{"id":5115,"date":"2009-06-30T03:26:19","date_gmt":"2009-06-30T03:26:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5115"},"modified":"2009-06-30T03:26:19","modified_gmt":"2009-06-30T03:26:19","slug":"amerikaanse-hooggeregshof-teen-gebruik-van-rou-rassestatistiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5115","title":{"rendered":"Amerikaanse hooggeregshof teen gebruik van &#8216;rou rassestatistiek&#8217;"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Die Amerikaanse hooggeregshof het pas besluit dat dit verkeerd was om blanke brandweermanne van &#39;n bevordering te ontneem bloot omdat geen swart brandweermanne die eksamen vir bevordering kon slaag nie. Die blankes kon wel die eksamen slaag.<\/p>\n<p>Die uitspraak is ook &#39;n verleentheid vir Obama, aangesien sy keuse van &#39;n regstellende aksie-regter vir die hooggeregshof, Sonia Sotomayer, een van die regters was wat aanvanklik tot &#39;n ander gevolgtrekking as die hooggeregshof gekom het.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse hoogste hof het Maandag in New Haven, Connecticut, beslis in die saak Ricci v DeStefano, dat die toets wat deur wit en Spaanssprekende brandweermanne in 2003 vir hulle bevordering geskryf is, teen wittes gediskrimineer het.<\/p>\n<p>Die eksamen het &#39;n politieke kleur verkry nadat geen swartes die toets kon slaag nie. Die hooggeregshof het egter met 5 teen 4 beslis dat New haven se regstellende aksie die 1964 Civil Rights Act oortree.<\/p>\n<p>In sy uitspraak het regter Anthony Kennedy ges&ecirc; die brandweermanne het teen &#39;n ho&euml; persoonlike koste geleer en eksamen gaan skryf en dat dit die misbruik van &quot;rou rassestatistiek aan die einde van die proses nog baie ernstiger maak&quot;.<\/p>\n<p>Die hof was ook ideologies verdeel oor die saak en regter Kennedy het die beslissende stem verskaf om die uitspraak in die guns van die wit brandweermanne te swaai.<\/p>\n<p>Regter Ruth Bader Ginsburg het in teenstelling ges&ecirc; die wittes het geen &quot;ingeburgerde reg op bevordering nie&quot; aangesien &quot;minderhede byna nooit in leiersposisies gesien word nie&quot;. Ander stede, het sy ges&ecirc;, se toetse bevoordeel ander rassegroepe sodat wittes nie sonder meer bevorder word nie.<\/p>\n<p>Die uitspraak is verder&nbsp; &#39;n verleentheid vir Obama omdat Sotomayor voorheen as &#39;n sentristiese en pragmatiese kandidaat voorgehou is, terwyl sy uit en uit ideologies dink. Sy sal die eerste Spaanssprekende regter in die hooggeregshof wees indien sy die aanstelling kry. <\/p>\n<p align=\"justify\">Demokrate is vol vertoue dat sy sal slaag omdat 74% van die publiek onlangs in &#39;n meningspeiling aangedui het dat hulle graag &#39;n vrou wil sien in die posisie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/big-bad-wolf\/\">bad wolf<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.avetesla.ru\/object\/dostavki-kompanii-topcargpo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse hooggeregshof het pas besluit dat dit verkeerd was om blanke brandweermanne van &#39;n bevordering te ontneem bloot omdat geen swart brandweermanne die eksamen vir bevordering kon slaag nie. Die blankes kon wel die eksamen slaag. Die uitspraak is ook &#39;n verleentheid vir Obama, aangesien sy keuse van &#39;n regstellende aksie-regter vir die hooggeregshof, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5115\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerikaanse hooggeregshof teen gebruik van &#8216;rou rassestatistiek&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[5260,5257,5262,162,21089,5259,5263,5258,5261],"class_list":["post-5115","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-1964-civil-rights-act","tag-amerikaanse-hooggeregshof-teen-gebruik-van-rou-rassestatistiek","tag-anthony-kennedy","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-ricci-v-destefano","tag-ruth-bader-ginsbur","tag-sotomayor","tag-supreme-court"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5115","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5115"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5115\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5115"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5115"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5115"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}