{"id":5054,"date":"2009-06-19T01:27:24","date_gmt":"2009-06-19T01:27:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5054"},"modified":"2009-06-19T01:27:24","modified_gmt":"2009-06-19T01:27:24","slug":"ai-s-zim-het-nog-weinig-aan-menseregtevergrype-gedoen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5054","title":{"rendered":"AI s? Zim het nog weinig aan menseregtevergrype gedoen"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die Zimbabwiese regering het daarin misluk om menseregtevergrype aan bande te l&ecirc;, het Amnestie Internasionaal (AI) Donderdag ges&ecirc;. Die uitspraak kom nadat die EU die week aangekondig het dat hulle die reisverbod op Mugabe se binnekring gaan ophef.<\/p>\n<p>AI se kritiek kan Westerse skenkers ontmoedig wat &rsquo;n demokrasie wil sien voordat hulle hulp ontsluit.<\/p>\n<p>&ldquo;Hoewel die vlak van politieke geweld aansienlik laer is vergeleke met verlede jaar, is die menseregtesituasie twyfelagtig en die sosio-ekonomiese toestande is nou haglik,&rdquo; het Irene Khan, AI se sekretaris-generaal, ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&ldquo;Voortdurende en ernstige menseregteskendings, tesame met die mislukking om die hervorming van die polisiemag in te stel en die gebrek aan &rsquo;n duidelike verbintenis in sommige dele van die regering, is struikelblokke wat aangespreek moet word.&rdquo;<\/p>\n<p>Khan se besoek was die eerste deur &rsquo;n sekretaris-generaal van AI en die groep se enigste ho&euml;vlakmissie in die laaste tien jaar van ekonomiese verval. Dit word gesien as &rsquo;n teken van politieke oopheid n&aacute; wat kritici as Robert Mugabe se verdrukkende eenpartybewind bestempel het.<\/p>\n<p>Internasionale skenkers s&ecirc; hulle moet nog oortuig word dat die nuwe eenheidsregering waarin Morgan Tsvangirai as premier dien nie net &rsquo;n voorwendsel is vir Mugabe (85) om sy byna drie dekades van beheer te verleng nie.<\/p>\n<p>Khan het ges&ecirc; dit lyk of daar geen dringendheid onder sommige regeringsleiers is om menseregte te ondersteun nie. &ldquo;Woorde is nie met doeltreffende optrede opgevolg nie.&rdquo;<\/p>\n<p>Maar sy het ges&ecirc; die somber beoordeling deur AI &ndash; wat Mugabe al dikwels gekritiseer het &ndash; is nie rede vir skenkers om die hulp te weerhou wat nodig is om Zimbabwe te red nie. Die Zimbabwiese regering het ges&ecirc; dit sal R80 miljard kos om die land te herbou.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">line casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Zimbabwiese regering het daarin misluk om menseregtevergrype aan bande te l&ecirc;, het Amnestie Internasionaal (AI) Donderdag ges&ecirc;. Die uitspraak kom nadat die EU die week aangekondig het dat hulle die reisverbod op Mugabe se binnekring gaan ophef. AI se kritiek kan Westerse skenkers ontmoedig wat &rsquo;n demokrasie wil sien voordat hulle hulp ontsluit. &ldquo;Hoewel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5054\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;AI s? Zim het nog weinig aan menseregtevergrype gedoen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4998,21089,21108],"class_list":["post-5054","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-ai-s-zim-het-nog-weinig-aan-menseregtevergrype-gedoen","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5054","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5054"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5054\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5054"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5054"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5054"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}