{"id":4953,"date":"2009-06-03T03:32:53","date_gmt":"2009-06-03T03:32:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4953"},"modified":"2009-06-03T03:32:53","modified_gmt":"2009-06-03T03:32:53","slug":"vsa-lek-vertroulike-kerninligting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4953","title":{"rendered":"VSA lek vertroulike kerninligting"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die Amerikaanse regering het per ongeluk &#39;n verslag van 266 bladsye wat as &quot;hoogs vetroulik&quot; gemerk is, openbaar gemaak. Die verslag bevat gedetaillerde inligting van die land se burgerlike kernpersele en programme en dit sluit kaarte in wat die spesifieke ligging aandui waar brandstof vir kernwapens gehou word, in.<\/p>\n<p>Die publikasie van die verslag is Maandag openbaar gemaak en ondersoeke gaan geloods word om vas te stel waarom die verslag openbaar gemaak is.<\/p>\n<p>Die inligting wat as vertroulik, maar nie geklassifisserd nie, beskou word, is vroe&euml; vanjaar versamel om aan die IAEA deur te gee. Dit vorm deel van die onderneming van die VSA om meer deursigtigheid aan hulle eie kernbedrywighede te verleen in die hoop dat ander moondhede soos Iran die voorbeeld sal volg.<\/p>\n<p>President Obama het die dokument op 5 Mei aan die Kongres deurgegee en die Amerikaanse regering se Publikasiekantoor het dit op hulle internetwebwerf geplaas. Dit is intussen verwyder.<\/p>\n<p>Die dokument bevat geen inligting oor die land se kernwapenvermo&euml; of programme nie, maar &#39;n uitgebreide aanduiding van die ligging van die VSA se kernkompleks. Dit strek van kus tot kus en sluit reaktors en kernwapenaanlegte in.<\/p>\n<p>&#39;n Veiligheidskenner het die dokument ontdek en dit verbaas as &#39;n &quot;eenstopinkopielys vir inligting omtrent die VSA se kernprogram&quot; beskryf.<\/p>\n<p>Die drie wapenaanlegte, naamlik Los Alamos, Livermore en Sandia word daarin aangedui. Die ernstigste onthulling is egter die Oak Ridge Nationale Laboratorium in Tennessee, waar die Y-12 Veiligheidskompleks gehuisves word. Verrykte uraan word daar vervaardig vir kernwapens.<\/p>\n<p>Ander kenners meen die bekendmaking is onskadelik ten spyte van die bykomende inligting benewens dit wat reeds bekend is, daarin vervat.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/en\/blog\/game-strategies\/elk-studios-slots-with-strategy\">strategy for slot<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse regering het per ongeluk &#39;n verslag van 266 bladsye wat as &quot;hoogs vetroulik&quot; gemerk is, openbaar gemaak. Die verslag bevat gedetaillerde inligting van die land se burgerlike kernpersele en programme en dit sluit kaarte in wat die spesifieke ligging aandui waar brandstof vir kernwapens gehou word, in. Die publikasie van die verslag is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4953\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA lek vertroulike kerninligting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,4844],"class_list":["post-4953","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-vsa-lek-vertroulike-kerninligting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4953","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4953"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4953\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4953"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4953"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4953"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}