale van tussengangers koop sonder om vas te stel wie by die transaksie baat. Vele van die ondernemings wat deur Global Witness beskuldig word, is Belgies maar vra ook vir sanksies teen &#39;n Britse firma, Amalgamated Metal Corporation (AMC) in Londen, waarvan die filiaal, Thaisarco, tin in die ooste van die DRK aankoop.<\/p>\n<p align=\"justify\">Global Witness erken dat Thaisarco minerale van wettige, regeringsgemagtige makelaars aankoop, maar argumenteer dat die maatskappy meer kon gedoen het om uit te vind wie die makelaars se verskaffers is. Dit verwys na &#39;n VN-resolusie wat om sanksies vra, waaronder die bevriesing van bates van individue of maatskappye wat Kongolese gewapende groepe bystaan om handel in natuurlike hulpbronne te dryf.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die verslag beweer Thaisarco se hoofverskaffer in die Suid-Kivu-streek, die sentrum van die konflik, ontvang sy tinerts van myne wat deur die Demokratiese Front vir die Bevryding van Rwanda (FDLR), een van die hooffaksies in die oorlog. Leiers van di&eacute; groep sluit Hoetoes wat aan die volksmoord in 1994 deelgeneem het, in.<\/p>\n<p align=\"justify\">AMC het enige vuilspel ontken en geantwoord dat dit altyd by VN-voorskrifte hou waar minerale vanuit die DRK ter sprake is. In ooreenstemming hiermee, koop Thaisarco DRK-minerale onderworpe aan &#39;n onlangs bygewerkte magtigingsproses wat deursigtigheid deur die hele verskaffingsketting verseker.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die nuwe maatre&euml;ls, wat as die Tinverskaffingskettinginisiatief bekendstaan, is op 1 Julie geloods nadat die Global Witness-verslag voltooi is.<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;Die verskaffingskettingooreenkoms stel die opspoorbaarheid van minerale as &#39;n sleuteldoelwit ten einde te verseker dat die handel nie renegaat- of rebellegroepe laat baat nie,&quot; het AMC in &#39;n verklaring ges&ecirc;. <\/p>\n<p align=\"justify\">Die Britse departement van buitelandse sake het gister &#39;n verlaring uitgereik waarin erken word dat &quot;die handel in onwettige minerale een van die faktore is wat stabiliteit in die oostelike DRK belemmer&quot;.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/29-podvesnye-svetil-niki\">\u043f\u043e\u0434\u0432\u0435\u0441\u043d\u043e\u0439 \u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a \u0441\u0442\u0435\u043a\u043b\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/drkrebelle.jpg\" width=\"240\" height=\"159\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/span>Die aanhoudende geweld in die DRK word deur Westerse maatskappye aangevuur wat die land se minerale opkoop sonder om behoorlik na die oorsprong te kyk, beweer &#39;n nuwe verslag wat Woensdag vrygestel word.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[5688,5690,5691,162,5689,21089,5692],"class_list":["post-5261","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-britse-firmas-aan-drk-se-onwettige-mineraalhandel-verbind","tag-congo","tag-illegal-minerals","tag-internasionale-nuus","tag-kongo","tag-nuus","tag-onwettige-minerale"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5261","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5261"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5261\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5261"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5261"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5261"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}