{"id":5088,"date":"2009-06-24T10:20:53","date_gmt":"2009-06-24T10:20:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5088"},"modified":"2009-06-24T10:20:53","modified_gmt":"2009-06-24T10:20:53","slug":"misdaad-deur-polisie-neem-met-72-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5088","title":{"rendered":"Misdaad deur polisie neem met 72% toe"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;Dit  is net klagtes wat by die OKD aangemeld is, maar daar   kan   baie meer wees. Die  laaste jaar was die toename 9%. Dit dui daarop dat daar &lsquo;n ernstige probleem is  met die keuring en opleiding van polisielede. Hierdie lede is ook &lsquo;n  verleentheid vir die ander getroue en hardwerkende polisielede. Die syfers  bevestig ook waarom lede van die publiek se vertroue in die Polisie afneem.  Hierdie is &lsquo;n skerp toename en die publiek se vertroue in die Polisie sal verder  afneem. Duidelik is daar &lsquo;n vrot kol in die Polisie wat dringend uitgesny moet  word,&rdquo; s&ecirc; mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die  Vryheidsfront Plus.   <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;Wat  verder kommerwekkend is, is dat die OKD slegs 51% van die nuutste klagtes kon  afhandel. Van die laaste jaar se 2 289 klagtes kon slegs 1 165 afgehandel word.  Daar was egter 1 968 sake van die vorige jaar wat nog uitstaande is. Dit beteken  4 257 sake is nog nie eers afgehandel nie. Die OKD sal dringend versterk moet  word met kundige personeel om die sake af te handel,&rdquo; het Groenewald ges&ecirc;.    <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;In  die verlede het ek verskeie vrae hieroor in die parlement gevra, maar die vorige  minister van Polisie, Charkles Nqakula, het geweier om die syfers bekend te  maak. Die minister het toe ges&ecirc; die inligting is nie geredelik beskikbaar nie en  dit sal tydrowend wees om dit te bekom. Verder sal personeel ontplooi moet word  om die inligting te bekom wat nadelig sal wees vir ander belangrike take van die  Polisie. Toe reeds het ek ges&ecirc; Nqakula het iets om weg te steek. Dit is nou  duidelik hy het wel iets probeer wegsteek,&rdquo; s&ecirc; Groenewald.  <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">pour chat<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.txtwww.ru\/object\/gruza-ukrainu-topcargo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px; width: 200px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/groenewald_pieter.jpg\" width=\"200\" height=\"282\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Pieter Groenewald<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Kriminele  klagtes teen polisielede het volgens die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD)  die afgelope vier jaar met 72% (71,7) toegeneem. Volgens die OKD was daar in  2005\/2006 en 2006\/2007 onderskeidelik 1 643 en 1 787 kriminele klagtes teen  polisielede en in 2007\/2008 en 2008\/2009 boekjaar onderskeidelik 2 101 en 2 289.  Dit sluit misdade in van moord, poging tot moord, verkragting, aanranding met  die opset om ernstig te beseer, diefstal en korrupsie.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5171,5172,2300,218,5168,5170,21089,5169,21108,4489],"class_list":["post-5088","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-aanranding-met-die-opset-om-ernstig-te-beseer","tag-diefstal","tag-korrupsie","tag-misdaad","tag-misdaad-deur-polisie-neem-met-72-toe","tag-moord","tag-nuus","tag-sapd","tag-suider-afrika","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5088","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5088"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5088\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5088"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5088"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5088"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}