{"id":5064,"date":"2009-06-22T02:14:14","date_gmt":"2009-06-22T02:14:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5064"},"modified":"2009-06-22T02:14:14","modified_gmt":"2009-06-22T02:14:14","slug":"rusland-wil-bande-met-afrika-herstel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5064","title":{"rendered":"Rusland wil bande met Afrika herstel"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Russiese president Dmitry Medwedef is hierdie week op &#39;n besoek aan vier Afrikalande om bande met Rusland se ou invloedsfeer te herstel.<\/p>\n<p>Nadat hy Dinsdag in Egipte aankom, sal Medwedef ook Nigeri&euml;, Namibi&euml; en Angola besoek vanaf Woensdag tot Vrydag om sy land se ekonomiese belange uit te bou.<\/p>\n<p>Die president se besoek volg op &#39;n besoek van sy voorganger Wladimir Poetin in 2006, wat die eerste besoek van &#39;n Kremlinleier aan suider-Afrika was.<\/p>\n<p>&quot;As die Amerikaners nou bedrywig is in post-Sowjetgebiede, dan is dit net natuurlik dat ons leierskap kan wys dat ons ook aktief kan wees in Post-Sowjetgebiede,&quot; het Apollon Davidson, Rusland se voorste Afrikahistorikus ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Gedurende die Koue Oorlog was Afrika die sleutelvoorkeurgebied tussen die Sowjet-Unie en die Weste en het die kommuniste en pro-Westerse magte verstekoorlo&euml; vir ideologiese invloed op die kontinent gevoer.<\/p>\n<p>Die stryd vandag gaan om die kontinent se enorme en hoofsaaklik onontginde grondstowwe, &#39;n vooruitsig waarvan die Kremlin weldeeglik bewus is.<\/p>\n<p>Die Russiese gasreus Gazprom kla reeds dat hulle ver agter buitelandse mededingers in Afrika is, en het aangedui dat hulle gereed is om &#39;n groot uitdaging aan die Weste te stel.<\/p>\n<p>Moskou se bande met Angola het tot &#39;n abrupte einde gekom met ineenstorting van die Sowjet-Unie, maar die Kremlin wil hulle verhoudinge weer hervat met lande wat ryk is aan olie, gas, diamante, metale en uraan.<\/p>\n<p>&quot;Tradisioneel is ons sake- en ekonomiese verhoudinge nie so sterk nie, want die Sowjet-Unie se bande in Afrika was polities en ideologies,&quot; s&ecirc; Davidson wat Afrika al die afgelope 60 jaar bestudeer.<\/p>\n<p>&quot;Natuurlik gaan dit moeiliker wees as in die 1980&quot;s toe &#39;n mens &ograve;f deel van die Westerse &ograve;f die Sowjet-blok was,&quot; s&ecirc; Samir Gadio wat &#39;n Afrikastrateeg vir Renaissance Capital in Moskou is. Hulle het kantore in Nigeri&euml; en Kenia.<\/p>\n<p>Rusland se grootste handelsvennoot in Afrika is tans Egipte maar handelsbande met Angola, Nigeri&euml; en Namibi&euml; waar een van die w&ecirc;reld se grootste oopgroefuraanmyne is, is onbenullig klein volgens Gadio.<\/p>\n<p>Nigeri&euml; kan &#39;n belangrike ontvanger van Russiese beleggings word indien Gazprom in &#39;n nuwe sleutelgaspyplyn daar bel&ecirc;.<\/p>\n<p>Europa stel in &#39;n trans-Saharagaspyplyn belang omdat die EU graag hulle energiebronne wil diversifiseer. Die gasreus wil betrokke raak by di&euml; prokek.<\/p>\n<p>Nigeri&euml; en Rusland sal &#39;n energiesamewerkingsverdrag sluit en &#39;n gesamentlike onderneming tussen Gazprom en Nigerian National Petroleum Corporation (NNPC) sal ook geteken word het amptenare in Abuja bevestig.<\/p>\n<p>&quot;Daar is &#39;n groeiende bewuswording in Russiese sakekringe dat Afrika &#39;n mark van globale belang verteenwoordig wat meer sakegeleenthede as enige ander plek op aarde bied,&quot; het Dmitri Suchkov van die Russiese staatsbank VEB ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Suchkov is &#39;n lid van die sakegroep wat Afrika in die oog het. Russiese maatskappye wat reeds in Afrika bedrywig is, is UC Rusal, &#39;n aluminumaanleg in Nigeri&euml; en Guinee wat deur miljard&ecirc;r Oleg Deripaska bestuur word.<\/p>\n<p>Viktor Vekselberg, nog &#39;n miljard&ecirc;r, se Renova is teewoordig in Suid-Afrika, terwyl die diamantmonopolie Alrosa aktief is in Angola.<\/p>\n<p>Wladimir Shubin, assistent-direkteur van die Afrika Instituut van die Russiese Akademie vir Wetenskap s&ecirc; in die 90s was dit moeilik maar sekere ekonomiese bande het behou gebly. Baie van die leiers wat in die Sowjet-Unie opgelei is het nog die portrette van Lenin en Marx teen hulle mure, s&ecirc; hy.<\/p>\n<p>Theo Grunewald, Namibi&euml; se ambassadeur in Rusland, het ges&ecirc; Medwedef gaan Sam Nujoma op &#39;n safari vergesel waar hy leeus en renosters gaan besigtig.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/card-product\/107616-pezzo-801610\">\u0431\u0440\u0430 lightstar pezzo 801610<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Russiese president Dmitry Medwedef is hierdie week op &#39;n besoek aan vier Afrikalande om bande met Rusland se ou invloedsfeer te herstel. Nadat hy Dinsdag in Egipte aankom, sal Medwedef ook Nigeri&euml;, Namibi&euml; en Angola besoek vanaf Woensdag tot Vrydag om sy land se ekonomiese belange uit te bou. Die president se besoek volg op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5064\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rusland wil bande met Afrika herstel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[5053,5048,5050,5052,162,5046,5044,5043,21089,5051,5056,5049,5057,5042,5045,5047,5058,5055,5054],"class_list":["post-5064","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-alrosa","tag-angola","tag-diamante","tag-diamonds","tag-internasionale-nuus","tag-medvedev","tag-namibia","tag-nujoma","tag-nuus","tag-oil","tag-oleg-deripaska","tag-olie","tag-renova","tag-rusland-wil-bande-met-afrika-herstel","tag-russia","tag-sowiet","tag-theo-grunewald","tag-vekselberg","tag-vexelberg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5064","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5064"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5064\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5064"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5064"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5064"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}