{"id":4843,"date":"2009-05-19T06:26:10","date_gmt":"2009-05-19T06:26:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4843"},"modified":"2009-05-19T06:26:10","modified_gmt":"2009-05-19T06:26:10","slug":"hewige-gevegte-woed-teen-taliban","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4843","title":{"rendered":"Hewige gevegte woed teen Taliban"},"content":{"rendered":"<p>Pakistan het Dinsdag ges&ecirc; dat hulle troepe in hewige straatgevegte met die Taliban gewikkel is in die noordweste. Humanit&ecirc;re organisasies s&ecirc; daar is swaar verliese onder die burgerlike bevolking.<\/p>\n<p>Milit&ecirc;re woordvoerders s&ecirc; hulle beweeg nader aan die hoof Talibanvesting Mingora in die Swatvallei. Die verwoede offensief teen die Taliban mag selfs Pakistan se soewereiniteit bedreig, volgens kenners.<\/p>\n<p>Die weermag het Maandag Matta en Kanja oorgeneem, nie ver van Mingora nie. Matta as eens &#39;n bastion van Maulana Fazlullah wat &#39;n opstand gelei het om Islamitiese wette te laat geld.<\/p>\n<p>&quot;Ons troepe het &#39;n klinkende oorwinning [teen die Taliban] behaal,&quot;het &#39;n anonieme woordvoerder ges&ecirc;. &quot;Die Taliban probeer vlug, maar ons strategie is om hulle nie te laat wegkom nie.&quot;<\/p>\n<p>Kommando&#39;s is reeds in Peochar, wat die weermag se volgende doelwit is. Dit is die Taliban se hoofkwartier. Die weermag konsentreer daarop om die Taliban se voorraad af te sny en hulle sodoende te &quot;wurg&quot;.<\/p>\n<p>Humanit&ecirc;re organisasies is ontstig oor die geweld wat op 2 Mei uitgebreek het en wat reeds 1,45 miljoen vlugtelinge tot gevolg het. Volgens die weermag is 15 000 troepe tans teen 4 000 Talibanvegters ingespan. Islamabad het beveel dat die Taliban &quot;ge&euml;limineer&quot; moet word.<\/p>\n<p>Human Rights Watch het albei kante van ongevalle onder burgerlikes beskuldig. Stralers en aanvalshelikopters is vir die sterftes verantwoordelik.<br \/><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\">\u0432\u043e\u0437\u0434\u0443\u0448\u043d\u044b\u0439 \u0441<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pakistan het Dinsdag ges&ecirc; dat hulle troepe in hewige straatgevegte met die Taliban gewikkel is in die noordweste. Humanit&ecirc;re organisasies s&ecirc; daar is swaar verliese onder die burgerlike bevolking. Milit&ecirc;re woordvoerders s&ecirc; hulle beweeg nader aan die hoof Talibanvesting Mingora in die Swatvallei. Die verwoede offensief teen die Taliban mag selfs Pakistan se soewereiniteit bedreig, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4843\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hewige gevegte woed teen Taliban&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-4843","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4843","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4843"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4843\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4843"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4843"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4843"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}