{"id":5186,"date":"2009-07-09T09:44:37","date_gmt":"2009-07-09T09:44:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5186"},"modified":"2009-07-09T09:44:37","modified_gmt":"2009-07-09T09:44:37","slug":"china-steek-vsa-verby-in-latyns-amerika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5186","title":{"rendered":"China steek VSA verby in Latyns-Amerika"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Onsigbaar in Latyns-Amerika &#39;n dekade gelede, het China nou die VSA as grootste belegger in Brasili&euml;, die grootste ekonomie, verbygesteek. Daarbenewens bou hulle karre in Urugay. &#39;n sokkerstadion vir Costa Rica en het pas &#39;n lening van $10 miljard aan Brasili&euml; toegestaan.<\/p>\n<p>Terwyl Amerika op Irak en Afghanistan konsentreer, het China in Suid-Amerika inbeweeg, ook met lenings waar Westerse banke sukkel in die huidige ekonomiese klimaat.<\/p>\n<p>Nie alleen open die Chinese oral op die vasteland ambassades nie, maar hulle rig ook Confusiaanse leerskole op en bou sodoende Chinese kultuur uit.<\/p>\n<p>Werknemers van Petrobras, Braslili&euml; se grootste oliemaatskappy, en Vale do Rio Doce, die grootste mineraleprodusent, leer deesdae fluks Mandaryns.<\/p>\n<p>China het &#39;n strategiese alliansie met Indi&euml; en Rusland gesluit en daarmee heelwat invloed in globale ekonomiese en politieke aangeleenthede gewen, veral in ontwikkelende lande.<\/p>\n<p>China stel in Suid-Amerika se grondstowwe belang, hoofsaaklik olie, ystererts, sojabone en koper. Die negatiewe aspek van samewerking vir die meeste lande is dat goedkoop Chinese tekstielinvoere die plaaslike bedryf skaad.<\/p>\n<p>Alhoewel China versigtig is om nie &#39;n milit&ecirc;re teenwoordigheid uit te bou nie, is beleidmakers in Washington bekommerd oor die verwikkelinge. Sedert die Monroe Doktrine van 1823 voel die VSA dat die Chinese &#39;n bedreiging vir hulle inhou.<\/p>\n<p>China behandel Hugo Chavez presies soos Alvaro Uribe and Lula, presidente van Venezuela, Colombia en Brasili&euml; onderskeidelik, s&ecirc; ontleders.<\/p>\n<p>Handel tussen China en Latyns-Amerika het opgeskiet van $10 miljard in 2000 tot $140 miljard in 2008. Peruviaanse President Alan Garcia wil graag van sy land &#39;n sentrale sakenodus vir die Chinese maak. Peru het &#39;n geskiedenis van Chinese wat reeds in die 19de eeu ingevoer is vir handearbeid.<\/p>\n<p>Peruviane het ook &#39;n smaak vir Chinese kos want oral in die land is steeds chifa-restaurante, &#39;n naletenskap van die Chinese immigrante. China se aptyt is egter meer vir Peru se oorvloedige grondstowwe.<\/p>\n<p>Omdat China hulle buitelandse beleid op &#39;n minder ideologiese wyse benader, nie soos die VSA met hulle aandrang op anti-korrupsiemaatre&euml;ls, menseregte en deursigtigheid nie, pluk hulle die vrugte van die eenvoudige resep: hulp vir grondstowwe.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online gambling games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onsigbaar in Latyns-Amerika &#39;n dekade gelede, het China nou die VSA as grootste belegger in Brasili&euml;, die grootste ekonomie, verbygesteek. Daarbenewens bou hulle karre in Urugay. &#39;n sokkerstadion vir Costa Rica en het pas &#39;n lening van $10 miljard aan Brasili&euml; toegestaan. Terwyl Amerika op Irak en Afghanistan konsentreer, het China in Suid-Amerika inbeweeg, ook &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5186\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;China steek VSA verby in Latyns-Amerika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[5490,21089,21113],"class_list":["post-5186","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-china-steek-vsa-verby-in-latyns-amerika","tag-nuus","tag-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5186","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5186"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5186\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5186"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5186"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5186"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}