{"id":4796,"date":"2009-05-12T03:27:16","date_gmt":"2009-05-12T03:27:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4796"},"modified":"2009-05-12T03:27:16","modified_gmt":"2009-05-12T03:27:16","slug":"geluk-aan-dr-mulder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4796","title":{"rendered":"Geluk aan dr. Mulder"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die realiteit is ongelukkig in Afrika dat opposisiepartye soms vir &#39;n hele geslag lank nie kans sal kry om van binne insette te lewer nie, bloot omdat opposisiepartye so min die kans kry om regeerders te word.&nbsp;<br \/>&nbsp;<br \/>Soos Dan Roodt tereg skryf in sy rubriek <a href=\"content\/view\/4824\/403\/\">Pieter in die leeukuil<\/a>, het Mulder en sy party in die huidige bestel die regte besluit geneem. Die klein olyftakkie wat gegee is, kan nie weggeklap word nie. Boonop word die takkie uit die landbou aangebied. Dit is sekerlik die bedryf wat Afrikaners tradisioneel die naaste aan die hart l&ecirc;.&nbsp;<br \/>&nbsp;<br \/>Volgens dr Mulder was selfs die ietwat regse Transvaalse Landbou-unie ten gunste van sy aanvaarding van die pos.  Zuma is &#39;n uitstekende strateeg en indien Mulder goed doen in sy pos is die kanse natuurlik baie goed dat verhoudinge tussen die regering en die Afrikaners drasties sal verbeter. Zuma is waarskynlik teen di&eacute; tyd deeglik bewus daarvan dat Zimbabawe se wiele finaal afgeval het toe landbou as offer gebruik is om ontevrede oorlogsveterane te paai.&nbsp;<br \/>&nbsp;<br \/>Dit lyk of ons nuwe president verder dink as wat die meeste mense hom sou toegee. Sy stap om die ministerie van verdediging se naam na Verdediging en Milit&ecirc;re Veterane te verander, dui myns insiens daarop dat hy ontevrede MK-soldate ook gaan akkomodeer om sodoende nog n potensi&euml;le konfliksituasie te ontlont. Die landbou en oorlogsveterane was in Zimbabwe die twee botsende belangegroepe wat ons buurstaat oor die afgrond gesleep het. MK-soldate wat gegriefd voel omdat hulle deur politici vergeet is, hou inderwaarheid &#39;n gevaar vir politieke stabiliteit in Suid-Afrika in.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/diagnosticheskoe_oborudovanie\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0442\u0430\u043c\u0431\u043e\u0432 \u0434\u0438\u0430\u0433\u043d\u043e\u0441\u0442\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0435 \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die DA se kleinlike aanval op dr Mulder het net weereens aan my bewys dat die ou Prog-party totaal uit voeling met die politieke situasie in Suid-Afrika is. Manie van Dyk se dagdroom dat die DA in beginselvaste opposisiepolitiek glo en nie bereid is om insette van binne te lewer nie kan sekerlik in Europa en daardie nare klein eilandjie werk.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[4698,21096,4697,21093,4640],"class_list":["post-4796","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-alet-van-der-walt","tag-s10-briewe","tag-geluk-aan-dr-mulder","tag-s7-menings","tag-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4796","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4796"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4796\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4796"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4796"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4796"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}