{"id":521,"date":"2007-06-06T11:13:56","date_gmt":"2007-06-06T11:13:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=521"},"modified":"2007-06-06T11:13:56","modified_gmt":"2007-06-06T11:13:56","slug":"die-slagter-van-sierra-leone","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=521","title":{"rendered":"Die slagter van Sierra Leone"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Volgens Karim het Taylor geen vertroue in die hof nie. Hy beskou homself steeds as onskuldig, maar glo nie dat hy &rsquo;n regverdige verhoor sal h&ecirc; nie, aangesien sy regspan <span style=\"color: black\">&ldquo;<\/span>nie groot genoeg is en ook nie oor genoeg middele beskik nie.&ldquo; Hy beweer verder dat hy nie genoeg tyd gehad het om die hoeveelheid dokumentasie wat teen hom opgestel is, te bestudeer nie. Hy het voorts besluit om Karim in die pad te steek en self sy verdediging te hanteer. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Volgens die aanklaer het Taylor 2 miljoen dollar tot sy beskikking om op sy regsaak te spandeer.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ten spyte van regter Sebutinde se versoek dat Kahn ten minste vir die dag sy kli&euml;nt se belange verteenwoordig, het hy geweier en die hofsaal 40 minute n&aacute; die aanvang van die saak verlaat. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die hofsaak het egter voortgegaan. Die sewe aanklagte teen Taylor is in besonderhede beskryf. Dit wissel van plundery, gedwonge arbeid, seksuele slawerny, verminkings en die gebruik van kindersoldate tydens die burgeroorlog wat tussen 1996 en 2002 in Sierra Leone gewoed het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Taylor word onder andere daarvan beskuldig dat hy die Liberiese konflik na Sierra Leone uitgebrei het. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy wou van Sierra Leone sy basis maak. Hy was aktief betrokke by steun aan die United Revolutionary Front wat &rsquo;n terreurveldtog in Sierra Leone gevoer het. Taylor, wat homself al met Jesus Christus vergelyk het, het sy soldate met alkohol en dwelms in zombies verander wat daarin gespesialiseer het om mense se o&euml; uit te steek en hulle met kapmesse te amputeer.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die vraag het nou ontstaan of Taylor gedwing kan word om die hofverrigtinge by te woon. Volgens regsgeleerdes is dit &rsquo;n sterk moontlikheid. Vanaf 25 Junie gaan 139 getuies teen hom begin getuig. Daar word verwag dat die hofsaak agtien maande gaan duur.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/plastyri_metallokordovye\/\">\u043f\u043b\u0430\u0441\u0442\u044b\u0440\u0438 \u043c\u0435\u0442\u0430\u043b\u043b\u043e\u043a\u043e\u0440\u0434\u043e\u0432\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/03\/posadovci-kernesa-za-kopiyki-prodavali-primischennya-v-centri-harkova-20170220522685\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/CharlesTaylor.JPG\" width=\"135\" height=\"136\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Charles Taylor<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Charles Taylor, voormalige staatshoof van Liberi&euml;, het gister die openingsdag van sy verhoor by die Internasionale Hof in Den Haag geboikot. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit sou die eerste keer wees dat &rsquo;n gewese Afrika-staatshoof voor die internasionale gereg verskyn. Taylor het egter verkies om die dag in sy tronksel in Den Haag deur te bring.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">Die hofsaak het &rsquo;n aanvang geneem toe &rsquo;n brief van Taylor deur sy Pakistanse advokaat, Karim Kahn, aan die hof voorgelees is. Hy is verskeie kere deur Julia Sebutinde, die Oegandese regter wat die saak hanteer, onderbreek. Sy het hom gevra om stadiger te lees, om nie &rsquo;n politieke toespraak af te steek nie en om binne die bestek van twee minute Taylor se afwesigheid te verduidelik.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[630,162,21089],"class_list":["post-521","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-die-slagter-van-sierra-leone","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/521","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=521"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/521\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=521"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=521"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=521"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}