{"id":47785,"date":"2021-04-01T17:25:33","date_gmt":"2021-04-01T15:25:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=47785"},"modified":"2021-04-01T17:25:33","modified_gmt":"2021-04-01T15:25:33","slug":"fw-de-klerk-bekeer-hom-tot-islam-skenk-geld-vir-moskee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47785","title":{"rendered":"FW de Klerk bekeer hom tot Islam, skenk geld vir moskee"},"content":{"rendered":"<p>Die voormalige president en leier van die Nasionale Party, mnr. F.W. de Klerk, het bekendgemaak dat hy hom tot die Moslemgeloof bekeer het. \u201cEk het eers in Boeddhisme belanggestel, maar het nou my ware tuitste gevind,\u201d s\u00ea De Klerk.<\/p>\n<p>Hy gaan ook persoonlik R30 miljoen skenk om \u2018n moskee op Potchefstroom op te rig. Die res van die fondse om \u2018n groot moskee op die dorp te bou, sal van Katar af kom. \u201cEk het spesiaal Doha toe gereis vir samesprekings met Emir Tamim bin Hamad Al Thani wat net so geesdriftig oor die projek is soos ek.\u201d<\/p>\n<p>Die moskee sal naby die Potchefstroomkampus van die Noordwes-universiteit opgerig word sodat dit ook vir studente en jongmense toeganklik sal wees.<\/p>\n<p>\u201cEk het as Gereformeerde Christen grootgeword, en agterna die Boeddhisme op die proef gestel. Ek voel egter dat Islam die ware geloof van Afrika en Suid-Afrika, maar ook Europa, behoort te wees,\u201d s\u00ea die oud-president. \u201cDie Christendom het te veel skade aan ons vasteland aangerig.\u201d<\/p>\n<p>Mev. Elita de Klerk, sy gade, vereenselwig haar met die kentering in haar man se lewe en sal voortaan in die openbaar \u2018n hidjab dra. \u201cDit is vir my glad geen moeite of verleentheid nie,\u201d s\u00ea sy. \u201cEk het nog altyd geglo dat vroue hul fatsoenlik en kuis behoort te gedra.\u201d<\/p>\n<p>Die De Klerks vertrek binnekort op \u2018n pelgrimstog na Mekka vir Ramadan. \u201cRamadan strek vanjaar van 13 April tot 13 Mei wat ons ons in die Heilige Land, Saoedi-Arabi\u00eb, sal deurbring,\u201d het FW ges\u00ea. \u201c\u2018n Mens moet op 13 April begin vas, maar as iemand wat eers onlangs Mohammed aangeneem het, het ek besluit om sommer van vandag af, een April, te begin vas en my van my sondes te reinig.\u201d<\/p>\n<p>\u201cVanoggend toe die son opkom, het ek op \u2018n matjie in die rigting van Mekka gaan l\u00ea en my voor Alla verootmoedig. Eers vanaand n\u00e1 sononder sal ek enige spyse inneem,\u201d s\u00ea die oud-president.<\/p>\n<p>Mnr. Wannie Carstens, \u2018n taalkundige van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-universiteit, het die bekering verwelkom. \u201cAfrikaans is eintlik \u2018n Moslem-taal,\u201d s\u00ea hy. \u201cDit het via Arabies in 1860 ontwikkel. Noudat Afrikaans orals aan die universiteite afgeskaf word, kan ons net sowel Arabies naas Engels inbring. S\u00f3 sal die ware aard van Afrikaans behoue bly.\u201d<\/p>\n<p>Mnr. Andr\u00e9 Bartlett van die Sentrum vir die ontwikkeling van die bediening aan die Universiteit van Pretoria het hulde aan mnr. FW de Klerk gebring. \u201cHier by die sentrum veg ons kliphard vir gays in die NG Kerk, maar ook in die moskee. Vele NG Kerk-geboue staan reeds leeg. As katedrale in Europa in moskees omskep kan word, waarom nie ook NG Kerke, Hervormde Kerke, Gereformeerde Kerke nie?\u201d<\/p>\n<p>Mnr. Bartlett het uitgevaar teen rassiste en Islamofobe wat dalk mnr. De Klerk sou wou kritiseer. \u201cIslam is die godsdiens van liefde. Daar is veel meer verdraagsaamheid teenoor homoseksualiteit onder Moslems as onder tradisionele NG Kerk-lidmate. Ons kan by hulle gaan leer,\u201d meen Andr\u00e9 Bartlett.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige president en leier van die Nasionale Party, mnr. F.W. de Klerk, het bekendgemaak dat hy hom tot die Moslemgeloof bekeer het. \u201cEk het eers in Boeddhisme belanggestel, maar het nou my ware tuitste gevind,\u201d s\u00ea De Klerk. Hy gaan ook persoonlik R30 miljoen skenk om \u2018n moskee op Potchefstroom op te rig. Die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":47787,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,53,5,51],"tags":[16947,25160,5631,5361,10712,11528],"class_list":["post-47785","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nternasionale-nuus","category-nuus","category-suider-afrika","tag-andre-bartlett","tag-elita-de-klerk","tag-fw-de-klerk","tag-islam","tag-katar","tag-wannie-carstens"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47785","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=47785"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47785\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":47786,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47785\/revisions\/47786"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47787"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=47785"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=47785"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=47785"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}