{"id":5004,"date":"2009-06-11T03:31:16","date_gmt":"2009-06-11T03:31:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5004"},"modified":"2009-06-11T03:31:16","modified_gmt":"2009-06-11T03:31:16","slug":"afrikane-kom-uit-die-bos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5004","title":{"rendered":"&#8216;Afrikane kom uit die bos&#8217;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/omarmukhtar.jpg\" width=\"163\" height=\"240\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Op die kolonel se bors&#8230;<\/div>\n<\/div>\n<p>Die een was onlangs weer die nuus oor &#39;n foto waar hy saam met vroue in onderklere baljaar en die ander omdat hy met 40 vroulike lyfwagte reis. Maar die foto aan die Libiese leier se bors vasgespeld toe hy van sy Airbus, een van die drie wat saamgekom het met sy 300-sterk entourage belaai, afklim om Silvio Berlusconi se hand te skud, moes opnuut die Italiaanse premier se moed in sy skoene laat sak het.<\/p>\n<p>Moeammar Ghadaffi het naamlik &#39;n foto van die Libiese weerstandsleier Omar Mukhtar, bekend as die &quot;Leeu van die Woestyn&quot;, wat deur Italiaanse kolonialiste in 1931 opgehang is, groot op sy bors aangespeld gehad vir die geleentheid van sy staatsbesoek aan Itali&euml;.<\/p>\n<p>Alhoewel verhoudinge tussen die twee lande verbeter het nadat Berlusconi ingestem het om verskoning te vra vir Itali&euml; se koloniale verlede en $5 miljard se vergoeding betaal het, is nie almal in Itali&euml; bly oor die besoek nie. Menseregteaktiviste is gekant teen Ghadaffi se instemming om voornemende immigrante wat deur Italiaanse seepatrollies onderskep word, terug te neem in Libi&euml;.<\/p>\n<p>Ghadaffi het Woensdag ontken dat die ooreenkoms met Itali&euml; die voornemende asielsoekers daarvan weerhou om vir bekerming te vra. Sy uitlating het sy gasheer, wat nie terugdeins vir politiek inkorrekte stellings nie, sigbaar ongemaklik gelaat.<\/p>\n<p>&quot;Dis nou een van die leuens wat rondgaan,&quot; het die kolonel na afloop van sy ontmoeting met Berlusconi aan die media verklaar. &quot;Afrikane het nie probleme met politieke asiel nie. Mense wat in die bos woon en dikwels in die woestyn, het nie politieke probleme nie. Hulle het nie opposisies, of meerderhede, of verkiesings nie.<\/p>\n<p>Die Libiese leier, voorsitter van die Afrika-Unie, het ges&ecirc; net mense wat in stede woon weet sulke dinge. &quot;Afrikane het nie eens &#39;n identiteit nie. En daarmee bedoel ek nie &#39;n politieke identiteit nie; hulle het nie eens &#39;n persoonlike identiteit nie. Hulle kom uit die bos en hulle s&ecirc;: &#39;In die noorde is daar geld en daar&#39;s rykdom&#8230;en dan gaan hulle Libi&euml; toe, en vandaar na Europa&#39;&quot;.<\/p>\n<p>Volgens die VN kom &#39;n buitengewoon groot aantal migrante wat van oorlo&euml; en chaos vlug deur Libi&euml; na die EU. Ghadaffi was egter ferm: &quot;Asseblief, moenie hierdie besigheid van politieke asiel ernstig opneem nie. Die idee dat hulle almal asielsoekers is, laat &#39;n mens soms lag.&quot;<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/bikini-party\/\">play<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kp.ua\/incidents\/587793-v-kharkove-ot-holoda-y-poboev-umer-trekhletnyi-malchyk\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op die kolonel se bors&#8230; Die een was onlangs weer die nuus oor &#39;n foto waar hy saam met vroue in onderklere baljaar en die ander omdat hy met 40 vroulike lyfwagte reis. Maar die foto aan die Libiese leier se bors vasgespeld toe hy van sy Airbus, een van die drie wat saamgekom het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5004\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Afrikane kom uit die bos&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4915,162,21089],"class_list":["post-5004","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-afrikane-kom-uit-die-bos","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5004","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5004"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5004\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5004"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5004"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}