{"id":47926,"date":"2026-11-08T18:23:35","date_gmt":"2026-11-08T16:23:35","guid":{"rendered":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926"},"modified":"2026-11-08T18:29:56","modified_gmt":"2026-11-08T16:29:56","slug":"weerwraak-op-die-afrikaner-na-trump","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926","title":{"rendered":"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump?"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die rampspoedige vertoning van die Republikeinse Party tydens vandeesweek se middeltermynverkiesings het \u2018n groot politieke verskuiwing veroorsaak. Dit geld Amerika, maar ook ons bele\u00ebrde volkie hier aan die suidpunt van Afrika.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoewel Trump vir die volgende twee jaar sal poog om hom deur middel van uitvoerende bevele te handhaaf, gaan hy nie die volslae beheer ongedaan kan maak wat deur Demokratiese Party voortaan oor die Kongres gaan uitoefen nie. In die Huis van Verteenwoordigers het die blou party 40 setels bygekry, terwyl hulle in die Senaat sewe setels inge\u00f6es het en verder 5 goewerneurskappe gebuit het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nog nooit vantevore in die geskiedenis het \u2018n Amerikaanse president hom by soveel geleenthede oor Suid-Afrika en Afrikaners uitgelaat nie. Op 2 Februarie 2025 \u2013 wat \u2018n simboliese datum \u2013 het Trump hom vir die eerste keer uitgespreek oor Suid-Afrika toe hy op Truth Social ges\u00ea het: \u201c\u2018n Massiewe Menseregte-SKENDING, op sy minste, is besig om te gebeur, vir almal om te sien. Die Verenigde State sal dit nie verduur nie, ons sal optree.\u201d<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"548\" height=\"560\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Trump_2Feb2025.jpeg\" alt=\"\" class=\"wp-image-47928\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Trump_2Feb2025.jpeg 548w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Trump_2Feb2025-294x300.jpeg 294w\" sizes=\"auto, (max-width: 548px) 85vw, 548px\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Net vyf dae later, op 7 Februarie, het Trump sy beroemde uitvoerende bevel \u201c<a href=\"https:\/\/www.whitehouse.gov\/presidential-actions\/2025\/02\/addressing-egregious-actions-of-the-republic-of-south-africa\/\">Addressing Egregious Actions of The Republic of SouthAfrica<\/a>\u201d uitgereik waarin hy alle ontwikkelingshulp aan Suid-Afrika opskort en \u2018n vlugtelingprogram vir Afrikaners aankondig. Vir die eerste keer in jare, het \u2018n internasionale leier Afrikaners as \u2018n volk en etniese groep erken, asook maatre\u00ebls aangekondig wat na sy mening hulle tot hulp sou wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In daardie stadium was ek in Belgi\u00eb en het onmiddellik \u2018n YouTube-video op straat in die stad Turnhout opgeneem met die titel &#8220;Trump se geskenk aan Afrikaners&#8221; wat hier onder te siene is. Omring deur Nederlandssprekende Vlaminge, het dit byne onwerklik gevoel om op straat Afrikaans te praat terwyl ek na Afrikaners en die Amerikaanse president verwys. Die video het sedertdien 48 000 kyke ontvang. Dit is hier onder te sien.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"Trump se geskenk aan Afrikaners\" width=\"840\" height=\"473\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/mRMSWsl_ENE?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Enkele dae later was ek vir die eerste keer in my lewe in die Tseggiese hoofstad, Praag. Die Tsjegge het byna meer onder kommunisme gely as wat ons sedert 1992 daaronder ly. Ek sou s\u00ea veel minder Tsjegge is vermoor as wat daar Afrikaners oor die afgelope dertig jaar om die lewe gebring is. Terwyl die sneeu rondom my uitsak en die sneeuvlokkies wit op my vertroude ou groen lodenwoljas aanpak, het ek <a href=\"https:\/\/youtu.be\/msdN94wZ3TY\">nog &#8216;n video<\/a> opgeneem waarin ek bepleit dat Trump eintlik sanksies teen Suid-Afrika moet instel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In &#8216;n mate is my wens bewaarheid, want onlangs is ons land uit AGOA geskop. Die plaaslike media het dit egter afgelag. Dieselfde media het van meet af aan Trump se uitlatings, besluite en maatre\u00ebls &#8211; soos die vlugtelingstatus vir Afrikaners &#8211; gehoon. Die linkse en liberale media oorsee soos die BBC, die Londense Guradian, die New York Times en die Washington Post het in \u2018n koor die spot gedryf met Afrikaners wat onveilig in SA voel. Figure soos Piet Croucamp en Max du Preez is opgekommandeer as getuies dat dit eintlik baie veilig in ons land is, afgesien van bietjie \u201cnormale misdaad waaronder almal ly\u201d. Eintlik, so is daar geargumenteer, \u201cgaan dit baie goed met Afrikaners onder die ANC-bewind\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In \u2018n ander w\u00earelddeel het Benjamin Netanyahu vir Trump aangehits om oorlog teen Iran te maak. J.D. Vance, die Amerikaanse visepresident, het \u2018n paar dae gelede erken dat die Iran-oorlog die faktor was wat die Republikeine die onlangse verkiesing so skouspelagtig laat verloor het. Ho\u00eb brandstofpryse en gepaardgaande inflasie het Trump se groot aantal middelklas- en laermiddeklasondersteuners van hom vervreem en hulle het uit protes vir die Demokrate gestem of bloot van die stembus weggebly.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Veral jong blanke mans, die kern van Trump se steunbasis, is sterk deur sy oorlogsug vervreem en het verraai gevoel. Die veteraanekonoom en meningsvormer, Paul Craig Roberts, het \u2018n <a href=\"https:\/\/freewestmedia.com\/2026\/11\/05\/the-midterm-election-has-changed-more-than-the-political-composition-of-congress\/\">goeie opsomming<\/a> van al Trump se foute verskaf, maar ook van die naderende afgang van die Westerse beskawing. Hy skryf:<\/p>\n\n\n\n<blockquote class=\"wp-block-quote is-layout-flow wp-block-quote-is-layout-flow\">\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Oral in die Weste sien ons net mislukking. Die Weste is die oorblyfsel van \u2019n beskawing sonder \u2019n leier. Trump het sy presidentskap verkwis deur die Sionistiese agenda van Groter Israel te dien. Die Russiese filosoof Aleksander Doegin deel my siening, of anders gestel, ek deel syne.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om \u2019n idee te kry van hoe kwesbaar die Westerse beskawing is, kyk na die rasse- en kulturele samestelling van sy groot stede. Daar kan \u2019n mens sien hoe die Weste in sy eie groot stedelike sentrums aan die verdwyn is. Hou in gedagte dat wit liberales en Amerikaanse ingrypings in die buiteland Amerika se nuwe inwoners, die sogenaamde \u201cmense van kleur\u201d, geleer het om vyandig te staan teenoor wit mense, wat as rassistiese onderdrukkers verguis word. Amerikaners het vroue en kinders in Afghanistan, Irak, Libi\u00eb, Siri\u00eb en Iran gebombardeer. Hulle het Israel se bombardering van vroue en kinders in Gasa en Libanon gefinansier, regerings omvergewerp, \u2019n buitelandse president ontvoer en die Iranse leier vermoor. Alles wat Amerikaans is, is as rassisties bestempel, van kuns, musiek en letterkunde tot selfs wiskunde. Amerikaners wat glo dat hulle hulself kan beskerm deur immigrante wat hul land binneval vriendelik te verwelkom, behoort <em>Omsingel die laer van die heiliges<\/em> te lees. (Laasgenoemde boek is in Afrikaans te koop op <a href=\"https:\/\/praag.tv\/products\/omsingel-die-laer-van-die-heiliges-deur-jean-raspail\">Praag se boekwinkel<\/a>.)<\/p>\n<\/blockquote>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2018n Mens kan nie anders as om met Roberts saam te stem nie: soveel mense in die VSA, in Europa en elders het groot hoop gehad vir wat Trump as president kon vermag. Ook ons Afrikaners. Vir die eerste keer, hoe onbeholpe ook al, het iemand \u2018n skild opgehou en ges\u00ea: \u201cDie magtige Amerika sal u beskerm.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In anderhalf jaar d\u00edt alles egter in duie gestort. Die optimisme wat ek in my YouTube-video\u2019s gevoel het, het nou feitlik verdamp. Die Demokrate gaan oor die volgende twee jaar sorg dat daar genoeg immigrante na die VSA stroom wat almal vir hulle gaan stem. Heel moontlik gaan daar \u2018n permanente Demokratiese meerderheid in daardie land gevestig word. Die implikasies vir die Weste en vir blankes w\u00eareldwyd is enorm. Wat gaan gebeur as \u2018n aggressiewe, linkse, anti-blanke bewind in die VSA, bewapen met die land se enorme arsenaal kernwapens, begin om mense van Europese afkoms genadeloos te vervolg? In Amerika, in Europa, in Latyns-Amerika, in Australi\u00eb en les bes, hier by ons?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vele mense in SA is deur Trump se pro-Afrikaner-gevoelens en -uitsprake ge\u00efrriteer. Die Amerikaanse \u201cblou golf\u201d wat ons in die middeltermynverkiesings gesien het, kan dalk \u2018n w\u00eareldwye tsoenami teen die gryser wordende, demografies kwynende blankes word. Ek weet dis nie polities korrek om di\u00e9 dinge te s\u00ea nie, maar wie van ons voel dit nie reeds aan eie bas nie? \u201cJulle is te min, te oud, ons het julle nie meer nodig nie. Verdwyn liewer net. Of gee pad, daar na waar ons julle nie kan sien nie.\u201d Selfs die god Mandela het ges\u00ea dat as ons nie hou van ANC-heerskappy nie, ons maar gerus die land kan verlaat.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Europa, waar daar steeds 700 miljoen Europe\u00ebrs woon, sou dalk weerstand kon bied, maar die welvarende Wes-Europa is reeds so deur immigrasie en \u201cwoke\u201d denke gerysmier dat hulle bereid is om hul eie mense te vervolg wat hulle teen die sogenaamde \u201cgroot vervanging\u201d verset. In Duitsland praat die Duitse geheimediens openlik daarvan dat hulle die opkomende regse party, die AfD, summier wil verbied. So iets is reeds in Belgi\u00eb gedoen toe die Vlaams Blok verbied is, waarna die oudlede van di\u00e9 party die huidige Vlaams Belang gestig het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Europa is ook ekonomies en milit\u00ear s\u00f3 onder Amerikaanse invloed, wat in die Brusselse tirannie manifesteer, dat hulle skaars meer soewereine state is. Onlangs was daar \u2018n gepoogde staatsgreep in Pole wat vanuit Brussel van stapel gestuur is om die Pole te dwing om tot die euro-geldeenheid toe te tree. In hul visier is Pole se aardige goudreserwes wat in so \u2018n geval van Warskou na Frankfurt oorgeplaas sal word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Rusland is natuurlik \u2018n ander geval, maar di\u00e9 land is in die visier van sowel Amerika as die EU wat hul o\u00eb op Rusland se hulpbronne gevestig het. Die astronomiese skuld in Amerika en Wes-Europa moet met die toekomstige Russiese buit gefinansier word. Nie om dowe neute nie, het die Oekra\u00efnse oorlog ontbrand en word dit by verstek vanuit Londen, Brussel en Washington gevoer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Waar laat dit ons? Ek wil nie voorspooksels maak nie, maar die Amerikaanse linkses gaan vir seker wraak op Trump en sy MAGA-beweging neem. Dis heel moontlik dat daardie weerwraak ook na die Afrikaner mag oorspoel. Die Suid-Afrikaanse linkse beweging vir wie Boerehaat en afkeer van die Afrikaner nog altyd die grondslag vir sy identiteit was, gaan insgelyks nie agterbly as dit kom by n\u00f3g strenger SEB-maatre\u00ebls, sneller grondgryp en onteiening sonder vergoeding nie. Afrikanerhaat gaan \u2018n nuwe bloeityd beleef, soos dit in elk geval die afgelope aantal dekades die geval was.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Alles wat Roberts hier bo skryf, is ewe seer op die Afrikaner van toepassing. Om hom te parafraseer: \u201cOral in die Afrikanerdom sien ons net mislukking. Die Afrikanerdom is die oorblyfsel van \u2019n beskawing sonder \u2019n leier.\u201d Die gebrek aan intellektuele, visioen\u00eare en strategiese leierskap onder ons mense is eenvoudig skreiend. Asook kommerwekkend.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons is ontwapen en reddeloos gebreinspoel. Ons wag vir beter dae, wat deur die opportunistiese politieke partye belowe word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek hoop dat ek verkeerd mag wees. Maar sedert Trump besluit het om in die Midde-Ooste te gaan oorlog maak, was dit vir my helder dat hy \u2018n enorme strategiese fout begaan. Al sy ondersteuners, in die VSA en hier onder die Afrikaners, is daardeur verlo\u00ebn en verarm. Om heen en weer tussen Johannesburg en Pretoria te ry, kos deesdae ten minste R200, met \u2018n taamlik ekonomiese motor. Dis die regstreekse gevolg van daardie oorlog.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons sal moet pasop vir die linkse wraak wat op ons uitgegiet gaan word. Nie net Malema gaan \u201ckill a Boer\u201d sing nie, maar ook die gepeupel in New York, Londen, Amsterdam en Parys. Is ons gereed daarvoor?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Steun Praag se media <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?page_id=19181\">hier<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die rampspoedige vertoning van die Republikeinse Party tydens vandeesweek se middeltermynverkiesings het \u2018n groot politieke verskuiwing veroorsaak. Dit geld Amerika, maar ook ons bele\u00ebrde volkie hier aan die suidpunt van Afrika. Hoewel Trump vir die volgende twee jaar sal poog om hom deur middel van uitvoerende bevele te handhaaf, gaan hy nie die volslae beheer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":47929,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41,10],"tags":[2188,6413,227,154,218,6336,165,12241,2242,20899,8562,2261],"class_list":["post-47926","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c22-dan-roodt","category-rubrieke","tag-afrikaners","tag-amerika","tag-anc","tag-dan-roodt","tag-misdaad","tag-plaasmoorde","tag-praag","tag-republikeine","tag-suid-afrika","tag-trump","tag-vlugtelinge","tag-volksmoord"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.8 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump? - praag.co.za<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump? - praag.co.za\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die rampspoedige vertoning van die Republikeinse Party tydens vandeesweek se middeltermynverkiesings het \u2018n groot politieke verskuiwing veroorsaak. Dit geld Amerika, maar ook ons bele\u00ebrde volkie hier aan die suidpunt van Afrika. Hoewel Trump vir die volgende twee jaar sal poog om hom deur middel van uitvoerende bevele te handhaaf, gaan hy nie die volslae beheer &hellip; Continue reading &quot;Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump?&quot;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"praag.co.za\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/AfrikaanseAksiegroep\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-11-08T16:23:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-11-08T16:29:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij-1024x576.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"576\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dan Roodt\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@pro_afrikaans\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@pro_afrikaans\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dan Roodt\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926\"},\"author\":{\"name\":\"Dan Roodt\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/9f2d60a15ea07dac831fcbb319161077\"},\"headline\":\"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump?\",\"datePublished\":\"2026-11-08T16:23:35+00:00\",\"dateModified\":\"2026-11-08T16:29:56+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926\"},\"wordCount\":1657,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij.png\",\"keywords\":[\"Afrikaners\",\"Amerika\",\"ANC\",\"Dan Roodt\",\"misdaad\",\"plaasmoorde\",\"Praag\",\"Republikeine\",\"Suid-Afrika\",\"Trump\",\"vlugtelinge\",\"volksmoord\"],\"articleSection\":[\"Dan Roodt\",\"Rubrieke\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926\",\"url\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926\",\"name\":\"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump? - praag.co.za\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij.png\",\"datePublished\":\"2026-11-08T16:23:35+00:00\",\"dateModified\":\"2026-11-08T16:29:56+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij.png\",\"width\":1672,\"height\":941,\"caption\":\"Illustrasie van Donald Trump en die Amerikaanse Capitol bo \u2019n Suid-Afrikaanse plaaswerf, met \u2019n lang skaduwee oor die landskap.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?p=47926#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/\",\"name\":\"praag.co.za\",\"description\":\"aktueel, aktief, afrikaans! | issn 2409-1804 | sedert 2000\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/#organization\"},\"alternateName\":\"praag\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/#organization\",\"name\":\"praag.co.za\",\"url\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/09\\\/praag-embleemnuut240.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2017\\\/09\\\/praag-embleemnuut240.jpg\",\"width\":240,\"height\":240,\"caption\":\"praag.co.za\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/AfrikaanseAksiegroep\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/pro_afrikaans\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/9f2d60a15ea07dac831fcbb319161077\",\"name\":\"Dan Roodt\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f7260abd42ab20a6bbed25d067d5d858e657c23dac197b3818a066fb4a69b493?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f7260abd42ab20a6bbed25d067d5d858e657c23dac197b3818a066fb4a69b493?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f7260abd42ab20a6bbed25d067d5d858e657c23dac197b3818a066fb4a69b493?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Dan Roodt\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/praag.co.za\\\/?author=1\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump? - praag.co.za","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump? - praag.co.za","og_description":"Die rampspoedige vertoning van die Republikeinse Party tydens vandeesweek se middeltermynverkiesings het \u2018n groot politieke verskuiwing veroorsaak. Dit geld Amerika, maar ook ons bele\u00ebrde volkie hier aan die suidpunt van Afrika. Hoewel Trump vir die volgende twee jaar sal poog om hom deur middel van uitvoerende bevele te handhaaf, gaan hy nie die volslae beheer &hellip; Continue reading \"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump?\"","og_url":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926","og_site_name":"praag.co.za","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/AfrikaanseAksiegroep\/","article_published_time":"2026-11-08T16:23:35+00:00","article_modified_time":"2026-11-08T16:29:56+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":576,"url":"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij-1024x576.png","type":"image\/png"}],"author":"Dan Roodt","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@pro_afrikaans","twitter_site":"@pro_afrikaans","twitter_misc":{"Written by":"Dan Roodt","Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926"},"author":{"name":"Dan Roodt","@id":"https:\/\/praag.co.za\/#\/schema\/person\/9f2d60a15ea07dac831fcbb319161077"},"headline":"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump?","datePublished":"2026-11-08T16:23:35+00:00","dateModified":"2026-11-08T16:29:56+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926"},"wordCount":1657,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij.png","keywords":["Afrikaners","Amerika","ANC","Dan Roodt","misdaad","plaasmoorde","Praag","Republikeine","Suid-Afrika","Trump","vlugtelinge","volksmoord"],"articleSection":["Dan Roodt","Rubrieke"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/praag.co.za\/?p=47926#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926","url":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926","name":"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump? - praag.co.za","isPartOf":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij.png","datePublished":"2026-11-08T16:23:35+00:00","dateModified":"2026-11-08T16:29:56+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/praag.co.za\/?p=47926"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926#primaryimage","url":"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij.png","contentUrl":"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Washingtonse-schaduw-boven-de-Highveldboerderij.png","width":1672,"height":941,"caption":"Illustrasie van Donald Trump en die Amerikaanse Capitol bo \u2019n Suid-Afrikaanse plaaswerf, met \u2019n lang skaduwee oor die landskap."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47926#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/praag.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Weerwraak op die Afrikaner n\u00e1 Trump?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/praag.co.za\/#website","url":"https:\/\/praag.co.za\/","name":"praag.co.za","description":"aktueel, aktief, afrikaans! | issn 2409-1804 | sedert 2000","publisher":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/#organization"},"alternateName":"praag","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/praag.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/praag.co.za\/#organization","name":"praag.co.za","url":"https:\/\/praag.co.za\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/praag.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/praag-embleemnuut240.jpg","contentUrl":"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/praag-embleemnuut240.jpg","width":240,"height":240,"caption":"praag.co.za"},"image":{"@id":"https:\/\/praag.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/AfrikaanseAksiegroep\/","https:\/\/x.com\/pro_afrikaans"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/praag.co.za\/#\/schema\/person\/9f2d60a15ea07dac831fcbb319161077","name":"Dan Roodt","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f7260abd42ab20a6bbed25d067d5d858e657c23dac197b3818a066fb4a69b493?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f7260abd42ab20a6bbed25d067d5d858e657c23dac197b3818a066fb4a69b493?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f7260abd42ab20a6bbed25d067d5d858e657c23dac197b3818a066fb4a69b493?s=96&d=mm&r=g","caption":"Dan Roodt"},"url":"https:\/\/praag.co.za\/?author=1"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47926","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=47926"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47926\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":47932,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47926\/revisions\/47932"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47929"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=47926"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=47926"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=47926"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}