{"id":5090,"date":"2009-06-25T02:05:37","date_gmt":"2009-06-25T02:05:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5090"},"modified":"2009-06-25T02:05:37","modified_gmt":"2009-06-25T02:05:37","slug":"skoolonderrig-stuur-op-n-ramp-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5090","title":{"rendered":"Skoolonderrig stuur op &#8216;n ramp af"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die Burger berig dat sowat agt uit elke tien leerders in gr. 3 en gr. 6 verlede jaar minder as 50% vir wiskunde en taalvaardighede behaal het. Die dagblad het &rsquo;n verslag bekom wat die prestasie van leerders in die nasionale eksamen ontleed.<\/p>\n<p>Suid-Afrikaanse leerders is dus nie eens binne trefafstand van die nasionale onderwysdepartement se mikpunt om hulle teen 2011 &#39;n gemiddeld 50% te laat behaal nie. Leerders in die ondersoek kan tans nie eens &#39;n eenvoudige teks met begrip lees nie.<\/p>\n<p>Die verslag is gegrond op die uitslae van 1 000 gr. 3- en gr. 6- leerders verlede jaar. Die uitslae het gewys 35% van gr. 3&rsquo;s landwyd kry net tussen 0% en 34% vir wiskunde en 37% kry tussen 0% en 34% vir geletterdheid.<\/p>\n<p>Wat gr. 6-leerders  betref is die uitslae nog slegter, met 54% van leerders wat tussen 0% en 34% vir wiskunde kry en 53% wat tussen 0% en 34% vir geletterheid ontvang. Die uitgebreide ondersoek het 7 000 skole betrek.<\/p>\n<p>Nasionaal het 15% van gr. 3&rsquo;s 70% of meer vir onderskeidelik wiskunde &eacute;n geletterdheid behaal. &rsquo;n Skamele 6% van gr. 6- leerders het 70% of meer vir wiskunde behaal en 10% het 70% of meer vir tale behaal.<\/p>\n<p>Dit blyk uit die ondersoek dat die aanwendig van tyd in taal problematies is, veral die toekomstige tyd. In wiskunde kon leerders nie eenvoudige optel- en aftreksomme bemeester by geldtransaksies nie. Breuke, desimale en persentasies, asook die afronding van getalle was ook te ingewikkeld vir die meeste.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"Branding Social\">social media<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/crime\/1158396.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Burger berig dat sowat agt uit elke tien leerders in gr. 3 en gr. 6 verlede jaar minder as 50% vir wiskunde en taalvaardighede behaal het. Die dagblad het &rsquo;n verslag bekom wat die prestasie van leerders in die nasionale eksamen ontleed. Suid-Afrikaanse leerders is dus nie eens binne trefafstand van die nasionale onderwysdepartement &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5090\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skoolonderrig stuur op &#8216;n ramp af&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5181,21089,5179,5178,5177,21108,5180],"class_list":["post-5090","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-geletterheid","tag-nuus","tag-prestasie","tag-skole","tag-skoolonderrig-stuur-op-n-ramp-af","tag-suider-afrika","tag-wiskunde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5090","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5090"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5090\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5090"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5090"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5090"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}