{"id":5256,"date":"2009-07-22T03:14:05","date_gmt":"2009-07-22T03:14:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5256"},"modified":"2009-07-22T03:14:05","modified_gmt":"2009-07-22T03:14:05","slug":"premier-veroordeel-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5256","title":{"rendered":"Premier veroordeel geweld"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Mpumalanga premier David Mabuza het diegene in sy provinsie wat gegrief voel oor die stadige pas van dienslewering dringend versoek om liewer die saak met hulle owerhede op te neem as om geweld te gebruik.<br \/>&nbsp; &nbsp;<br \/>Hy het Dinsdag &#39;n verklaring uitgereik nadat die provinsie die afgelope paar weke gebuk gaan onder geweld en onrus.<\/p>\n<p>Ontevrede inwoners kan die provinsiale owerhede nader indien plaaslike owerhede nie gehoor gee nie, het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Mabuza se verklaring kom slegs &#39;n dag nadat inwoners van die Siyathemba lokasie in die Dipalesengmunisipaliteit die strate ingevaar het en polisievoertuie onder klippe gesteek het.<\/p>\n<p>Hulle het ook winkels wat aan Somali&euml;rs behoort, geplunder en &#39;n laerskool gevandaliseer.<\/p>\n<p>&quot;Ons gemeenskappe moet altyd hulle eiendomme soos skole, klinieke respekteer&#8230; en nie geweld gebruik en eiendomme beskadig as hulle ontevrede is met dienslewering nie,&quot; het Mabuza ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Maandag se geweld in Siyabuswa volg op soortgelyke oproer in die plaaslike munisipaliteite van Thaba Chweu, Mkhondo en Emalahleni.<\/p>\n<p>In Thaba Chweu, in die Mashishinglokasie in Lydenburg is dit reeds die derde keer sedert die begin van die jaar dat inwoners die strate invaar.<\/p>\n<p>Hulle eis dat munisipale bestuurder Isaac Moshoadiba en burgemeester Clara Ndlovu afgedank word vir finansi&euml;le wanbestuur.<\/p>\n<p>Die twee kan nie verantwoording doen vir R3,2 miljoen wat uit die munisipaliteit se bankrekening verdwyn het nie.<\/p>\n<p>Die inwoners het verlede week &#39;n kliniek, biblioteek en hostel afgebrand.<\/p>\n<p>Mabuza se segsman Mabutho Sithole het Dinsdag &#39;n taakspan saamgestel om die probleme in Mashishing aan te spreek.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/lajfhak_po_dostavke_iz_kitaya_top_5_rekomendacij_dlya_biznesa\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mpumalanga premier David Mabuza het diegene in sy provinsie wat gegrief voel oor die stadige pas van dienslewering dringend versoek om liewer die saak met hulle owerhede op te neem as om geweld te gebruik.&nbsp; &nbsp;Hy het Dinsdag &#39;n verklaring uitgereik nadat die provinsie die afgelope paar weke gebuk gaan onder geweld en onrus. Ontevrede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5256\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Premier veroordeel geweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,5681,21108],"class_list":["post-5256","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-premier-veroordeel-geweld","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5256","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5256"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5256\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5256"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5256"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5256"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}