{"id":5218,"date":"2009-07-16T02:57:30","date_gmt":"2009-07-16T02:57:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5218"},"modified":"2009-07-16T02:57:30","modified_gmt":"2009-07-16T02:57:30","slug":"swart-ikoon-is-vermoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5218","title":{"rendered":"Swart ikoon is vermoor"},"content":{"rendered":"<p>Michael Jackson is vermoor.<\/p>\n<p>Dit is altans hoe die Los Angeles-polisie die sanger se dood op 25 Junie aan hartversaking interpreteer. Dr. Conrad Murray, die sanger se persoonlike geneesheer, is in die gereg se visier.<\/p>\n<p>Die nuwe wending &nbsp;laat verdere vrae oor die swart ikoon wat verkies het om wit te lyk, se reeds eienaardige lewe hang. &nbsp;Was daar, soos sommige kommentators beweer, politieke bymotiewe van &#39;n rasideologiese aard betrokke?<\/p>\n<p>Die webtuiste www.tmz.com (TMZ) het Woensdag berig dat Jackson se familie etlike &ldquo;onbeantwoorde vrae&rdquo; oor Murray se rol in die laaste ure van Jackson se lewe het. Jackson het aan hartversaking gesterf wat vermoedelik deur medikasie veroorsaak is.<\/p>\n<p>Joe Jackson, die sanger se pa, het onlangs aan Amerikaanse TV-nuus ges&ecirc; hy is oortuig daarvan dat daar &ldquo;vuilspel&rdquo; was.<\/p>\n<p>LaToya Jackson, die sanger se oudste suster, het aan &rsquo;n Britse koerant ges&ecirc;: &ldquo;Ons dink nie net een mens was betrokke nie. Dit was &rsquo;n sameswering van mense.&rdquo;<\/p>\n<p>Murray se regsverteenwoordigers hou vol hy is van alle skuld onthef. TMZ het verskeie bronne in die polisie aangehaal dat die narkosemiddel Propofol die prim&ecirc;re oorsaak van Jackson se dood was.<\/p>\n<p>Ingeligtes het ges&ecirc; daar was lankal &ldquo;hope belangrike bewyse&rdquo; wat die vinger na Murray (51) gewys het as die persoon wat die dwelm aan Jackson toegedien het. Die handelsnaam van die middel is Diprivan.<\/p>\n<p>Die bewyse sluit in goedere wat in Jackson se huis gevind is, waaronder Propofol, &rsquo;n voetstuk vir binneaarse toediening en &rsquo;n suurstoftenk.<\/p>\n<p>Die dwelm word gebruik om pasi&euml;nte te bedwelm voor chirurgie en behoort volgens kenners net deur opgeleide narkotiseurs toegedien word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">086\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Michael Jackson is vermoor. Dit is altans hoe die Los Angeles-polisie die sanger se dood op 25 Junie aan hartversaking interpreteer. Dr. Conrad Murray, die sanger se persoonlike geneesheer, is in die gereg se visier. Die nuwe wending &nbsp;laat verdere vrae oor die swart ikoon wat verkies het om wit te lyk, se reeds eienaardige &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5218\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart ikoon is vermoor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,5595,21089],"class_list":["post-5218","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-michael-jackson-is-vermoor","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5218","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5218"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5218\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5218"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5218"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5218"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}