{"id":5118,"date":"2009-06-30T06:08:54","date_gmt":"2009-06-30T06:08:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5118"},"modified":"2009-06-30T06:08:54","modified_gmt":"2009-06-30T06:08:54","slug":"twee-mense-dood-in-piet-retief-onrus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5118","title":{"rendered":"Twee mense dood in Piet Retief-onrus"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Twee mense is reeds dood in die Thandukukhanyalokasie in Piet Retief. Nadat die eerste betoger geskiet is toe inwoners van die lokasie winkels en staatsgeboue begin vandaliseer het, is &#39;n tweede persoon Maandag noodlottig gewond enkele ure na die eerste slagoffer.<\/p>\n<p>Betogers het voor die burgemeester se huis slaags geraak toe die tweede slagoffer geskiet is.<\/p>\n<p>Kaptein Charles Nkosi s&ecirc; die polisie ondersoek nog die voorval om vas te stel wie geskiet het. Hy s&ecirc; niemand is beseer toe vier huise aan die brand gesteek is nie. Een van die huise het aan die burgemeester behoort en twee aan ander munisipale raadslede.<\/p>\n<p>Superintendent Abie Khoabane, provinsiale polisiewoordvoerder, s&ecirc; die betoging het Sondag begin nadat 3000 mense by die plaaslke stadion byeengekom het om met regeringsamptenare te ontmoet.<\/p>\n<p>Die vergadering is met die Mkhondo munisipaliteit bel&ecirc;, maar die helfte van die groep het die stadion voor die vergadering verlaat om padversperrings op te rig, bande aan die brand te steek en motoriste onder klippe te steek, volgens Khoabane.<\/p>\n<p>&quot;Vyf winkels is geplunder, die gemeenskapsaal, kliniek en biblioteek is ook afgebrand.&quot;<\/p>\n<p>Sewe mense is reeds in hegtenis geneem vanwe&euml; die onrus. Betogers het ook twee munisipale vragmotors, &#39;n sedanmotor en &#39;n bakkie uitgebrand.<\/p>\n<p>Mpumalanga Premier David Mabuza sal na verwagting Dinsdagoggend net die inwoners praat.<\/p>\n<p>Alhoewel dit stiller is, het inwoners deur die nag boumateriaal van &#39;n bouperseel gesteel, s&ecirc; die polisie.<\/p>\n<p>Norman Mokoena, die provinsiale minister van gemeenskap en tradisionele aangeleenthede, het hom ten sterkste uitgespreek teen die geweld. Hy het ges&ecirc; die regering het &#39;n oop deur-beleid en sal altyd beskikbaar wees om probleme dmv dialoog op te los.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free money<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avonua.ru\/object\/transportirovka-komplektnogo-gruza-topcargo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee mense is reeds dood in die Thandukukhanyalokasie in Piet Retief. Nadat die eerste betoger geskiet is toe inwoners van die lokasie winkels en staatsgeboue begin vandaliseer het, is &#39;n tweede persoon Maandag noodlottig gewond enkele ure na die eerste slagoffer. Betogers het voor die burgemeester se huis slaags geraak toe die tweede slagoffer geskiet &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5118\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee mense dood in Piet Retief-onrus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108],"class_list":["post-5118","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5118","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5118"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5118\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5118"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5118"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5118"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}