{"id":5202,"date":"2009-07-14T03:41:24","date_gmt":"2009-07-14T03:41:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5202"},"modified":"2009-07-14T03:41:24","modified_gmt":"2009-07-14T03:41:24","slug":"afrikaners-praat-oral-in-openbaar-engels","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5202","title":{"rendered":"Afrikaners praat oral in openbaar Engels"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Net laas week moes ek my telefoon by Telkom se Hulplyn wat hulle &#39;n paar &#39;n  paar jaar gelede spesifiek vir Afrikaanssprekende kli&euml;nte ingestel het,  rapporteer. Nadat ek net soos met al hierdie &quot;hulplyne&quot; ook&nbsp;na die stem met  &#39;n klomp aankondigings moes luister en aanhou, antwoord iemand uiteindelik in  Engels. Ek het hom ge&iuml;gnoreer en my probleem in Afrikaans gerapporteer, maar sal  die persoon wraggieswaar nie vir my in die rede val en s&ecirc; hy verstaan nie  Afrikaans nie en of ek dit nie in Engels kan doen nie!&nbsp;<\/p>\n<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Ek was natuurlik sommer dadelik kwaad maar het hom kalm en beskaafd  meegedeel dat die betrokke fasiliteit dan kamtig vir die Afrikaanssprekende  kli&euml;nte ingestel is en hoe is dit dat hy nie eers Afrikaans kan verstaan nie,  waarop hy onmiddellik afgelui het. Toe ek &#39;n tweede keer inskakel, het die  persoon ook weer in Engels geantwoord maar darem ges&ecirc; dat as ek sy swak  Afrikaans sal verskoon, hy in Afrikaans met my sal praat. Sy Afrikaans was toe  glad nie so swak as wat hy wou voorgee nie maar dit wys jou net dat daar &#39;n  moedswilligheid by hierdie spul &quot;nuwe SA&#39;s&quot; is om teen Afrikaans te  diskrimineer.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Ons groot probleem is natuurlik nie hierdie &quot;nuwe SA&#39;s&quot; nie, maar ons &quot;eie  mense&quot; en voordat daardie&nbsp;<em>slapgatgeit&nbsp;<\/em>wat jy van praat nie by  hulle regkom nie, sal die probleem&nbsp;<em>ad infinitum&nbsp;<\/em>bly  voortbestaan. Sonder om negatief te wil wees, is ek van mening dat die Afrikaner  nie meer vir sy eie taal wil veg nie. Daar bestaan wel &#39;n klein groepie binne  die &quot;Afrikanerdom&quot; wat dit wil doen, maar die grootste persentasie het reeds  boedel oorgegee.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">As ou Fanus Rautenbach van &quot;Flink uit die Vere&quot;-faam in sy tyd al die  volgende oor Afrikaans en die Afrikaanssprekende ges&ecirc; het:<em>&nbsp;n Afrikaner  is iemand wat by die huis Afrikaans praat maar Engels in die openbaar en wanneer  hy met vakansie gaan&nbsp;<\/em>(of min of meer, so iets), is dit maar net &#39;n  bewys van waar en wanneer af die traak-my-nie-agtige houding van  &quot;Afrikaners&quot; teenoor Afrikaans, vandaan kom.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div>   <\/div>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/vozduhosborniki-resivery-f6506008\/\">\u0440\u0435\u0441\u0438\u0432\u0435\u0440 \u0432\u043e\u0437\u0434\u0443\u0445\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Ek dink <a href=\"content\/view\/5246\/230\/\">Fanie van Heerden is reg<\/a>. Oral waar jy in die openbare plekke, soos by die poskantoor, banke,  kettingwinkels, ens. kom, en in die rye staan, hoor jy hoe &quot;Afrikaners&quot; Engels  met mekaar en die toonbankbeampte praat. As jy as enkeling wat Afrikaans wil  praat, by die beampte kom en Afrikaans met hom\/haar praat, dink hulle jy&#39;s  snaaks of moedswillig om nie ook Engels te praat nie en hou maar net aan Engels  met jou praat. Ek gaan natuurlik in Afrikaans voort.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[5543,5546,2188,5545,21096,5548,5547,21093,2242],"class_list":["post-5202","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-afrikaans-language","tag-afrikaans-op-openbare-plekke","tag-afrikaners","tag-afrikaners-praat-oral-in-openbaar-engels","tag-s10-briewe","tag-gert-kruger","tag-in-south-africa","tag-s7-menings","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5202","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5202"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5202\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5202"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5202"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5202"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}