{"id":4998,"date":"2009-06-11T01:37:04","date_gmt":"2009-06-11T01:37:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4998"},"modified":"2009-06-11T01:37:04","modified_gmt":"2009-06-11T01:37:04","slug":"lords-beskerm-regte-van-terreurverdagtes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4998","title":{"rendered":"Lords beskerm regte van terreurverdagtes"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Brittanje se ho&euml;rhuis, het gister teen die regering beslis in &rsquo;n sensitiewe saak oor die gebruik van geheime bewyse om terreurverdagtes dop te hou sonder om hulle aan te kla.<\/p>\n<p>Nege regsgeleerde lords het eenparig &rsquo;n app&egrave;l gehandhaaf deur drie mans wat aangevoer het dit is &rsquo;n skending van hul regte om hulle op grond van geheime bewyse, waarvan hulle nie weet nie en wat nie in die hof betwis kan word nie, aan beheerbevele &ndash; &rsquo;n soort huisarres &ndash; te onderwerp.<\/p>\n<p>Die besluit verwerp nie die gebruik van beheerbevele nie, maar dit bevraagteken wel &rsquo;n sentrale element van di&eacute; beleid.<\/p>\n<p>Beheerbevele is in 2005 deur die regering ingestel en maak dit moontlik om onder meer vir tot 16 uur per dag &rsquo;n aandklokre&euml;l teen terreurverdagtes in te stel.<\/p>\n<p>Menseregte- en justisie-organisasies s&ecirc; s&oacute; &#39;n bevel skend fundamentele regte en vryhede en skep die risiko dat Brittanje in &rsquo;n polisiestaat word.<\/p>\n<p>Omdat die bevele steun op inligting wat deur die veiligheidsdienste ingesamel is en nie in &rsquo;n hof bekend gemaak kan word nie, veronderstel dit ook skuld sonder dat bewyse voorgel&ecirc; is.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free 5 pound bet no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brittanje se ho&euml;rhuis, het gister teen die regering beslis in &rsquo;n sensitiewe saak oor die gebruik van geheime bewyse om terreurverdagtes dop te hou sonder om hulle aan te kla. Nege regsgeleerde lords het eenparig &rsquo;n app&egrave;l gehandhaaf deur drie mans wat aangevoer het dit is &rsquo;n skending van hul regte om hulle op grond &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4998\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Lords beskerm regte van terreurverdagtes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,4909,21089],"class_list":["post-4998","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-lords-beskerm-regte-van-terreurverdagtes","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4998","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4998"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4998\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4998"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4998"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4998"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}