{"id":4918,"date":"2009-05-29T00:59:37","date_gmt":"2009-05-29T00:59:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4918"},"modified":"2009-05-29T00:59:37","modified_gmt":"2009-05-29T00:59:37","slug":"genetiese-verskille-bepaal-glo-keuses","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4918","title":{"rendered":"Genetiese verskille bepaal glo keuses"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Wanneer dit kom by die kies van &#39;n lewensmaat, is dit klaarblyklik waar dat teenoorgesteldes mekaar aantrek.<\/p>\n<p>Wetenskaplikes het in &rsquo;n Brasiliaanse studie bevind dat mense onbewustelik meer geneig is om &rsquo;n lewensmaat te kies wie se genetiese samestelling van hul eie verskil.<\/p>\n<p>Daar is bewyse dat egpare &rsquo;n groter waarskynlikheid het om genetiese verskille te h&ecirc; in die MHC-streek, &rsquo;n DNS-streek wat die immuunstelsel beheer, as paartjies wat lukraak met mekaar vergelyk is.<\/p>\n<p>&ldquo;Di&eacute; verskynsel is waarskynlik &rsquo;n evolusion&ecirc;re strategie om gesonde voortplanting te verseker, aangesien genetiese verskeidenheid voordelig vir babas is,&rdquo; het dr. Maria da Gra?Bicalho en haar kollegas van die Universiteit van Parana in Brasili&euml; ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&ldquo;Hoewel ons graag wil glo mense kies mekaar oor ooreenkomste, dui ons navorsing dit is eerder die verskille wat suksesvolle voortplanting verseker.<\/p>\n<p>&ldquo;Dit dui verder die onbewustelike strewe na gesonde kinders is &rsquo;n belangrike faktor in die uitkies van &rsquo;n lewensmaat.&rdquo;<\/p>\n<p>Wetenskaplikes het ges&ecirc; dit is nog onduidelik watter seine jou liggaam uitstuur om mense wat geneties van jou verskil na jou toe aan te trek, maar liggaamsreuk of selfs gesigstruktuur kan moontlik &rsquo;n rol speel.<\/p>\n<p>Bicalho, wat haar bevindinge Maandag by &rsquo;n konferensie van die Europese Gemeenskap van Menslike Genetika in Wene sal voorl&ecirc;, het ges&ecirc; haar span het genetiese data van 90 egpare met di&eacute; van 152 lukraak-gegenereerde kontrolepaartjies vergelyk.<\/p>\n<p>Hulle het bevind egpare het beduidend meer verskille in die MHC-streek getoon.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u043c\u0435\u0434\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0444\u043e\u0440\u043c\u0430 086-\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/society\/1063327-v-harkove-naznachen-novyiy-prokuror.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer dit kom by die kies van &#39;n lewensmaat, is dit klaarblyklik waar dat teenoorgesteldes mekaar aantrek. Wetenskaplikes het in &rsquo;n Brasiliaanse studie bevind dat mense onbewustelik meer geneig is om &rsquo;n lewensmaat te kies wie se genetiese samestelling van hul eie verskil. Daar is bewyse dat egpare &rsquo;n groter waarskynlikheid het om genetiese verskille &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4918\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Genetiese verskille bepaal glo keuses&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-4918","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4918","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4918"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4918\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4918"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4918"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4918"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}