{"id":4827,"date":"2009-05-18T02:04:45","date_gmt":"2009-05-18T02:04:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4827"},"modified":"2009-05-18T02:04:45","modified_gmt":"2009-05-18T02:04:45","slug":"weermag-kan-help-om-misdaad-te-bekamp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4827","title":{"rendered":"&#8216;Weermag kan help om misdaad te bekamp&#8217;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/mthethwa_nathi.jpg\" width=\"100\" height=\"124\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Minister van polisie, Nathi Mthethwa, het in &#39;n onderhoud Sondag met die Sunday Independent ges&ecirc; dat die weermag ingeroep kan word om misdaad te bekamp.<\/p>\n<p>&quot;Ons is in &#39;n oorlog met kriminele gewikkel,&quot; het hy ges&ecirc;. Die weermag kan kontantvervoerwaens begelei en die land se grense patrolleer.<\/p>\n<p>&quot;As &#39;n mens na ander lande kyk, dan is die vervoer van geld &#39;n gesamentlike poging deur die veiligheidsdienste. &#39;n Mens wil die polisie dalk losmaak van geldwaroof en konsentreer waar dit saakmaak. As dit hersien moet word, sal dit hersien word.&quot;<\/p>\n<p>&nbsp;Mthethwa het aan die sondagkoerant ges&ecirc; dat opgeleide soldate wat deel is van die resewemag aangewend kan word in hierdie opsig.<\/p>\n<p>Die effektiwiteit van sigbare polisi&euml;ring word ondermyn deur die polisie aan te wend om die grense te patrolleer. &quot;As &#39;n mens na internasionale tendense kyk, is dit die werk van die weermag om die land te beveilig&#8230; &#39;n Mens het sigbaarheid nodig, daardie eenhied moet versterk word.<\/p>\n<p>Mthethwa het ook ges&ecirc; dat daar &#39;n &quot;vaste re&euml;l&quot; is om ten minste 10,000 polisielede per jaar aan te stel. Die opskerping van misdaadintelligensie is ook &#39;n sleutel.<\/p>\n<p>&quot;Ons het tans &#39;n wetsontwerp voor die parlement oor forensiese navorsing, want toe ons die regstelsel ondersoek en geassesseer het, het ons gevind dat die speurders die swak skakel is. Ons het &#39;n gespesialiseerde program van stapel gestuur om speurders weer op te lei. As ons misdaad te bowe wil kom, moet ons sterk wees op misdaadintelligensie. Dit is die begin van die skakels van waarde van die regstelsel.&quot;<\/p>\n<p>&quot;As kriminele weet jy is swak en jy kan nie misdaadtonele hanteer nie, moedig jy hulle aan om weg te kom met moord,&quot; het hy ges&ecirc;. &quot;Ons wil kwaai wees, maar slim.&quot;<\/p>\n<p>Mthethwa het ges&ecirc; die polisie moet meer aggressief wees om hulleself te verdedig. &quot;Ons wil nie huiwering h&ecirc; nie want 117 polisiemanne is verlede jaar dood omdat hulle gehuiwer het&#8230; om hulleself te verdedig want hulle was bang vir die media en menseregteondersteuners.&quot;<\/p>\n<p>&quot;Hierdie jaar is daar reeds nege polisielede in KwaZulu-Natal dood.&quot;<\/p>\n<p>Mthethwa het ook gevra dat CCTV-kameras in lokasies ge&iuml;nstalleer word. &quot;Ons wil nie net die ding in groot stede h&ecirc; nie, maar ook in ons gemenskappe war misdaad gebeur&#8230; Dis hoekom ons die tesourie gaan nader vir hulp.&quot;<\/p>\n<p>&quot;Indien ons nie ons tegnologiese kapasiteit verbeter en verhoog nie, is ons n&ecirc;rens nie.&quot;<\/p>\n<p>Mthethwa het ook ges&ecirc; die opvolger vir nasionale kommissaris Jackie Selebi sal binnekort aangekondig word. Sy kontrak verstryk in Junie. &quot;Dit is &#39;n dringender saak, in die hoogste amp, dat dit so gou moontlik gebeur. Ons gaan &#39;n nuwe kommissaris kry, en ons praat nie van maande nie.&quot;<\/p>\n<p>Die hoof van die nuwe direktoraat vir Voorkeur Misdaadondersoek (VMO), wat die Skerpioene vervang, gaan ook aangekondig word. Die nuwe lede word tans deur die Nasionale Intelligensieagentskap gekeur.<\/p>\n<p>&quot;Die keuring vind tans plaas. Die span is byna gereed. Daar gaan 800 lede in die mag wees. Op hede is 300 reeds goedgekeur,&quot; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/banya-v-tsokolnom-etazhe\/\">#\u0418\u041c\u042f? \u0446\u043e\u043a\u043e\u043b\u044c\u043d\u043e\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Minister van polisie, Nathi Mthethwa, het in &#39;n onderhoud Sondag met die Sunday Independent ges&ecirc; dat die weermag ingeroep kan word om misdaad te bekamp. &quot;Ons is in &#39;n oorlog met kriminele gewikkel,&quot; het hy ges&ecirc;. Die weermag kan kontantvervoerwaens begelei en die land se grense patrolleer. &quot;As &#39;n mens na ander lande kyk, dan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4827\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Weermag kan help om misdaad te bekamp&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4117,4112,167,4127,4128,4119,4109,175,768,152,3377,4108,4123,4129,4130,154,4107,4131,4132,4133,4134,4135,4136,21136,21097,4137,4138,4124,440,4120,4116,4111,4115,21111,21089,165,4114,4113,4125,2242,4126,4139,21108,4121,21131,4122,4110,4118,4140,4141,4142,4143,4144,4145],"class_list":["post-4827","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-aardklop","tag-afrika","tag-afrikaans","tag-afrikaans-dictionary","tag-afrikaans-music","tag-afrikaanse-gedigte","tag-afrikaanse-musiek","tag-afrikaanse-nuus","tag-afrikaner","tag-anton-barnard","tag-beeld","tag-burger","tag-bybel","tag-cattle-farming","tag-dairy-farming","tag-dan-roodt","tag-de-la-rey","tag-deon-maas","tag-english-afrikaans","tag-farm","tag-farming","tag-farming-software","tag-farms","tag-c120-gedigte","tag-s17-geskiedenis","tag-gold-exchange-traded-funds","tag-gold-traded-funds","tag-grappe","tag-jaap-steyn","tag-jc-steyn","tag-kknk","tag-landbou","tag-motor","tag-c65-musiek","tag-nuus","tag-praag","tag-rapport","tag-resepte","tag-ru-olie","tag-suid-afrika","tag-suid-afrikaanse-nuus","tag-suider","tag-suider-afrika","tag-swangerskap","tag-c106-verhale","tag-vir","tag-volksblad","tag-woordeboek","tag-zimbabwe-crisis","tag-zimbabwe-dollars","tag-zimbabwe-flight","tag-zimbabwe-football","tag-zimbabwe-land","tag-zimbabwe-money"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4827","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4827"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4827\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4827"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4827"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4827"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}