{"id":5106,"date":"2009-06-29T04:14:22","date_gmt":"2009-06-29T04:14:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5106"},"modified":"2009-06-29T04:14:22","modified_gmt":"2009-06-29T04:14:22","slug":"oproer-breek-op-verskeie-plekke-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5106","title":{"rendered":"Oproer breek op verskeie plekke uit"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Inwoners van Thandukukhanya in Piet Retief het amok gemaak en bande aan die brand gesteek nadat &#39;n berig oor gerugte van finansi&euml;le wanbestuur in die munisipaliteit Maandag deur die SAUK uitgesaai is.<\/p>\n<p>Hulle het ook gedreig om die dorp in Mpumalanga onregeerbaar te maak, het die uitsaaier ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Dit het gevolg op &#39;n ontmoeting tussen inwoners, die provinsiale LUR vir gemeenskap en tradisionele sake, Norman Mokoena, en die burgemeester van die Gert Sibande Distriksmunisipaliteit, Andries Gumede.<\/p>\n<p>Inwoners het ges&ecirc; hulle sal net met die provinsie se premier, David Mabuza, praat.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Mpumalanga is die afgelope tyd deur gewelddadige oproer oor dienslewering geteister, veral die dorpe Mashishing, voorheen Lydenburg, en Volksrust, waar inwoners korrupte amptenare &nbsp;verantwoordelik hou.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">In Lehurutshe naby Zeerust is ses mense gearresteer vir openbare geweld nadat hulle aan oproer deelgeneem het oor beweerde swak dienslewering, het Noordwes polisie insgelyks Maandag bekend gemaak.<\/p>\n<p>Kaptein Adele Myburgh het ges&ecirc; Lehurutshe-inwoners het verlede week die hele week lank klippe na vebygaande motoriste op die N4 gegooi.<\/p>\n<p>&quot;Drie mense is Dinsdag in hegtenis geneem en nog drie is Vrydagoggend gearresteer. Hulle sal almal van openbare geweld aangekla word en di&eacute; wat Vrydag gearresteer is sal ook van diefstal aangekla word,&quot; het Myburgh ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&quot;Hulle het motors tot stilstand gedwing en die motoriste beroof.&quot; Sy s&ecirc; die polisie het op een stadium rubberkoe&euml;ls na die skare gevuur om hulle uitmekaar te dwing.<\/p>\n<p>Die gebied is sedert Saterdag stiller en &#39;n sterk polisieteenwoordigheid in Lehurutshe word steeds gehandhaaf.<\/p>\n<p>Die aangehoudenes sal na verwagting Maandag of Dinsdag in die Landdroshof op Zeerust verskyn.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Alhoewel die Instituut vir Demokrasie in Suid-Afrika, IDASA, verlede jaar gewaarsku het dat die aanloop tot die verkiesing in April gewelddadige betogings oor dienslewering sou vererger, omdat die verskille tussen Mbeki en Zuma se ondersteuenrs veroorsaak dat dienste lamgel&ecirc; word, toon die onrus geen teken van afname sedert die verkiesing nie.<\/p>\n<p>Onrus oor swak dienslewering is sedert 2004 aan die orde van die dag.<br \/>&nbsp;<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0434\u0438\u0442\u044f\u0447\u0456 \u0456\u0433\u0440\u0430\u0448\u043a\u0438 \u0456\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442-\u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/war\/na-granice-pri-popytke-sbezhat-v-rossiyu-zaderzhali-harkovskuyu-minershu-55925.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Inwoners van Thandukukhanya in Piet Retief het amok gemaak en bande aan die brand gesteek nadat &#39;n berig oor gerugte van finansi&euml;le wanbestuur in die munisipaliteit Maandag deur die SAUK uitgesaai is. Hulle het ook gedreig om die dorp in Mpumalanga onregeerbaar te maak, het die uitsaaier ges&ecirc;. Dit het gevolg op &#39;n ontmoeting tussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5106\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oproer breek op verskeie plekke uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,5224,21108],"class_list":["post-5106","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-oproer-breek-op-verskeie-plekke-uit","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5106","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5106"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5106\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5106"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5106"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5106"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}