{"id":47823,"date":"2021-06-24T19:28:43","date_gmt":"2021-06-24T17:28:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=47823"},"modified":"2021-06-24T19:28:43","modified_gmt":"2021-06-24T17:28:43","slug":"vuurwapenwet-staan-saam-en-tree-op-versoek-ad-hoc-groep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47823","title":{"rendered":"Vuurwapenwet: Staan saam en tree op, versoek ad hoc-groep"},"content":{"rendered":"<p>Die tyd het aangebreek vir organisasies om saam te werk om Suid-Afrika te versterk. Dit was die boodskap wat deur bykans alle rolspelers tydens gister se vergadering van die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg bevestig is.<\/p>\n<p>Di\u00e9 groep het besluit om alle belanghebbende groepe byeen te roep om die omstrede wetsontwerp oor vuurwapens te bespreek. Di\u00e9 wysigings kom neer op \u2018n vorm van onteiening van eiendom, waarteen die groep adviseer.<\/p>\n<p>Die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg is \u0149 informele groepering van organisasies, georganiseerde landbou en landbouverteenwoordigers, burgerlike en burgerregte instellings, opposisiepartye en akademici sowel as geloofsinstellings. Die groep vergader gereeld om enige beleidsraamwerke wat eiendomsreg mag skaad of ondermyn, te bespreek en onderlinge standpunte, aksies en inisiatiewe te oorweeg.<\/p>\n<p>\u201cDit was goed om \u2018n uiteenlopende groep organisasies byeen te h\u00ea,\u201d s\u00ea mnr. Henry Geldenhuys, die president van TLU SA. \u201cWat baie duidelik na vore gekom het uit die groepe wat die byeenkoms bygewoon het en uit die kommentaar van mense wat dit deur sosiale media gevolg het, is dat daar nou daadwerklik opgetree moet word om te voorkom dat hierdie tipe wetgewing deurgevoer word.<\/p>\n<p>\u201cOns ervaar ernstige probleme met die administrasie en uitvoerbaarheid van bestaande wetgewing. Dit is dus belaglik om te dink nuwe wetgewing wat baie meer administrasie gaan verg, sal suksesvol ge\u00efmplementeer kan word.\u201d<\/p>\n<p>TLU SA en die Vryheidsfront Plus het bevestig dat hulle die wetsontwerp totaal afkeur en hulle nie daaraan sal onderwerp nie.<\/p>\n<p>Die groep stem saam dat die wetsontwerp nog deur die parlement\u00eare proses moet vorder, maar dat daar nou reeds voorsiening gemaak moet word vir komende regsaksies.<\/p>\n<p>\u201cIntussen doen ons \u2018n dringende beroep op alle Suid-Afrikaners om nie apaties te staan teenoor belangrike sake soos hierdie wat die basiese vryhede soos di\u00e9 van keuse, aan bande l\u00ea nie. Raak betrokke, laat jou stem hoor, wees bewus van jou veiligheid en wat jou te doen staan.\u201d<\/p>\n<p>Die groep het ook gemaan dat mense nie roekeloos moet optree nie, maar deel moet word van \u2018n beheersde plan om hierdie wetgewing teen te staan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die tyd het aangebreek vir organisasies om saam te werk om Suid-Afrika te versterk. Dit was die boodskap wat deur bykans alle rolspelers tydens gister se vergadering van die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg bevestig is. Di\u00e9 groep het besluit om alle belanghebbende groepe byeen te roep om die omstrede wetsontwerp oor vuurwapens [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":47825,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18243,9729,3382,2837,8776],"class_list":["post-47823","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-henry-geldenhuys","tag-tlu-sa","tag-vryheidsfront","tag-vuurwapens","tag-vuurwapenwet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=47823"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47823\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":47827,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47823\/revisions\/47827"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47825"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=47823"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=47823"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=47823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}