{"id":5241,"date":"2009-07-20T03:24:17","date_gmt":"2009-07-20T03:24:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5241"},"modified":"2009-07-20T03:24:17","modified_gmt":"2009-07-20T03:24:17","slug":"anc-vergadering-lei-tot-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5241","title":{"rendered":"ANC-vergadering lei tot geweld"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">&#39;n Openbare gemeenskapsaal is deur woedende betogers beskadig in Rustenburg, in Noordwes, omdat hulle ontevrede is oor die ontbinding van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee.<\/p>\n<p>Kaptein Elsabe Augoustides het ges&ecirc; die polisie moes van rubberkoe&euml;ls gebruik maak om die skare uiteen te jaag. &quot;Betogers het stoele na sommige ministers gegooi wat die vergadreing bygewoon het.&quot;<\/p>\n<p>Hulle het ook vensters en &#39;n glasdeur van die Ben Marais-saal gebreek waar die ANC se algemene vergadering vir die provinsie moes plaasvind. Ongeveer 1 000 mense het die vergadering bygewoon. Twee mense is vir ondervraging deur die polisie weggeneem.<\/p>\n<p>Dit is nog nie duidelik of die twee aangekla is nie, maar &#39;n saak van openbare geweld is geopen het Augoustides ges&ecirc;. Luidens onbevestigde berigte is &#39;n joernalis van die SAUK beseer gedurende die geweld.<\/p>\n<p>Augoustides het ges&ecirc; dis &quot;nog nie duidelik of die joernalis koe&euml;lwonde opgedoen het en of hy deur die betogers beseer is nie&quot;.<\/p>\n<p>Provinsiale leiers van die party is uit die saal begelei terwyl die betogers buite gedreunsing het. Die skare was glo ontevrede omdat die nasionale uitvoerende komitee van die ANC besluit het om die provinsie se komitee te ontbind.<\/p>\n<p>Die ANC het die insident veroordeel en ges&ecirc; hulle sal nie gyselaar gehou word deur mense wat hulleself as ANC-lede voordoen nie. Woordvoerder Brian Sokutu het in &#39;n verklaring ges&ecirc; dat die polisie die skuldiges sal opspoor en dat hulle aan die pen sal ry.<\/p>\n<p>Hy het bygevoeg dat die ANC &quot;die skietery betreur wat daartoe gelei het dat &#39;n fotograaf van die SAUK beseer is&quot;.<\/p>\n<p>Dit is nog nie duidelik of daar ander beseerdes is nie, het Augoustides ges&ecirc;.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/magistralnye-filtry-i-filtruyushchie-elementy-f6129552\/\">\u0444\u0438\u043b\u044c\u0442\u0440 \u0432\u043b\u0430\u0433\u043e\u043e\u0442\u0434\u0435\u043b\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c \u0434\u043b\u044f \u0441\u0436\u0430\u0442\u043e\u0433\u043e \u0432\u043e\u0437\u0434\u0443\u0445\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#39;n Openbare gemeenskapsaal is deur woedende betogers beskadig in Rustenburg, in Noordwes, omdat hulle ontevrede is oor die ontbinding van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee. Kaptein Elsabe Augoustides het ges&ecirc; die polisie moes van rubberkoe&euml;ls gebruik maak om die skare uiteen te jaag. &quot;Betogers het stoele na sommige ministers gegooi wat die vergadreing bygewoon &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5241\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC-vergadering lei tot geweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5645,21089,21108],"class_list":["post-5241","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-anc-vergadering-lei-tot-geweld","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5241","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5241"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5241\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5241"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5241"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5241"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}