{"id":5002,"date":"2009-06-11T02:22:45","date_gmt":"2009-06-11T02:22:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5002"},"modified":"2009-06-11T02:22:45","modified_gmt":"2009-06-11T02:22:45","slug":"bona-mugabe-se-lyfwagte-los","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5002","title":{"rendered":"Bona Mugabe se lyfwagte los"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Hong Kong se hoofstaatsaanklaer het sy besluit om nie twee van Mugabe se lyfwagte aan te kla nie, verdedig deur te s&ecirc; die twee was glo werklik besorg oor die veiligheid van Bona Mugabe, die Zimbabwiese president se dogter wat hulle moes beskerm.<\/p>\n<p>Bona woon in Hong Kong waar sy aan &#39;n Britse universiteit in die voormalige Britse kolonie studeer. Haar lyfwagte het twee nuusfotograwe na bewering aangerand op 13 Februarie buite die $5 miljoen-villa van haar vader.<\/p>\n<p>Die twee fotograwe, Colin Galloway en Tim O&#39;Rourke, het foto&#39;s geneem vir die Britse Sunday Times wat &#39;n ondersoek gedoen het oor Mugabe se bande met Hong Kong. Hulle is deur &#39;n manlike en vroulike lyfwag te lyf gegaan. Die manlike lyfwag het Galloway aan die keel gergryp en van die grond gelig.<\/p>\n<p>Die Amerikaner O&#39;Rourke is deur die vrou aangerand. Hulle het daarna die polisie ontbied en &#39;n klag van aanranding is gel&ecirc;, maar dit het di&eacute; week duidelik geword dat daar geen optrede teen die lyfwagte sal wees nie.<\/p>\n<p>Woede oor die voorval heers nadat Mugabe se vrou Grace ook kort tevore &#39;n ander fotograaf, Richard Jones, aangerand het omdat hy foto&#39;s van haar inkopietog in Hong Kong wou neem.<\/p>\n<p>Hong Kong se owerhede het egter aangedui dat Grace Mugabe nie aangekla sal word nie omdat sy deur diplomatieke immuniteit beskerm word.<\/p>\n<p>Mapfumo Marks en Manyaira Reliance Pepukai, die twee lyfwagte, sal na verwagting na Zimbabwe terugkeer saam met die 20-jarige Bona as die universiteit se somervakansie aanbreek.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/saunas\/\">\u0431\u0430\u043d\u044f \u0441\u0430\u0443\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hong Kong se hoofstaatsaanklaer het sy besluit om nie twee van Mugabe se lyfwagte aan te kla nie, verdedig deur te s&ecirc; die twee was glo werklik besorg oor die veiligheid van Bona Mugabe, die Zimbabwiese president se dogter wat hulle moes beskerm. Bona woon in Hong Kong waar sy aan &#39;n Britse universiteit in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5002\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bona Mugabe se lyfwagte los&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4913,162,21089],"class_list":["post-5002","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-bona-mugabe-se-lyfwagte-los","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5002","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5002"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5002\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5002"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5002"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5002"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}