{"id":516,"date":"2007-06-05T00:00:00","date_gmt":"2007-06-05T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=516"},"modified":"2007-06-05T00:00:00","modified_gmt":"2007-06-05T00:00:00","slug":"afrika-verdwyn-van-voorblaaie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=516","title":{"rendered":"Afrika verdwyn van voorblaaie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p> &quot;Ons verstaan ook dat liewer as om &#8216;n paar redaksies elders in die buiteland aan te hou, die gedrukte media verkies om een korrespondent vir die hele streek te gebruik.&quot;<\/p>\n<p>    &quot;Maar ek wil nogtans &#8216;n oproep op die betrokkenes doen: Kom en kyk soveel as wat moontlik is, rond! Gaan na die hart van onderwerpe (&#8230;). Loop groot onderwerpe vooruit, daardie dinge wat miskien &#8216;n enorme impak op die lewens van u lesers, luisteraars en kykers mag h&ecirc;,&quot; het hy voortgegaan.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">  Mbeki het ges&ecirc; dat internasionale nuusdekking afgeneem het omdat redaksies moes investeer om aan te pas by nuwe beskikbare tegnologie wat die medialandskap ingrypend verander het. Hy het uit &#8216;n studie aangehaal wat beweer dat internasionale aangeleenthede op die voorblaaie van Amerikaanse koerante vanaf 1977 tot 2004 met 13% verminder het.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Vanwe&euml; die mededinging wat deur die internet geskep word, moes sekere groot Amerikaanse nuusblaaie soos die <em>LA Times<\/em> byvoorbeeld onlangs heelwat internasionale korrespondente herroep om te probeer besnoei.<\/div>\n<div align=\"justify\">  Die visie van Afrika wat deur die media oorgedra word, help hierdie tendens aan omdat dit konsentreer op die plae van armoede en konflik sonder om die&nbsp; vordering van sekere lande na demokratisering in ag te neem. Ook die voorkoming en bestuur van streekskonflik kan deur mediabelangstelling verbeter word, het Mbeki bygevoeg.<\/div>\n<div align=\"justify\">  &quot;Ek doen &#8216;n beroep op alle media om Afrika met soveel diepte en noukeurigheid as moontlik weer te gee en om fisies die kontinent te deurkruis om ons suksesse en drome te identifiseer.&quot;<\/p>\n<p>  Die Internasionale Koerantevereniging asook die Internasionale Redakteursforum sal tot Woensdag in Kaapstad vergader. Dit is die eerste keer dat die kongres&nbsp; in Suid-Afrika gehou word.<\/div>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/topodin.com\">\u0440\u0430\u0441\u043a\u0440\u0443\u0442\u043a\u0430 \u0441\u0430\u0439\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Thabo Mbeki het Maandag tydens die W&ecirc;reldmediakongres wat op die oomblik in Kaapstad gehou word die feit dat internasionale nuus minder voorkeur geniet,&nbsp; bekla. Veral Afrika ly daaronder, het hy by die openingsgeleentheid ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Hy het joernaliste ook daarna uitgenooi om die hele kontinent te besoek en oor die &quot;suksesse&quot; en &quot;probleme&quot; te berig. &quot;Ons verstaan dat vele redaksies nie afvaardigings oral op so &#8216;n enorme kontinent met sy moeilike geografie kan aanhou nie.&quot;<\/p>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[624,21089,182],"class_list":["post-516","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-afrika-verdwyn-van-voorblaaie","tag-nuus","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/516","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=516"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/516\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=516"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=516"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=516"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}