{"id":5061,"date":"2009-06-19T03:56:26","date_gmt":"2009-06-19T03:56:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5061"},"modified":"2009-06-19T03:56:26","modified_gmt":"2009-06-19T03:56:26","slug":"swart-mans-is-topverkragters","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5061","title":{"rendered":"Swart mans is topverkragters"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Suid-Afrika het nie alleen &#39;n misdaadprobleem nie, maar gaan gebuk onder die ergste aantal verkragtings denkbaar. &#39;n Studie wat deur die Mediese Navorsingsraad (MNR) se geslags- en gesondheidsnavorsingsgroep onderneem is, het dit weer eens uitgelig.<\/p>\n<p>Prof. Rachel Jewkes, direkteur van die MNR het gister ges&ecirc; die studie se bevindings is &ldquo;afgryslik&rdquo;. Sy het ges&ecirc; dit is effens ho&euml;r, maar nie heeltemal uit pas met wat hulle in vorige navorsing in Suid-Afrika gesien het nie.<\/p>\n<p>Meer as &rsquo;n kwart van die mans wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal aan &rsquo;n studie deelgeneem het, s&ecirc; hulle het al &rsquo;n vrou verkrag.<\/p>\n<p>&rsquo;n Hele klomp van hulle het dit meer as een keer gedoen, reeds in hul tienerjare daarmee begin en selfs op seuntjies en ander mans toegeslaan.<\/p>\n<p>Die deelnemers aan die studie was van annonimiteit verseker want hulle het hul antwoorde dmv &#39;n Palm Pilot-toestel ingesleutel.<\/p>\n<p>Die studie moet nog gepubliseer word, maar die bevindings is onlangs aan die regering voorgel&ecirc; en Woensdag aan die media beskikbaar gestel.<\/p>\n<p>Navorsers het onderhoude met 1 738 mans in drie distrikte in stedelike en landelike dele van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal gevoer.<\/p>\n<p>Hulle was van alle rasse- en inkomstegroepe, tussen 18 en 49 jaar oud en het vingerprikbloedmonsters vir MIV-toetsing gegee.<\/p>\n<p>Altesame 27,6% van die mans het erken hulle het al &rsquo;n vrou of meisie verkrag en een uit 20 het dit die afgelope jaar gedoen.<\/p>\n<p>&rsquo;n Kwart van alle deelnemers tussen die ouderdomme van 25 en 45 is MIV-positief. Altesame 40% van al die mans tussen 30 en 39 is MIV-positief.<\/p>\n<p>Die oorsprong l&ecirc; in diepgewortelde opvattings oor manlikheid in Afrika en dat mans glo hulle is ho&euml;r in &rsquo;n hi&euml;rargie. Hulle glo ook hulle is seksueel geregtig op vroue en daar is weinig sprake van geslagsgelykheid of respek vir vroue s&ecirc; die opstellers.<\/p>\n<p>By Jacob Zuma se verkragtingsverhoor het skares buite die hof gedreunsing &quot;brand die teef, brand die teef&quot;. Volgens Vigsaktiviste stuur dit ook die verkeerde boodskap dat die president &#39;n paar vroue het en voel hulle dit beklemtoon Zoeloemanlikheid ten koste van vroue.<\/p>\n<p>Swart mans s&ecirc; glo toenemend dat as die president baie vroue kan h&ecirc;, kan hulle baie vriendinne h&ecirc;.<\/p>\n<p>Solidariteit het onlangs &#39;n verslag vrygestel waarin aangetoon word dat 88% van verkragtings nie gerapporteer word nie en dat kindermishandeling toeneem.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">roulette online free money<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/63481-eks-rukovoditelyu-xarkovskoj-strojfirmy-grozit-12-let-tyurmy.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het nie alleen &#39;n misdaadprobleem nie, maar gaan gebuk onder die ergste aantal verkragtings denkbaar. &#39;n Studie wat deur die Mediese Navorsingsraad (MNR) se geslags- en gesondheidsnavorsingsgroep onderneem is, het dit weer eens uitgelig. Prof. Rachel Jewkes, direkteur van die MNR het gister ges&ecirc; die studie se bevindings is &ldquo;afgryslik&rdquo;. Sy het ges&ecirc; dit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5061\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart mans is topverkragters&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5027,5025,21089,5029,21108,5028,4489,5026],"class_list":["post-5061","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-afrikamans","tag-mnr-s-aantal-verkragtings-is-afgryslik","tag-nuus","tag-seks","tag-suider-afrika","tag-swart-mans","tag-verkragting","tag-zoeloe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5061","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5061"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5061\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5061"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5061"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5061"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}