{"id":4995,"date":"2009-06-10T02:23:49","date_gmt":"2009-06-10T02:23:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4995"},"modified":"2009-06-10T02:23:49","modified_gmt":"2009-06-10T02:23:49","slug":"anti-korrupsie-verloor-veld-in-suider-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4995","title":{"rendered":"Anti-korrupsie verloor veld in Suider-Afrika"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Daniel Kaufmann, gesaghebbende op die gebied van regeringskorrupsie verbonde aan die Brookingsinstituut in die VSA, s&ecirc; die anti-korrupsiebeweging is besig om agteruit te gaan. Afrika se dapperste anti-korrupsieleiers is almal &ograve;f uitgedryf &ograve;f dood.<\/p>\n<p>Kenners, aanklaers en waghondgroepe s&ecirc; hulle vrees die ergste wat anti-korrupsie pogings in Suid-Afrika, Nigeri&euml; en Kenia betref. Ook in Zambi&euml;, waar &#39;n regeringsverandering vrese laat ontstaan het dat die land se eers gretige aanpak van die probleem, se entoesiasme gaan taan.<\/p>\n<p>Twee agterdogwekkende sterftes onlangs, naamlik di&eacute; van anti-korrupsieaktiviste Ernest Manirumva, in Boeroendi en Bruno Jacquet Ossebi in die Kongo, het vrae gelaat oor die onderskeie regerings se verbintenis tot skoon regering.<\/p>\n<p>Manirumva het vir &#39;n nie-winsgewende organisasie Olucome, gewerk en belangrike dokumente en sy rekenaar se hardeskyf is gesteel nadat hy in die vroe&euml; oggendure van 9 April doodgesteek is.<\/p>\n<p>Ossebi, &#39;n joernalis wat onlangs aangekondig het dat hy hom by Transparency International se klag teen sy land se president se gesteelde weelde gaan voeg, het aan die begin van die jaar in sy huis doodgebrand.<\/p>\n<p>Die algemene bre&euml; gevoel by kenners is daarbenewens dat Afrika se anti-korrupsie agentskappe oral sukkel om die mas op te kom<\/p>\n<p>Nigeri&euml; se Nuhu Ribadu, van die Economic and Financial Crimes Commission, woon tans in Brittanje waar hy sedert Desember skuil teen die weerwraak van &#39;n vorige goewerneur wat hy laat aankla het. In September verlede jaar is daar op hom geskiet en hy het talle doodsdreigemente ontvang.<\/p>\n<p>&quot;As &#39;n mens teen korrupsie veg, veg dit teen jou,&quot; s&ecirc; hy.<\/p>\n<p>Kaufmann is bekommerd oor die ontbinding van die Skerpioene en die afdanking van hoofaanklaer in albei sake Vusi Pikoli.<\/p>\n<p>Wim Trengrove, advokaat wat gemoeid is met die aanklagte teen Zuma, s&ecirc; omdat daar &#39;n voorbeeld gemaak word van mense wat korrupsie beveg, sal onderdane voortaan meer huiwerig wees om &#39;n saak teen &#39;n gesagsfiguur te maak.<\/p>\n<p>In Kenia moes anti-korrupsiehoof John Githongo, in 2005 na Brittanje vlug. Aaron Ringera, wat blykbaar aan Githongo in 2005 ges&ecirc; het in &#39;n gesprek wat op band opgeneem is, dat President Mwai Kibaki se ministers nie aangekla moet word nie, is tans die anti-korrupsiehoof.<\/p>\n<p>Kaufmann, vorige direkteur by die World Bank Institute, het beraam dat daar etlike miljarde dollar se korrupsie in Suider-Afrika gedy.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/\">\u0434\u043b\u044f \u0430\u0432\u0442\u043e\u0441\u0435\u0440\u0432\u0438\u0441\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inform-ua.info\/weekly-review\/8-dopolnytelnkh-usluh-karhoperevozchyka-o-kotorkh-v-ne-znaly\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daniel Kaufmann, gesaghebbende op die gebied van regeringskorrupsie verbonde aan die Brookingsinstituut in die VSA, s&ecirc; die anti-korrupsiebeweging is besig om agteruit te gaan. Afrika se dapperste anti-korrupsieleiers is almal &ograve;f uitgedryf &ograve;f dood. Kenners, aanklaers en waghondgroepe s&ecirc; hulle vrees die ergste wat anti-korrupsie pogings in Suid-Afrika, Nigeri&euml; en Kenia betref. Ook in Zambi&euml;, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4995\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Anti-korrupsie verloor veld in Suider-Afrika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4895,21089,21108],"class_list":["post-4995","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-anti-korrupsie-verloor-veld-in-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4995","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4995"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4995\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4995"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4995"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4995"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}