{"id":4989,"date":"2009-06-09T14:56:55","date_gmt":"2009-06-09T14:56:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4989"},"modified":"2009-06-09T14:56:55","modified_gmt":"2009-06-09T14:56:55","slug":"kaapse-regter-blykbaar-vermoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4989","title":{"rendered":"Kaapse regter blykbaar vermoor"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Die moontlikheid word ondersoek dat &#39;n waarnemende regter in die Kaapstadse hooggeregshof vermoor is.<\/p>\n<p>Aanvanklik is gemeen dat regter Patrick Maqubela &#39;n hartaanval in sy Seepuntse woonstel gehad het, maar daar word nou na ander moontlikhede gekyk nadat &#39;n nadoodse ondersoek nie die presiese doodsoorsaak gewys het nie, het supt. Andr&eacute; Traut Dinsdag ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Maqubela se lyk is Sondagmiddag in sy bed gevind.<\/p>\n<p>&#39;n Aanvanklike diagnose deur &#39;n patoloog was dat hy waarskynlik Vrydag aan &#39;n hartaanval dood is.<\/p>\n<p>Maar na &#39;n &quot;deeglike Polisie-ondersoek het inligting en getuienis na vore gekom wat daarop dui dat daar moontlik gemene spel by betrokke is en daarom is &#39;n moordondersoek geopen,&quot; het Traut ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Daar is glo ook getuienis van &#39;n moontlike misdaad op die doodstoneel gevind.<\/p>\n<p>Die uitslag van &#39;n tweede doodsondersoek word nou verwag.<\/p>\n<p>Maqubela , &#39;n oud-MK soldaat wat in 1982 tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis is vir hoogverraad, het aan die Heferkommissie in 2003 ges&ecirc; hy weet wie die informant was wat die veiligheidspolisie oor sy doen en late ingelig het.<\/p>\n<p align=\"justify\">Hy het volgehou dat dit nie die toenmalige nasionale direkteur van openbare vervolging Bulelani Ngcuka was nie. Die informant, wat net as mnr X bekend gestaan het, word verantwoordelik gehou vir die ondermyning van Umkhonto weSizwe&#39;s (MK) se milit&ecirc;re operasies in KwaZulu Natal in die vroe&euml; tagtigs.<\/p>\n<p align=\"justify\">Mac Maharaj en Mo Shaik wat Ngcuka daarvan beskuldig het dat hy &#39;n apartheisspioen was, het volgens Maqubela ook geweet wie eintlik die werklike spioen was.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/stendy_razval_skhozhdeniya_tekhno_vektor\/\">\u0441\u0442\u0435\u043d\u0434\u044b \u0440\u0430\u0437\u0432\u0430\u043b-\u0441\u0445\u043e\u0436\u0434\u0435\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/war\/na-granice-pri-popytke-sbezhat-v-rossiyu-zaderzhali-harkovskuyu-minershu-55925.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die moontlikheid word ondersoek dat &#39;n waarnemende regter in die Kaapstadse hooggeregshof vermoor is. Aanvanklik is gemeen dat regter Patrick Maqubela &#39;n hartaanval in sy Seepuntse woonstel gehad het, maar daar word nou na ander moontlikhede gekyk nadat &#39;n nadoodse ondersoek nie die presiese doodsoorsaak gewys het nie, het supt. Andr&eacute; Traut Dinsdag ges&ecirc;. Maqubela &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4989\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kaapse regter blykbaar vermoor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4887,21089,21108],"class_list":["post-4989","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-kaapse-regter-blykbaar-vermoor","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4989","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4989"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4989\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4989"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4989"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4989"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}