{"id":5057,"date":"2009-06-19T02:42:59","date_gmt":"2009-06-19T02:42:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5057"},"modified":"2009-06-19T02:42:59","modified_gmt":"2009-06-19T02:42:59","slug":"sielkundiges-gaan-op-kovsies-losgelaat-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5057","title":{"rendered":"Sielkundiges gaan op Kovsies losgelaat word"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Beeld berig dat die Universiteit van die Vrystaat se nuwe rektor graag sal wil sien dat &rsquo;n &ldquo;klomp sielkundiges op die universiteit neerdaal&rdquo; en die Reitz-voorval tot op die been oopvlek.<\/p>\n<p>Prof. Jonathan Jansen het Donderdag by &rsquo;n konferensie oor apartheid by die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg gepraat.<\/p>\n<p>Hy het ges&ecirc; die verhouding tussen die vier mans en die skoonmakers wat in die Reitzvideo &quot;verneder&quot; is, is eintlik &ldquo;warm en respekvol&rdquo;.<\/p>\n<p>&ldquo;Verskeie mense met wie ek oor die voorval gepraat het, het vir my ges&ecirc; daardie seuns is eintlik lief vir die vroue. Hulle het wanneer hulle naweke huis toe gegaan het, vir die vroue groente van die plaas af gebring. Dit was &rsquo;n omgeeverhouding.&rdquo;<\/p>\n<p>Die video het &rsquo;n rasseherrie ontketen toe dit in Februarie verlede jaar uitgelek het. In die video word swart skoonmakers &quot;ontgroen&quot;. Die video ironiseer die verskillende standaarde wat vir wit en swart geld en is kennelik vir die nuutaangestelde rektor &#39;n verleentheid wat hy deur beskuldigings van &quot;diepgewortelde rassisme&quot; gaan probeer besweer.<\/p>\n<p>&#39;n Mens moet glo die &quot;vreemde verhouding&quot; tussen die seuns en die vroue verstaan, volgens Jansen.<\/p>\n<p>D&iacute;t is hoekom dit goed sal wees as sielkundiges die voorval kan ontleed, s&ecirc; hy. &ldquo;Dis nodig om te verstaan w&aacute;t hierdie soort rassisme is &eacute;n wat dit in stand hou.&rdquo;<\/p>\n<p>Jansen het aan Beeld ges&ecirc; sy aanvanklike reaksie op die video was ongeloof. &ldquo;Ek kon nie verstaan dat hulle dit doen aan ouer mense vir wie hulle omgee nie. Die rede is natuurlik dat die mense swart is.&rdquo;<\/p>\n<p>Dit is dus duidelik dat die sielkundiges &#39;n verpolitiseerde verklaring sal moet fabriseer vir Jansen se verleentheid en dat hulle nie die verskillende verwagtinge wat vir wit en swart geld onbevange sal kan ontleed nie.<\/p>\n<p>Hy s&ecirc; sy grootste uitdaging as die UV se nuwe rektor is om mense wat weens die Reitz-voorval &quot;seergekry&quot; het, met mekaar te versoen. &ldquo;Wat lekker is van Kovsies is dat die oorgrote meerderheid mense ordentlik is, en siek en sat vir hierdie verdeeldheid.&rdquo;<\/p>\n<p>Die oorwegend wit personeel wat vir hulle brood en botter van die universiteit afhanklik is, gaan nog verder met die rasseknuppel bygekom word met die voorgestelde sielkundige &quot;verslag&quot; om in te val by Jansen se ideaal van rassegelykheid.<\/p>\n<p>Jansen glo die universiteit sal binne drie tot vier jaar &quot;op die w&ecirc;reldkaart wees&quot;.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">how to play cludo<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.obozrevatel.com\/crime\/90724-v-harkove-prokuratura-zavela-delo-o-krazhe-konfiskata-na-15-millionov.htm\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beeld berig dat die Universiteit van die Vrystaat se nuwe rektor graag sal wil sien dat &rsquo;n &ldquo;klomp sielkundiges op die universiteit neerdaal&rdquo; en die Reitz-voorval tot op die been oopvlek. Prof. Jonathan Jansen het Donderdag by &rsquo;n konferensie oor apartheid by die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg gepraat. Hy het ges&ecirc; die verhouding &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5057\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sielkundiges gaan op Kovsies losgelaat word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,5012,4752,21089,266,4972,4974,4977,5011,5009,5010],"class_list":["post-5057","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-breinspoeling","tag-jansen","tag-nuus","tag-rassisme","tag-reitz","tag-reitzkoshuis","tag-reitzvideo","tag-sielkundige","tag-sielkundiges-gaan-op-kovsies-losgelaat-word","tag-walgvideo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5057","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5057"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5057\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5057"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5057"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5057"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}