{"id":4919,"date":"2009-05-29T01:27:48","date_gmt":"2009-05-29T01:27:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4919"},"modified":"2009-05-29T01:27:48","modified_gmt":"2009-05-29T01:27:48","slug":"eu-besorg-oor-plaasbesettings-in-zim","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4919","title":{"rendered":"EU besorg oor plaasbesettings in Zim"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die Europese Unie is nog nie gereed om normale verhoudinge met Zimbabwe te hervat of hulp te gee nie, ten spyte van &nbsp;&quot;positiewe verwikkelinge&quot; in die politiek van die land.<\/p>\n<p>In &#39;n brief wat aan John Kaputin, sekretaris-generaal van die Afrika-, Karribi&euml;- en Oseani&euml;-blok lande het die EU aangedui dat hulle die situasie met &quot;gespanne aandag volg in die hoop dat &#39;n nuwe fase van stabiliteit, respek vir menseregte en die reg asook ekonomiese ontwikkeling sal aanbreek&quot;.<\/p>\n<p>Hulle het egter benadruk dat die pas waarmee die nuwe regering kan lewer aan die mense van Zimbabwe &#39;n groot rede tot kommer bly, binnelands sowel as vir die internasionale gemeenskap.<\/p>\n<p>In die brief word die hoop uitgespreek dat die &quot;dialoog&quot; wat president Mugabe in Maart voorgestel het, &quot;dit moontlik maak om &#39;n padkaart van wedersydse ondernemings daar te kan stel,&quot; wat &quot;hopelik uiteindelik daartoe sal lei dat volle samewerking weer vorentoe hervat sal kan word&quot;.<\/p>\n<p>S&oacute; &#39;n stap sal lei tot die herbeskikbaarstelling van ontwikkelingshulp wat &#39;n aantal jare reeds bevries is. Op die oomblik kan die EU slegs humanit&ecirc;re hulp stuur aan die mense. In 2007 is 90 miljoen euro bewillig.<\/p>\n<p>Die Europese Unie en die VSA handhaaf steeds &#39;n reisverbod op Mugabe en sy binnekring, en het ook hulle bates bevries uit protes teen die kontroversi&euml;le verkiesings en menseregteskendings deur sy regering.<\/p>\n<p>&quot;n EU-afvaardiging wat Zimbabwe Donderdag besoek het, het ges&ecirc; daar is &quot;besliste vooruitgang&quot; deur die eenheidsregering, maar het &#39;n beroep gedoen op die owerhede om plaasbesettings te stuit.<\/p>\n<p>Xavier Marchal, hoof van die afvaardiging, het ges&ecirc; die Europese Kommissie en die EU voel dat &quot;die regering &#39;n moratorium op plaasbesettings behoort aan te kondig&quot;.<\/p>\n<p>&quot;Indien daar nie eiendomsreg geld nie, is die investeringsklimaat nie reg nie. Beleggers sal nie wil kom om te bel&ecirc; in hierdie land nie,&quot; het Marchal aan verslaggewers ges&ecirc; nadat hy adjunk-minister Arthur Mutambara ontmoet het.<\/p>\n<p>Sekere Westerse lande handhaaf sanksies teen Zimbabwe en sal slegs van standpunt verander indien Mugabe sy koers verander. Landbou, mynbou en vervaardiging het totaal in duie gestort in die land.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/23-obshchee-vnutrennee-osveshchenie-kak-organizovat\">\u043b\u0430\u043c\u043f\u044b \u0432\u043d\u0443\u0442\u0440\u0435\u043d\u043d\u0435\u0433\u043e \u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Europese Unie is nog nie gereed om normale verhoudinge met Zimbabwe te hervat of hulp te gee nie, ten spyte van &nbsp;&quot;positiewe verwikkelinge&quot; in die politiek van die land. In &#39;n brief wat aan John Kaputin, sekretaris-generaal van die Afrika-, Karribi&euml;- en Oseani&euml;-blok lande het die EU aangedui dat hulle die situasie met &quot;gespanne &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4919\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EU besorg oor plaasbesettings in Zim&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4804,21089,21108],"class_list":["post-4919","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-eu-besorg-oor-plaasbesettings-in-zim","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4919","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4919"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4919\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4919"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4919"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4919"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}