{"id":4920,"date":"2009-05-29T03:58:59","date_gmt":"2009-05-29T03:58:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4920"},"modified":"2009-05-29T03:58:59","modified_gmt":"2009-05-29T03:58:59","slug":"indiese-hokommissaris-roskam-australi-oor-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4920","title":{"rendered":"Indiese ho?kommissaris roskam Australi? oor rassisme"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Indi&euml; se top diplomaat in Australi&euml; het Vrydag verklarings van die polisie verwerp dat rassisme nie &#39;n faktor in &#39;n golf van geweld teen studente van die subkontinent is nie.<\/p>\n<p>Die Indiese ho&euml;kommissaris in Australi&euml; Sujatha Singh het na afloop van &#39;n ontmoeting met die Australiese polisie ges&ecirc; daar sal meer patrollies in konflikareas in Melboerne wees om aanvalle teen Indi&euml;rs die hoof te bied. Die reeks aanvalle het &#39;n uitbarsting in Indi&euml; veroorsaak.<\/p>\n<p>Die skuif kom na ongekende druk van Nieu-Delhi. Minister van buitelandse sake S.M. Krishna het ge&euml;is dat Indiese studente deur Australiese owerhede opgepas word in di&eacute; land se stweede grootste stad.<\/p>\n<p>Die aanvalle kom reeds vir meer as &#39;n jaar lank voor, maar die onlangse aanval op &#39;n student, Sravan Kumar Theerthala, wie se lewe aan &#39;n draadjie hang nadat hy met &#39;n skroewedraaier by &#39;n partytjie gesteek is, was die lasste strooi.<\/p>\n<p>Die Australiese polisie het deurentyd ontken dat ras &#39;n rol in die aanvalle speel, en ges&ecirc; dit is toeval dat Indiese studente eenvoudig dikwels hulleself op die verkeerde tyd en plek bevind. Hulle reis dikwels laat in nag en dra items soos selfone en iPods met hulle saam.<\/p>\n<p>Singh het die verklarings verwerp na haar ontmoeting met senioroffisiere, en ges&ecirc; Indiese studente word geteiken vanwe&euml; rassisme.<\/p>\n<p>&quot;Daar is &#39;n rassitiese element berokke by sommige aanvalle, alhoewel baie aanvalle opportunisties is,&quot; het sy ges&ecirc;. Sy het ges&ecirc; sy sal polisieoptrede fyn dophou en het studente aangemoedig om haar te kontak indien die ondersoeke nie bevredigend verloop nie sodat sy hulle stryd kan ondersteun.<\/p>\n<p>Nog &#39;n student Jayasanka Bagpelli, wat ook by die partytjie was waar Theerthala getseek is, het die polisieverklaring dat ras geen rol speel nie, verwerp.<\/p>\n<p>Hy s&ecirc; Indi&euml;rs is aanges&ecirc; om die partytjie te verlaat, voordat die skroewedraaier gaan haal is. Theerthala is in die kop gesteek en is tans in die intensiewe eenheid van die Melbourne Royal-hospitaal.<\/p>\n<p>Eerste minister Kevin Rudd het ges&ecirc; hy het geloof dat die polisie hulle werk na die beste van hulle vermo&euml; sal doen.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">casiono online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Indi&euml; se top diplomaat in Australi&euml; het Vrydag verklarings van die polisie verwerp dat rassisme nie &#39;n faktor in &#39;n golf van geweld teen studente van die subkontinent is nie. Die Indiese ho&euml;kommissaris in Australi&euml; Sujatha Singh het na afloop van &#39;n ontmoeting met die Australiese polisie ges&ecirc; daar sal meer patrollies in konflikareas in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4920\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Indiese ho?kommissaris roskam Australi? oor rassisme&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-4920","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4920","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4920"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4920\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4920"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4920"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4920"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}